![Vinkie Ministries](/img/default-banner.jpg)
- 2
- 5 371
Vinkie Ministries
Registrace 10. 07. 2021
"Blydskap in plaas van hartseer!" Leandi Cottle Getuienis 30/11/2021
"Blydskap in plaas van hartseer!" Leandi Cottle Getuienis 30/11/2021
zhlédnutí: 5 139
Video
Vlieg Hoog Transformasie Vroueoggend 10 Julie 2021
zhlédnutí 242Před 3 lety
Titel: “Jou lamp en olie” Skrifvers: Matteus 25:1-13 Die vraag is nie of jy vir Jesus ken nie, maar of Jesus jou ken.
Baie dankie v d getuienis
Leandi, wat n wonderlike getuienis! Al die Eer aan ons Hemelse Pappa dat Hy jou deurgedra het en jou trane in blydskap verander het.
Leandi wonderlike getuienis
Net 2 video's op hierdie kanaal en dis 2 jaar gelede al geplaas. Hoop om binnekort weer van jou te hoor, Leandi.😊
LOOF DIE HERE SY GOEDHEID DUUR TOT IN EWIGHEID❤
Sjoe dit 😢😢 my man is 13 Julie 2023 oorlede ons sou Des 2024 5j getroud
Amein.
Beste getuienis ooit!! Prys Sy Naam!!🙏🏻🌻🙏🏻
Kosbaar!!!❤🤍🕊
Leandi ek het soveel pyn en hartseer my man ook verloor en saam dit nog ander emosies om mee te deel al vir solank
Baie dnki. Besondere boodskap. Hier uit Aus
Die Here het alle mense verwyder wat jou geoordeel het. Hul het jou gebed nodig. Dankbaar dat God vir jou n seun van hom gestuur het. Jy is God se dogter. Fokus op hom. Hy is baie lief vir jou🙏
Wat het die hartaanval veroorsaak?
Exc14:14
Alfons was getrou aan jou tot die dood toe. Baie om voor dankbaar te wees. Jy het ware liefde geken.
53%
Amazing! Soooo kosbaar!
Wat n pragtige getuienis! Jy is regtig iemand na wie ek opkyk. Mag die Here jou lewe vorentoe seën...❤
Awesome getuienis!
Jy is n HERO!!!
WOW! dankie! vir jou fantastiese getuienis!❤