Theuns Jordaan - Skaakspel
Vložit
- čas přidán 29. 10. 2020
- Stream nou - orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
CZcams - / @theunsjordaan9907
Facebook - / theunsjordaanpage
Instagram - / theunsjordaan
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Skaakspel - Hudba
Hartseer dat jy nie meer met ons is nie!!! So geseend met so mooi stem . Theuns jy leef voort in ons almal se harte en huise.
Die lied word net mooier elke keer as ek daarna luister, hoe kan een mens so talentvol wees . Mis jou Theuns 💕
I love this song so much! Ons sal jou baie mis Theuns, RUS IN VREDE!
Was hat der Mann für eine geniale Stimme; Hammer
Mooooooiste Skaakspel. Als mooi. Nes jou hart.
Beste van sy soort! What a man ❤
Rip Theuns jy was ń ster
RIP Theuns! jy was 'n legende!!!
Die laaste skuif is skaak-mat, die spel is oor - jou stem nou stil....maar jou musiek leef voort Theuns Jordaan - salute!
Beautiful words … I agree. Love ❤️ from Brasil 🇧🇷.
fantastic voice - miss him.
Legends never die
Really strong song! 😁🎵🎼♥️
Absolutely brilliant ❤️
Sien jou op die anderkant Theuns 👍
RIP 17 - 11 - 21
Ek Is so bly ek het hom live gesien en n dop samet hom gedrink. Rus sag oom Theuns.
My pa is in 2010 oorlede. Ons het 'n prentjie van 'n koning wat val op sy begrafnis kaartjie gehad. Die finale skaakmat. My pa sou mal wees oor die liedjie.
Much love from Portugal ♥️Yep, my dad loved Afrikaans music, The best go too early 💕
Love it Theuns....
Jou legend🔥🔥😭😭
Theuns die jou no 1 song save the best for last laat my dink aan die wyn in bybel se tyd die eerste wonder werk toe water in wyn Verander word rus in vrede yster
Die beste Vrydag aand song
R.I.P Theuns
Stay blessed!!!!
❤❤❤❤❤❤
Awesome! Awesome!
Asemloos maat mis jou
Kwaliteit musiek
❤
Kannie op hou luister nie 😭
Dis so awesome
Amei vocês ❣️❣️❣️❣️😍
❤️❤️❤️💔😭
Rus in vrede my vriend.
Nou nog
Lekker Theuns.🍻
Haha ou gerrie, oud maar lekker.
Ek ken Theuns nie persoonlik. Ek voel net ek kan nie oor sy dood kom nie.
My song die ....
Dromer , ek mis jou musiek , speel maar die oldies oor en oor ..