God is Groot en Almagtig. God is so Amazing🙌. My kinders is volmaak genees.

SdĂ­let
VloĆŸit
  • čas pƙidĂĄn 7. 09. 2024
  • Ek is so onbeskryflik baie dankbaar. What a mighty God we serve 🙌. Ek het al als i my vermoe gedoen neubilize, humidifier tot elke boere raad. klomp doktor het ook hulle bes geprobeer, maar God ons ware Doctor het die kids heeltemal genees. Wanneer God genees is geen medikasie nodig nie 🙌 en dis net God wat so kan genees

Komentáƙe •