Hoe neem demone mens oor? | 3 van 3 | Saterdag | Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 03. 2023
  • Hoe gebeur dit dat demone mense oorneem? Deel 3 van 3.
    #demone #rooiesstrauss #themiracleplace #tmp

Komentáře • 40

  • @LindaOberholzer-tn9uz
    @LindaOberholzer-tn9uz Před 6 měsíci +2

    Ek het gebed nodig

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před 7 měsíci +1

    Sjoe daar is soveel seer by daai jong mense, ai my hart is sommer net seer vir hulle!

  • @susanm9545
    @susanm9545 Před rokem

    Amen bly vir julle vrywording

  • @user-ti6ro3bt2e
    @user-ti6ro3bt2e Před 5 měsíci

    Ek wonder hoekom School of Tappets nie maar eenmaal paar matrasse neersit vir die wat so val nie, dan kan die "vangers" ook bietjie sit en die show geniet.

    • @sammyvyfers8849
      @sammyvyfers8849 Před 2 měsíci

      Bekeer jou eerder tot God.pasop Dat jy nie uit tap nie

  • @ekisboos7860
    @ekisboos7860 Před 5 měsíci

    Ek het lank gevas en gebid en vader gee vir my die volgende: Titus een vers Job, die haan pik die hen op die kop, die hen maak oop en die haan laat loop.

  • @leaventer6626
    @leaventer6626 Před rokem

    Amen

  • @rianalouw340
    @rianalouw340 Před 4 měsíci

    Wat n comedy show...Mark and Avoid

  • @corneliusvanheerden6841

    Wooow dit is cool 😎🎉

  • @hendrikdegoede981
    @hendrikdegoede981 Před 8 měsíci

    Jy maak n bespotting van die Bybel..So jammer jy ken nie regtig die Bybel nie😢

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 Před 8 měsíci +1

      Hendrik is dit nie dalk jy wat nie die Bybel ken nie? Here gee hom asb die insig en wysheid sodat Hendrik ook gered kan word. Amen.

    • @hendrikdegoede981
      @hendrikdegoede981 Před 8 měsíci

      @@williepretorius6277 Ai my maar,Ek Ken die Here en stap Al n Lang pad met Hom..Stem nie met Alles Saam wat hy doen nie.

    • @hendrikdegoede981
      @hendrikdegoede981 Před 8 měsíci

      Wat Rooies doen nie

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 Před 8 měsíci +2

      Hendrik dan is ek baie bly, maar moet dan nie iemand anders kritiseer as hulle die Bybelse beginsels toepas en uitleef nie. Ek persoonlik dink dit pas nie by n kind van die Here nie.

    • @hendrikdegoede981
      @hendrikdegoede981 Před 8 měsíci

      @@williepretorius6277 Daarom sê Ek hy Ken nie waarlik die Bybelse beginsels nie volgens my..

  • @user-gz1ge8oe8q
    @user-gz1ge8oe8q Před 5 měsíci +1

    wie stoot so

  • @waynelabuschagne9992
    @waynelabuschagne9992 Před rokem +3

    So jy moet 3 jaar leer om die twak te doen en soos n maniak te kere gaan danki tog ek is nie n christen nie

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 Před 8 měsíci +1

      Here red asb vir Wayne en open sy oe. Amen.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 Před 8 měsíci

      Onthou net as jy nie vir Christus aanneem nie, gaan jy defnitief die Hemel mis. Vra Rooies om vir jou te bid.

    • @kelest4215
      @kelest4215 Před 6 měsíci

      @@williepretorius6277 ja, ja. En as jy stout is gaan vader krismis nie vir jou presente bring nie 🙄

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 Před 6 měsíci

      Vader Krismis is n mite uit die Rooms Katolieke Kerk. Hy bestaan nie en jy gaan nie presente kry nie. Maar jy kan die Hemel mis.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 Před 5 měsíci

      So mooi groot en weet nou nog nie dat vader krismis nie bestaan nie en dat hy nie persente uitdeel nie.

  • @waynelabuschagne9992
    @waynelabuschagne9992 Před rokem +4

    vape gees 🤣🤣klomp clowns

    • @neelspaulsen3117
      @neelspaulsen3117 Před rokem

      Goeie more Wayne . Moenie spot nie vra die Here

    • @waynelabuschagne9992
      @waynelabuschagne9992 Před rokem +1

      ek het die here gevra en vir my gese julle klomp is n bespotting vir hom en gaan in die hell brand ,drs net die boodskap oor

    • @sammyvyfers8849
      @sammyvyfers8849 Před 2 měsíci

      Is jy alwee gesyp