Stegosaurus Learning
Stegosaurus Learning
  • 91
  • 1 622 209
Leer om tyd te lees... in Afrikaans! | Lees tyd op 'n horlosie
As jy jou kind 'n goeie grondslag wil gee om te leer om tyd te lees is jy by diei regte plek! In hierdie video fokus ons eers net op die basiese beginsels van tyd lees. Die kind leer om die minuutwyser en uurwyser te herken en dan ook hoe om uur, kwart oor, kwart voor en half te lees. As die kind hierdie konsep van "leer om tyd te lees" onder die knie het sal hy of sy in die toekoms sommer maklik die ander konsepte snap en vinnig leer om tyd te lees.
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen gereeld met jou kind hoe om tyd te lees! Ook baie belangrik om te onthou:
- Maak 'n horlosie uit 'n papierbord met papierwysers en oefen saam met jou kind.
-Vra gereeld vir jou kind hoe laat dit is en kyk of hulle die tyd kan lees
- koop 'n analoog horlosie vir jou kind
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
Subscribe hier: czcams.com/users/stegosauruslearning
Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
stegosauruslearning
zhlédnutí: 7 641

Video

Die Jagluiperd ▶ Leer van die jagluiperd in Afrikaans
zhlédnutí 8KPřed 2 lety
As jy jou kind wil blootstel aan een van die gewildste wilde diere, die jagluiperd, is jy by die regte plek! In hierdie kort video leer ons van die jagluiperd in Afrikaans. Ons kyk na die jagluiperd se voorkoms, habitat, jag gewoontes en selfs ook hoeveel welpies daar op 'n slag gebore word. Die snaakste deel is natuurlik om na die jagluiperd se geluide te luister. Onthou, herhaling is vasleggi...
Oefeninge vir kinders ▶ dans en vries liedjie in Afrikaans | Oefen en dans!
zhlédnutí 18KPřed 2 lety
As jy jou kind aan die beweeg wil kry is jy op die regte plek! Hierdie Afrikaanse dans liedjie is spesiaal ontwerp vir oefeninge vir kinders. As die musiek speel moet die kinders dans, hop en hardloop. En as die musiek stop moet hulle vries. Dit is hope pret om in Afrikaanse oefeninge te doen en die kleintjies geniet dit vreeslik om te dans, hop en hardloop. Dis die enigste manier om skermtyd e...
Dae van die week liedjie ▶ Leer dae van die week in Afrikaans!
zhlédnutí 45KPřed 2 lety
As jy vir jou kind die dae van die week wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die dae van die week. Ons stel die dae van die week bekend deurdat ons bekende karakter, Kallie Kriek, 'n liedjie sing op 'n bekende wysie. Ons kyk na die dae van die week se name, watter dae weeksdae is en watter dae naweek is. Ons kyk ook wat ons naweke doen en wanneer ons moet werk. ...
Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter q ▶ klank die alfabet
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
As jy die Afrikaanse alfabet vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die letter q. Ons stel die letter q bekend, skryf hom, luister na sy klank en identifiseer woorde wat met die q klank begin. In die video word verwys na 'n werkvel vir die letter q. Die werkvel kan hier afgelaai word: www.dropbox.com/s/khpivye5h6i5nh8/Die letter q - werkvel.pdf?dl=0 O...
Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter z ▶ klank die alfabet
zhlédnutí 3,8KPřed 2 lety
As jy die Afrikaanse alfabet vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die letter z. Ons stel die letter z bekend, skryf hom, luister na sy klank en identifiseer woorde wat met die z klank begin. In die video word verwys na 'n werkvel vir die letter z. Die werkvel kan hier afgelaai word: www.dropbox.com/s/xxtidnyjoe9opvk/Die letter z - werkvel.pdf?dl=0 O...
Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter x ▶ klank die alfabet
zhlédnutí 3,5KPřed 2 lety
As jy die Afrikaanse alfabet vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die letter x. Ons stel die letter x bekend, skryf hom, luister na sy klank en identifiseer woorde wat met die x klank begin. In die video word verwys na 'n werkvel vir die letter x. Die werkvel kan hier afgelaai word: www.dropbox.com/s/al2lldjzr3uebca/Die letter x - werkvel.pdf?dl=0 O...
Leer lees sigwoorde ▶ 50 sigwoorde in Afrikaans!
zhlédnutí 17KPřed 2 lety
As jy wil hê jou kind moet sigwoorde in Afrikaanse leer lees, is jy by die regte plek! Hierdie video word toegewy aan leer lees en sigwoorde. Ons wys 50 sigwoorde vir die kind en wys hom ook hoe om die woord te lees. Ons beeld visueel uit hoe die kind die sigwoord se klanke saggies vir homself moet sê en dan wys ons hoe hy die woord harop moet sê. As jou kind 'n hele klomp sigwoorde ken sal dit...
Geheue-speletjie - hoe goed kan jy onthou? ▶ Geheue-speletjie en redenasievermoë
zhlédnutí 8KPřed 3 lety
As jy jou kind se visuele geheue wil bevorder en ook hulle redenasievermoë wil toets, is jy by die regte plek! Hierdie visuele geheue-speletjie is ideaal om jou kind te help om visuele persepsie te bevorder. Laat jou kind saamspeel - hy/sy sal nie eers weet ons werk aan hul visuele geheue nie! Ons wys 'n prentjie, neem dit weg en vra vrae oor die prentjie. Ons maak dit pret om te kyk of die kin...
Geheue-speletjie - hoe goed kan jy onthou? ▶ Kom speel die geheue-speletjie saam met ons!
zhlédnutí 13KPřed 3 lety
As jy jou kind se visuele geheue wil bevorder, is jy by die regte plek! hierdie visuele geheue-speletjie is ideaal om jou kind te help om visuele persepsie te bevorder. Laat jou kind saamspeel - hy/sy sal nie eers weet ons werk aan hul visuele geheue nie! Ons wys 'n prentjie, neem dit weg en vra vrae oor die prentjie. Ons maak dit pret om te kyk of die kind die horlosie kan wen! Hierdie geheue ...
Soek die verskille | Soek die verskille tussen prentjies - daar is 10 verskille!
zhlédnutí 3,2KPřed 3 lety
Soek die verskille | Soek die verskille tussen prentjies - daar is 10 verskille!
Leer om r te sê ▶ oefeninge om r te sê in Afrikaans!
zhlédnutí 30KPřed 3 lety
Leer om r te sê ▶ oefeninge om r te sê in Afrikaans!
Planete en die sonnestelsel ▶ Leer al die planete in Afrikaans!
zhlédnutí 54KPřed 3 lety
Planete en die sonnestelsel ▶ Leer al die planete in Afrikaans!
Teken jouself ▶ Leer om jouself te teken! Selfportret vir kinders.
zhlédnutí 9KPřed 3 lety
Teken jouself ▶ Leer om jouself te teken! Selfportret vir kinders.
Eerste woorde | eerste woord flitskaarte
zhlédnutí 61KPřed 3 lety
Eerste woorde | eerste woord flitskaarte
Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand
zhlédnutí 14KPřed 3 lety
Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand
Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans
zhlédnutí 37KPřed 3 lety
Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans
1000 subscribers - hoeveel is 'n 1000 | hoeveel is 'n duisend ?
zhlédnutí 1,1KPřed 3 lety
1000 subscribers - hoeveel is 'n 1000 | hoeveel is 'n duisend ?
Paasfees doolhoof vir kinders ▶ vind die pad na die paaseiers | Paasfees
zhlédnutí 1,3KPřed 3 lety
Paasfees doolhoof vir kinders ▶ vind die pad na die paaseiers | Paasfees
Maande van die jaar ▶ leer maande van die jaar in Afrikaans
zhlédnutí 40KPřed 3 lety
Maande van die jaar ▶ leer maande van die jaar in Afrikaans
Tafelgebed ▶ leer 'n tafelgebed vir kinders!
zhlédnutí 9KPřed 3 lety
Tafelgebed ▶ leer 'n tafelgebed vir kinders!
Sintuie ▶ leer die 5 sintuie vir kinders!
zhlédnutí 12KPřed 3 lety
Sintuie ▶ leer die 5 sintuie vir kinders!
Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!
zhlédnutí 49KPřed 3 lety
Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!
Wat doen Kallie? | Speel 'n speletjie saam met Kallie Kriek (Ruimtelike oriëntasie)
zhlédnutí 4,4KPřed 3 lety
Wat doen Kallie? | Speel 'n speletjie saam met Kallie Kriek (Ruimtelike oriëntasie)
Lopende skrif ▶ leer lopende skrif kleinletters (Afrikaanse woorde)
zhlédnutí 3,3KPřed 3 lety
Lopende skrif ▶ leer lopende skrif kleinletters (Afrikaanse woorde)
Waar is Kallie? | Speel 'n speletjie saam met Kallie Kriek (Ruimtelike oriëntasie)
zhlédnutí 3KPřed 3 lety
Waar is Kallie? | Speel 'n speletjie saam met Kallie Kriek (Ruimtelike oriëntasie)
Familie ▶ leer van familie in Afrikaans!
zhlédnutí 24KPřed 3 lety
Familie ▶ leer van familie in Afrikaans!
Leer rymwoorde ▶ Woorde wat rym in Afrikaans
zhlédnutí 16KPřed 3 lety
Leer rymwoorde ▶ Woorde wat rym in Afrikaans
Getalherkenning ▶ getalle en getalherkenning in Afrikaans
zhlédnutí 10KPřed 3 lety
Getalherkenning ▶ getalle en getalherkenning in Afrikaans
Groente ▶ Leer groente in Afrikaans!
zhlédnutí 7KPřed 3 lety
Groente ▶ Leer groente in Afrikaans!

Komentáře

  • @matshidisomasenya41
    @matshidisomasenya41 Před 5 měsíci

    Wat is my tanie

  • @matshidisomasenya41
    @matshidisomasenya41 Před 5 měsíci

    🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @janckevandermerwe3950

    Het jy dalk die alfabet? Of letter A

    • @StegosaurusLearning
      @StegosaurusLearning Před rokem

      Hi Jancke. Ons het die hele alfabet! Loer gerus na ons website ook waar jy die werkblaaie gratis kan aflaai om saam met die videos te gebruik: stegosauruslearning.co.za/aflaaibare-hulpmiddels/ Hier is al die alfabetvideos:czcams.com/play/PLSuE3a_wzkeA3eLPQy_TY6ugKwklO2tYM.html Dankie dat jy saamkyk!

  • @kingmufasa8929
    @kingmufasa8929 Před 2 lety

    Baie oulik!!!

  • @davidtolmay5825
    @davidtolmay5825 Před 3 lety

    Is julle beskikbaar op CZcams Kids App?

    • @StegosaurusLearning
      @StegosaurusLearning Před 3 lety

      Ongelukkig nog nie. Dis 'n outomatiese proses wie wel op CZcams Kids verskyn en mens kan ongelukkig nie aansoek doen daarvoor nie. Ons was reeds in kontak met CZcams hieroor en het probeer aansoek doen. Ons hou duimvas dat die kanaal wel daar sal verskyn in die toekoms!

    • @StegosaurusLearning
      @StegosaurusLearning Před 2 lety

      Hi David, Dit het 'n tydjie geneem, maar ons videos is nou ook beskikbaar op CZcams Kids!