Totsiens my Boetie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024

Komentáře • 10

  • @charmainedebruyn753
    @charmainedebruyn753 Před 11 lety

    Sit en huil,baie en my hart is baie seer!!!!!!! Hierdie liedjie laat my altyd aan die dag wat ek totsiens vir my seun Theo gese het,Verlang so baie na jou Theox

  • @jorriejordaan4413
    @jorriejordaan4413 Před 3 lety

    Sal jou baie mis my boet! Tot weersiens...

  • @idaplatt7173
    @idaplatt7173 Před 3 lety

    Sal altyd die beste

  • @eybie01
    @eybie01 Před 11 lety +1

    Ek het my ma in Oktober 2012 aan die dood afgestaan. Hierdie was ook die lied wat ons in die kerk gespeel het. My ma was n klein fyn vroutjie wat nooit iemand iemand kwaad aan kon doen nie, sy was my rots my alles. My hart is nog baie seer, ek MIS MA elke oomblik van elke dag,

  • @hildagreyling6730
    @hildagreyling6730 Před 12 lety

    My boetie is al 5 jaar gelede oorlede en dit maak nog baie seer,maar soos sy se weet ek dat sy vlerke om my vou.Lief vir jou boetie nou en altyd.

  • @cornettenel8236
    @cornettenel8236 Před 11 lety

    Ek het my boetie 6 jaar terug verloor, hy sou daardie Oktober 16 geword het. Hierdie liedjie het op sy begrafnis gespeel.... en elke keer as ek hierdie liedjie hoor voel ek hom net hier langs my.... die laaste 2 maande staan my mamma reg langs hom... Julle is my engele en elke keer as ek wil struikel voel ek julle vlerke om my.... Ek mis julle... Aan ander hier wat iemand verloor het, dit word nooit beter nie, maar jy leer tog om die hartseer en verlang te hanteer..... moed hou....

  • @barnardmarietjie
    @barnardmarietjie Před 12 lety

    Jammer om te hoor, ja dit is 'n AWESOME Song, Sterkte

  • @skywafer8298
    @skywafer8298 Před rokem

    Jissis dis kak snaaks. Dankie.