Louma Boerdery 2019

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Louma Boerdery is sedert 1986 in die Thabazimbi gebied Limpopo provinsie betrokke in die produksie van verskeie gewasse onder besproeiing. In 1997 raak ons stadig aan betrokke by wildboerdery wat dan ook uitbrei na die intensiewe teling van skaarswild. Ons is tans betrokke by die teling van buffels, swartwitpense, livingstone elande, njalas, swart rooibokke, en goue wildebeeste, asook verskeie ander soorte vlaktewild. Ons belange het ook die afgelope paar jare uitgebrei na die Noord-Wes en Vrystaat provinsies.
    In 2008 het ons totaal oorgeskakel na bewaringsboerdery en minimum bewerking.
    In 2016 begin ons met ‘n wagyu bees stoet en boer ook met kommersiële bonsmara beeste, asook skape. Ons het in 2018 met ’n brahman bees stoets begin.
    -------------------------------------------------------------------------------------------------
    Louma Boerdery has been involved in the production of various crops under irrigation since 1986 in the Thabazimbi area, Limpopo province. In 1997 we became slowly involved in game farming which also spread to the intensive breeding of rare wildlife. We are currently involved in the breeding of buffalo, sable, livingstone eland, nyala, black impala, golden wildebeest, as well as several other types of plains game .Our interests have expanded over the past few years to the North West and Free State provinces.
    In 2008, we totally switched over to conservation farming and minimum tillage.
    In 2016 we started a wagyu cattle stud and farm also with commercial bonsmara cattle, as well as sheep. We started in 2018 with a brahman cattle stud.

Komentáře • 5

  • @garthvosloo7596
    @garthvosloo7596 Před 5 lety

    make more videos, well done

  • @xrpearth3987
    @xrpearth3987 Před 4 lety

    Kan ek vir julle kom werk?

    • @lourenssnrduplessis339
      @lourenssnrduplessis339 Před 4 lety

      Jy kan ja jake!

    • @xrpearth3987
      @xrpearth3987 Před 4 lety

      Ek is rerig ernstig Oom, eks mal oor die video en sal bittergraag wil deelword van so ñ wenspan. Dis net ek en my hond. Ek is ñ gekwalifiseerde Millwright en is nie lui nie. Wil ook alles van ñ plaas leer, Trekker ry, draad span enige iets.