Die Mees Dringendste Boodskap - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Shabbat Diens 13 April 2024
    Die Mees Dringendste Boodskap
    Frik Weideman
    Menorah Tabernakel

Komentáře • 82

  • @nicinaude6189
    @nicinaude6189 Před 4 měsíci +6

    Halleluja!
    Ek prys en eer U, my Hemelse Vader, omdat U bemoeienis het met my.
    Ek prys U Heilige Naam.
    Amen.
    Dankie, pastoor Frik, vir hierdie finominale boodskap.

  • @janinearries3218
    @janinearries3218 Před 4 měsíci

    Dankie Abba Vader vir u gesalfde wat elke sabbat met ons so getrou brood breek geseend is Hy omdat Yeshua Sy Koning is shalom Hadassah

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Před 4 měsíci

    HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die kragtige en ware Boodskap. My diep getref. Eye opener. SHALOM 🙌🙌🙌

  • @user-kc7xd3pt7i
    @user-kc7xd3pt7i Před 4 měsíci +10

    Dankie pastoor Frik vir die boodskap ons versprei dit soos n veldbrand hier in Pretoria dankie Abba vir die woord wat U aan pastoor frik bekdend maak ons loof en prys U amen

  • @rikiedewet1481
    @rikiedewet1481 Před 4 měsíci

    Dankie Pastoor Frik! Staan sterk! U is God se vriend. U help ons om ook God se vriende te word!

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 Před 4 měsíci

    Baie dankie vir die lewende Waters wat uit vloei na ons toe.Waardeer in Jesus Naam.

  • @jeandavids9157
    @jeandavids9157 Před 4 měsíci +3

    Alle EER, LOF, AANBIDDING aan VADER YHWH in die NAAM van MEESTER YAH'SHUA vir hierdie WOORD vandag wat ons uit die dood uitruk tot die LEWE in MEESTER YAH'SHUA!! Soo dankie my pastoor vir u gehoorsaamheid aan ABBA VADER!! Shabbat shalom aan elkeen!

  • @petrobird5614
    @petrobird5614 Před 4 měsíci

    Dankie Pastoor goeie boodskap dankie 🙏🏻🙏🏻

  • @LubbeArt
    @LubbeArt Před 4 měsíci +3

    Pragtige Gees gevulde boodskappe. Baie dankie.

  • @user-jt1hn2ju6u
    @user-jt1hn2ju6u Před 4 měsíci

    Frik hou onwrikbaar vas aan die waarheid in die woord van onse Elohim, wanneer Yashua kom bring Hy Sy loon saam HalleluYah. Niks is meer kosbaar as om in die teenwoordigheid van die Almagtige Lewende Skepper God te leef nie! Amen

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 Před 4 měsíci +3

    Lof en Eer in aanbid vir Lewende God, Skepper in goedheid Elohim, YHWH van Wysheid en Kennis in die Heilige Naam YaHShua van Ruach HaKodesh! HalleluYAH!

  • @valeriebotha5267
    @valeriebotha5267 Před 4 měsíci

    Hallaluja Elohim Yahweh ek loof en prys Vader ly deur u geesvan waarheid in die volle waarheid in Yahshau se naam

  • @elzannewebb9052
    @elzannewebb9052 Před 4 měsíci +2

    HalleluYAH dankie vir die Waarheid Yahweh Elohim

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 Před 4 měsíci

    Edward uit Hartbeespoort my Gees Roep uit Hallelujah Shalom Dankie God 🙌 👏

  • @rhinosrock559
    @rhinosrock559 Před 4 měsíci

    Dankie, dankie, what a powerful message. Your excitement is infectious!! I wrote down some verses, and went walking on the beach to spend time with ABBA...this message has awoken the urgency to spend time with our King..I pray to be consistent in this- for all my brethren in Christ. Shabbat shalom

  • @martiebotes8753
    @martiebotes8753 Před 4 měsíci +2

    Hallelu-YAH. ELOHIEM praat met ons deur hierdie geseènde lering. Vele seén daar vir almal en DANKIE Pastoor Frik vir die WOORD.🌿

  • @sharonjanssen
    @sharonjanssen Před 4 měsíci +1

    AMEN. DANKIE PASTOOR VIR N GODDELIKE BOODSKAP.

  • @martiekruger7949
    @martiekruger7949 Před 4 měsíci +1

    Baie dankie Vir die kragtige boodskap en waarheid.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci +1

    Halleluja.

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 Před 4 měsíci +1

    Dankie, wat n kragtige boodskap hallelujah

  • @talithaminnaar7777
    @talithaminnaar7777 Před 4 měsíci +1

    Aangrypend, hartverskeurend hoe die HERE elke keer die engele stilmaak, want Hy wag dat ons met Hom gaan praat - EN DAN GEBEUR DAAR NIKS NIE. Jesus, Jesus vergewe ons, vergewe ons! Herinner ons asseblief deur die Heilige Gees om elke oggend héél eerste MORE te sê en te BID en te PRAAT met U!!

  • @trudieswanepoel2124
    @trudieswanepoel2124 Před 4 měsíci +1

    HALLELUJAH

  • @jacquesjonker9886
    @jacquesjonker9886 Před 4 měsíci +1

    Ons as nasie Bid ook in ENIGE NAAM, en DINK dat dit aanvaarbaar gaan wees ? Ons moet ons WOORDESKAT REGKRY. Halleluja

  • @marietjieventer1000
    @marietjieventer1000 Před 4 měsíci

    HalleluYah vir YaHweh ons Vader

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Před 4 měsíci

    HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌

  • @ronellevanzyl4232
    @ronellevanzyl4232 Před 4 měsíci

    Shabbat shalom

  • @benitajonker3044
    @benitajonker3044 Před 4 měsíci +1

    👑...Abba, Heilige Gees ons Helper, help lei ons in T'Shua. ✨

  • @marietanagel8141
    @marietanagel8141 Před 4 měsíci

    SHALOM

  • @user-uq2rv6en7z
    @user-uq2rv6en7z Před 4 měsíci +1

    Deline.Shabbat Shalom. Kleinbaai.

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 Před 4 měsíci +1

    U kroon die jaar met u goedheid, en u voetspore drup van oorvloed!

  • @christellepaxton1093
    @christellepaxton1093 Před 4 měsíci

    Amen!!!! Dit was so mooi vandag. My hart voel Sommer seer, want ons is nog nie reg nie. Freek ek wens so ek kon wees daar waar jy is, maar ek weet dat GOD Vir my lief is na vandag SE boodskap. Dankie Jesus!!!!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci +1

    Tabernakel van die Heilige Gees.

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před 4 měsíci +1

    Fantastiese boodskap....Halleluyah...

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci +1

    Gehoorsaam aan Abba Vader.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Ruach ha Kadosh- Heilige Gees

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Spreuke 21:3

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 Před 4 měsíci

    SHABBAT SHALOM!Geseènd is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. Ons wil versadig word met die goeie van u huis, die afgesonderdheid van u paleis.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Ek sien 'n geopende deur.

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 Před 4 měsíci

    Skape en bokke geskei! Nou skape van skape🙋🙋🙋🙋

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Dankie Abba Vader.

  • @johnbastiaan3366
    @johnbastiaan3366 Před 4 měsíci

    Aan God aldie eer

  • @vasti018
    @vasti018 Před 4 měsíci

    HalleluYah!!

  • @Sandra75640
    @Sandra75640 Před 4 měsíci

    HalleluYah!

  • @Sandra75640
    @Sandra75640 Před 4 měsíci

    Shabbat Shalom almal!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Shabbat Shalom.

  • @corrienortje2016
    @corrienortje2016 Před 4 měsíci

    Hallelu,Yah
    Shabbat Shalom

  • @valeriebotha5267
    @valeriebotha5267 Před 4 měsíci

    Hallaluja

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 Před 4 měsíci

    HalleluYAH!

  • @verster7159
    @verster7159 Před 4 měsíci

    Shabbat Shalom

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Abba Vader- Hawev

  • @corriefourie1419
    @corriefourie1419 Před 4 měsíci

    HalleluYAH

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Spreuke 28:4

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman816 Před 4 měsíci

    Shabbat ashalom van Theunissen

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Shalom.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci +1

    Psalm.119:5

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Hallelujah

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Spreuke 30:3

  • @joanecatherinebecker6701
    @joanecatherinebecker6701 Před 4 měsíci

    Amen en Amen

  • @user-pe7wq1io6m
    @user-pe7wq1io6m Před 4 měsíci

    Amen!!

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Allerheiligste God, Yod-Hei-Wav-Hei

  • @claravanrooyen4131
    @claravanrooyen4131 Před 4 měsíci

    Jesus laat nie "iemand kanse vat " met Hom nie Hy weet hoe iemand kom na Hom toe. Dit moet n " gemaklike " vrees wees vir Jesus sodat Hy Steeds Sy Plek Het Soos in Die Bybel en Erken word as Die Een wat aan die kruis ," gesterf " het en Opgestaan Het en Opgevaar na die Hemel , Die Enigste Weg vir Die Ewige Lewe en Hulp op die aarde en Lief is vir God , Drie- Enig Die Waarheid Tot in Ewigheid ..

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Spreuke 29:18

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Sagaria 7

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 Před 4 měsíci

    Lof en Eer kom U toe Warmbad

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Spreuke 30:5

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Johannes 20:31

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Die Woord van God is die hoogste gesag😅

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Lukas 24:45

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Handelinge 7:56

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Hebreers 1: 9

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Romeine.1

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Halleluja.

  • @user-dy4gt3dp5z
    @user-dy4gt3dp5z Před 4 měsíci

    HalleluYah

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Abba Vader- Hawev

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Spreuke 29:18

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci

    Lukas 22:32

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Halleluja.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 4 měsíci +1

    Spreuke 28:5