You are both extremely talented. It's so beautiful. Your are both so in control of your great talented gift. So much emotion. World class. Love your songs. Just can't get enough listening.
Jong so maklik vergeet n mens dai ou wat die kitaar speel of dai vijool! As dai mense nie reg dai noot vat dan isit klaar met dai lied. Kudos vir die musikante!
Beste beste weergawe ooit .....julle mag maar saam sing well done twee van my fav sangers wow beautiful .....
Tarryn nog altyd geweet jy is 1 vd bestes....saam met Ruhan is julle fenominaal!!!! Uitstekend....<3
Buiten haar fantastiese stem is Tarryn n pragtige jong dame.
Wens ek het tyd gemaak vir die optredes luister nou maar. Dankie vir die musiek😂😂
Ongelooflik, twee van die bestes bymekaar👍👍❤
Wow....Tarryn en Ruhan... Bravo. Uitstekende rendisie
Ek hou van dit. Ek altyd albei sangers luister, nou in een liedjie. Liefdie van Kanada
Die beste wonderlik julle twee
Baie mooi. Tarryn kan sing.
Absoluut amazing sjoe
What an amazing song sung by two very talented South African musicians. Legend!!!!
You are both extremely talented. It's so beautiful. Your are both so in control of your great talented gift. So much emotion. World class. Love your songs. Just can't get enough listening.
Absolutely amazing. Stunning rendition
Whah....pragtig!!!!
Awesome version of the song , two of South Africa's finest singers ...🔥 🔥
Ruhan en Tarryn ....
I love this song Ruhans voice so strong and beautiful!
Jong so maklik vergeet n mens dai ou wat die kitaar speel of dai vijool! As dai mense nie reg dai noot vat dan isit klaar met dai lied. Kudos vir die musikante!
Daar is min BAIE min wat die song regtig kan sing! Julle 2 kan!!! Baie mooi! Shoe dis mooi
Proud South African.....🇿🇦🇿🇦