Video není dostupné.
Omlouváme se.

SUPERCAST DVD Vol 78 (Modderfontein Reserve)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 02. 2023
  • Die eerste video vir 2023! Modderfontein Reserve is so n bereikbare dam in die middel van Gauteng. Schalk en Bennie vang lekker vis en toets nuwe katrolle van Sensation. Schalk se plat katrol maak ook n draai. Geniet!

Komentáře • 66

  • @fishing_with_Wil
    @fishing_with_Wil Před rokem +3

    Goeie dag aan die manne van Super Cast.
    Dankie vir al die dvds en tips wat ons van julle af kan leer.
    N voorstel vir julle in di MP area is Witbank dam en Middelburg dam.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před rokem +1

    PERDEBY.... HOEF JY GLAD NIE IN TE GOOI NIE GOOI DIT VOOR JOU UIT.... DIE VIS KOM VIR JOU DIE BESTE OOIT.....😊😊😊❤😊😊😊

  • @theunssteyn7922
    @theunssteyn7922 Před rokem +3

    Onthou net om hierdie dam se reels en regulasies te lees op die website en op die papier wat jy ontvang by die hek.
    Een hoek stroppe, geen keepnette en geen ingaan in die water nie - dis SUPER BESOEDEL. Veilig wees manne!

    • @BoermetbeesinAmerika
      @BoermetbeesinAmerika Před rokem

      Hoe weet jy hulle het nie toestemming gevra nie?

    • @riaanvisagie8618
      @riaanvisagie8618 Před rokem

      Ek moet so half saam stem yes hulle het dalk toesteming gekry MAAR dit kan verkeerde indruk skep die verkeerde pietie gaan nou dink wel as hulle dit kon doen kon ek ook.
      Die is nou die 3de video van beroemde brands en ek trek glad nie voor nie ek support al drie en se ook nie een is beter of verkeerd nie. Ek moet bieg ek is nou eers halfpad in vid so as dit genoem word vra ek groot onverskooning maar die vorige 2 bramd wat vid maak het wel genoem van die reels en het ook gese respekteer asb die reels maar baie jammer oom schalk en oom bennie hierdie vid kan ongelikig n negatiewe impak het.
      Maar op ander noot julle maak great vids in algemeen en die lang verlof het o s die vids gemis

  • @hendrikvanderwalt5866

    PERFECTION JOB TEAMWORK BROTHERS IN ARM'S .... MOSTLY THANKFULL TO YOU ALL.....FROM HENDRIK..... 💪💪💪👈👈👈👈💯💯💯💯

  • @hendrikvanderwalt5866

    WEEREENS BAIE DANKIE OM JULLE TE SIEN..... MASTER FISHING.... THE BEST.... ❤

  • @vincent9371
    @vincent9371 Před rokem +1

    Salut un vrai plaisir à regarder vos vidéo 👍🥳🇨🇵 ( peut être un jour vos produits en France 🤞)

  • @hendrikvanderwalt5866

    LEKKERRRRRRRRRR.... LEKKER.... DAAR... PRAGTIG plek daai BOETA ❤❤❤🎉🎉🎉🎉

  • @henryswiglaar8304
    @henryswiglaar8304 Před rokem

    Schalk en Benna baie dankie vir julle awesome videos en tyd wat julle spandeer om dinge en produkte met ons te deel

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Před rokem +3

    Lekker om julle te sien hengel en ek geniet julle humor en Bennie se streke

  • @dercksendj
    @dercksendj Před rokem +1

    Unicor dam ( die boer se kant) te Evander Mpumalanga. Julle sal nie spyt wees nie. Die park is pragtig en die vis loop.

  • @rehannel4198
    @rehannel4198 Před rokem

    Dankie vir lekker program probeer by zonderwater dam net buite cullinan. Dan by Marleo roodeplaat dam mooi babers wat gevang kan word daarso

  • @MauritzHelm
    @MauritzHelm Před 3 měsíci

    Center pin katrole is die beste. Vang met hulle van so 8jarige tjokkertjie af

  • @hendrikvanderwalt5866

    FISHING CARE.... BY.... 💯💯💯💯

  • @deonboshoff265
    @deonboshoff265 Před rokem +1

    Ek weet nie of julle al daar was nie maar in mp naby secunda is unicor dam maklik om uit te kom en trichardtfontein dam in trichardt naby secunda area, dan ook groot draai in standerton. Lekker damme

  • @hendrikvanderwalt5866

    DANKIE TOG ONS SIEN JULLE WEER DANKIE......

  • @nico.van.der.westhuizen.863

    Dankie Schalk vir di platkatrol ek het altyd met hul gevang nou hul van di rakke af en di wat jy hier gebruik netjies.

  • @hendrikvanderwalt5866

    EK SIEN DAAI WATER SAK...... HET JULLE DIT GESIEN.... I LOVE IT..... BROTHERS IN ARM'S LET'S FISHING.....🐟🐟🐟🐟🐟🎣🎣🎣🎣🎣👌👌👌👌💯💯💯💯💯

  • @hansiegrobler
    @hansiegrobler Před rokem +3

    Soos altyd ... lekker-der!
    Maar ek dink dis net fair laat Bennie sy "skoolgeld" moet betaal deur ten minste een episode NET met die centerpins te hengel!
    En sommer oor hy so moan, vir hom net van-der-merwe hoeke met pappies en mielies, niks se ge-floaties nie!
    Ons geniet jou Bennie, maar soos jy aangaan met Schalk sien ek weer 'n slang-skrik in jou toekoms, 😂😂.

  • @lourenserasmus6528
    @lourenserasmus6528 Před rokem +1

    Ja die Piranah bring nes die Nighthawk en Orlando katrolle baie goeie herinneringe terug langs die water... Die een ding wat 'n koffiemeul katrol nog nie kan doen nie - daardie bloedstollende ratchet geluid.

  • @hendrikvanderwalt5866

    N KOFFIE CATROL.... DAMMMMM..... JY MOET WEET PRAGTIGE SAMESTELLING DAAI..... REGTIG. BAIE LANKLAAS GESIEN...

  • @ewannel2551
    @ewannel2551 Před rokem

    Awesome ouens, dankie vir die videos

  • @anthonygrobler2653
    @anthonygrobler2653 Před rokem

    Baie spesiale plek vir ons hier in Edenvale . Lees die reels en hou asb daarby . Een Hoek . GEEN HOUNETTE . " UNHOOKING MAT " Lyk my Supercast maak net soos Hulle smaak !

  • @hendrikvanderwalt5866

    FOODWEAR... ALWAYS CROCS..... THE BEST... ME 2....👈👌💯

  • @jeandredawson5617
    @jeandredawson5617 Před rokem

    Nice ouens kan julle dalk rust de winter dam besoek

  • @nico.van.der.westhuizen.863

    Wow Schalk lekker met daai platkatrol.Ek ook grootgeword met hulle was ń lekker era maar hul ni meer so maklik om te kry ni.Ons daai tyd mielies gekook en gemaal vir mieliebom.Was ń lekker era gewees😂.

  • @dwaynegraham2817
    @dwaynegraham2817 Před 11 měsíci

    Daai man winch die vis oor sy maag😂

  • @hendrikvanderwalt5866

    LET WEL N KOFFIE CONTROL MAAK JOU KEITE STYF..... BEASTY MODE.... ❤😂😂😂

  • @hendrikvanderwalt5866

    VIR GESIN.... IS VEILIGHEID.... NR1...ASB.......WEES VEILIG.... NEEM MAAR DIE YSTER SAAM ASB..... VIR JOU GESIN ASB... NR1 TIP.... LET'S FISHING.... ❤

  • @danielbreedt4271
    @danielbreedt4271 Před rokem

    Kyk Bennie hou Mo's nou van Rooi want dis mooi . Gee hom so bietjie Rooi Floro .

  • @nico.van.der.westhuizen.863

    Asb Bennie vra jou baas om jou mooi te leer hoe om met ouskool katrolle (platkatrol centrpin) te hengel daai di beste katrolle ooit ek groot geword met hulle en ek al 50.

  • @ajaybadenhorst7080
    @ajaybadenhorst7080 Před rokem

    Kom vang bietjie by Oostheizens in Gauteng baie mooi groot vis

  • @hendrikvanderwalt5866

    NEE KYK MAKLIK KOFFIE CATROL.... VS. IQ...... ❤❤❤❤❤GO WITH THE FLOW........👈👈👈💯💯💯💪💪💪💪🏋️‍♂️🏋️‍♂️🏋️‍♂️🏋️‍♂️🏋️‍♂️

  • @fishermanswingman
    @fishermanswingman Před rokem

    Very nice, It was filmed recently, spot 1 is nice but spot 2 has a tree in the way, not to bad and 2 is wider

  • @hendrikvanderwalt5866

    KOFFIE CATROL.. LOVE IT.... ❤❤❤❤BEASTY MODE..... ❤❤❤❤❤

  • @lukaslulen
    @lukaslulen Před rokem

    Kom doen bietjie Klaserie Dam net buite Hoedspruit teenaan die Kruger Wildtuin saam my?

  • @wildlifevantonder9933

    Kom draai hier in Harties,
    Bring daai Plat katrol saam en kom leer ons jongeling om te fish 🐟 🙏

  • @johankriek9727
    @johankriek9727 Před rokem

    Hallo Schalk en Benna, kan julle bietjie vir ons Molatedi Dam, Noord Wes probeer.

  • @hendrikvanderwalt5866

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @marilizeherman3983
    @marilizeherman3983 Před 10 měsíci

    Goeie dag ons het n plekkie naby chrissiesmeer mpumalanga die naam is eilandsmeer

  • @jancovandyk3109
    @jancovandyk3109 Před rokem

    kom middelburg dam toe hiers baai mooi karpe ,babers en bass

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 Před rokem

    Schalk wat is daai fishing app wat jy so n ruk terug geplaas het ek het nou omtrent alles wee gekyk

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer Před rokem

    Schalk jou poeliesmanne pas by jou outfit👌🏻😊

  • @johandrezeelie3672
    @johandrezeelie3672 Před rokem

    Rietvlei is n goeie opsie my oom

  • @johanvanrooijen6662
    @johanvanrooijen6662 Před rokem

    Kom vang bietjie R50 dam se stoomtrein volskub karpe. Naby Middelburg op Stofberg pad uit.

  • @janiebunny0844
    @janiebunny0844 Před 7 měsíci

    Kerels kom bietjie comando drift toe in die oos kaap so 50km van cradock

  • @theunskoch7406
    @theunskoch7406 Před 6 měsíci

    Julle het geen reels van die dam gevolg nie, uiters swak

  • @hendrikvanderwalt5866

    BOETA LAAT WEET ONS WAT BRAAI JY DIE AAND OF DAG...... ASB.... ONS WIL SIEN..... 👈👈👈👈

  • @fishermanswingman
    @fishermanswingman Před rokem +2

    Guys are casting to far🤣 20 to 60m, get 20 fish by lunch 👏

  • @stephenkolenic303
    @stephenkolenic303 Před rokem +1

    Hou 'n kompetisie met net, piranah, nitehawk, magnum ens.

  • @jpdebruyn5811
    @jpdebruyn5811 Před rokem

    Is die dam se reels nie een hoek nie

  • @theunskoch7406
    @theunskoch7406 Před 6 měsíci

    Dis Modderfontein Natuurreservaat en dis nie Edenvale nie. Jy mag nie keepnets in die water sit nie

  • @jaybagwandeen7378
    @jaybagwandeen7378 Před rokem

    Tops

  • @thys6641
    @thys6641 Před rokem

    Golden Harvest Park

  • @henryswiglaar8304
    @henryswiglaar8304 Před rokem

    Kan julle dalk biki n draai maak by chrissiesmeer nt byte carolina

    • @johanjansevanrensburg9807
      @johanjansevanrensburg9807 Před rokem

      Schalk, Bennie More julle. hier uit ń baie nat Bethlehem. Ek is nou 70j ons het groot geword met die center pin katrolle. Ek het vir die vrystaat gehengel vanaf 1987 vir 10 jaar met die katrolle daar is geen drag . Jy voel elke beweging van die vis. Die geheim van die katrol is, jy moet nie die vis nie intrek met die katrol nie, jy stap stadig agteruit sonder om te katrol en dan stap vinnig vorentoe en katrol dan die vis nader. Ek het groot vis met die katrolle gevang min verloor. Ek geniet julle program gaan so voort gee my baie herinnerings.
      Sukkel om ook by die water uit te kom. Hengel groete. Gotcha.

  • @francoisdevries1
    @francoisdevries1 Před rokem

    Wat bedoel hy met 'n bottom strop en die veertjie? 34:06

  • @fishermanswingman
    @fishermanswingman Před rokem

    And Actually according to the rules only 1 hook but yeah rules not heavily enforced so dont stress

  • @ajcoetzee1
    @ajcoetzee1 Před rokem

    Wil nou net se wat van die Kaap, almal vang net daar bo.

  • @tristanvanaarde3705
    @tristanvanaarde3705 Před rokem

    Nee Bennie, jy en daai center pin. 🤦🏻‍♂️