K&K is terug met Susan!!!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 08. 2024
  • sys terug ou!!! Ons het haar gekry tot op n punt waat sy 90% daar was. Nou is ons weer 10 stee terug. Ons gaan hier op n 8h rid na Polokwane toe om ou Susan te gaan haal. Met al die intensie om haar te koop ry ek en stry met die ouens wat haar by my gekoop het.
    hier gaan ons alweer!! mens maak net een krry aardie vout!

Komentáře • 2

  • @juan-pierreloots6841
    @juan-pierreloots6841 Před 4 měsíci

    Eish. Jamer vir die issues. Ek het ook so ruk terug bakie gekoop in Uitenhage, grootste vout wat ek kon maak. Ons boere like om mekaar te spyker.

    • @Ngoris43
      @Ngoris43  Před 3 měsíci +1

      Hahaha ja nee ek get gesien daar is geen mechanical sympathy nie. Maar sy loop nou weer sterk. Ek is tans besig met die Dyno video. Hou jou oë reg vir daardie eem