Wiskundige Geletterdheid - Eksamenriglyne en Vraestel 1 Vraag 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 05. 2020
  • Wolkskool regstreeks. Wiskundige Geletterdheid - Eksamenriglyne en Vraestel 1 Vraag 1

Komentáře • 1

  • @elandresteenkamp7627
    @elandresteenkamp7627 Před 3 lety +13

    Ek wil persoonlik net sê dat ek al opgemerk het dat wanneer 'n onderwyser 'n opmerking maak oor iets wat nie toepaslik is op die vraag nie maar wat wel in die vraag/les opgebring was (Chakalala) dan trek dit 'n mens se aandag af van die vraag heeltemal. Enige opmerkings of opinies wat nie gaan help om die vraag beter te verstaan nie voel ek moet dan nie opgebring word nie. Ek voel ook dat as jy wil hê iemand moet 'n beter idee kry oor die vraag veral as dit kom by 'n formule, dan is dit goed om ander voorbeelde te noem inpleks daarvan om dadelik net aan te gaan met die les.