InVia Gemeente
InVia Gemeente
  • 605
  • 100 450
Bergpredikasie: Salig is die wat treur | 8 September 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
"Jesus sê dat ons salig (envied/blessed) is wanneer ons huil (Matt 5:4). Wanneer ons reg kan huil, belowe Jesus dat ons vertroos sal word." ...Welkom by ons In Gemeen aanlyn program...
Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee.
Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com
#inviagemeente #ingemeen #kerkdiens #theogeyser
zhlédnutí: 203

Video

Bergpredikasie: Salig is die sagmoediges | 1 September 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 218Před 21 hodinou
"Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com #inviagemeente #ingemeen #kerkdiens #friedavandenheever
Bergpredikasie: Arm van Gees | 25 Augustus 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 354Před 14 dny
"Jesus nooi ons uit om "arm van gees" te word. Die woord "arm" beteken "the very empty ones, those who are crouching," en Cynthia Bourgeault vertaal dit met "pouring empty into empty."..." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. ...
Hoekom swem ek stroom op? | 18 Augustus 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 290Před 21 dnem
"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom? Die antwoord ontvou diep onder die watervlak van ons alledaagse ervarings..." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za...
Siel Kundig - Seën my siel | 11 Augustus 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 320Před měsícem
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in. ‘n Groot deel van die “christen-kultuur” stel seëninge - #blessed - gelyk aan voorspoed, gesondheid en oorvloed. Terwyl dit sekerlik ‘n versoeking is om sulke geskenke te verbind aan die guns van God, hou dit ‘n verrad...
Siel Kundig - Sielsverduistering | 4 Augustus 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 398Před měsícem
"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin projekteer, of dit gebruik om goddelike toestemmi...
Siel Kundig - Ons praat in (hospi)tale | 28 Julie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 357Před měsícem
"Wat jy sien en dalk aflei is nie alles nie. Daar is meer as wat jy dink jy sien..." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com #inviagemeente #ingemeen #kerkdiens #friedavandenheever
Siel Kundig - Waar kry ek my siel? | 21 Julie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 310Před měsícem
"As ek luister na hoe Jesus daaroor praat besef ek: Elke siel het onmeetbare waarde, maar dit beteken nie ek hoef desperaat te gryp daarna nie..." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail....
Siel Kundig - Wat vra my siel van my? | 14 Julie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 441Před měsícem
"Jesus leer ons dat die manier hoe ons omgaan met die lewe (wêreld) het ‘n bewese effek op ons siel..." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com #inviagemeente #ingemeen #kerkdiens #th...
Wanner Moses sy moses teëkom | 7 Julie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 362Před 2 měsíci
"Om onderdompel te word in God se goedertierenheid, Sy verbond (steadfast LOVE), is die begin van dankbaarheid en bewustheid wat wysheid bring. ." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail....
Be-heer of die Heer? | 30 Junie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 435Před 2 měsíci
"Ons komplimenteer graag iemand wat alles met “oorgawe” aanpak en bedoel dan eintlik seker: voluit, met passie. Maar oorgawe is nie iets wat mens kan byvoeg, soos ‘n bestanddeel in ‘n resep nie: meng dit MET melk. Oorgawe is die mengbak. Dis nie met nie; dis in." ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. B...
Fopspene vir Dummies | 23 Junie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 214Před 2 měsíci
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. - Rom.7:15 (1983 Vertaling)... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com #invi...
Wie Bid Nou Eintlik... Ek of my Ego? | 16 Junie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 531Před 2 měsíci
"May it be the real I who speaks. May it be the real Thou that I speak to." CS Lewis... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com #inviagemeente #ingemeen #kerkdiens #theogeyser
Skadu-weë... Projek: ek | 9 Junie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 477Před 3 měsíci
"Skaduwerk het alles te doen met my geloof, of ek dit nou wil weet of nie. Dis om te glo en te aanvaar dat alles wat ‘n voorkant het, ook ‘n agterkant het."... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos inviagemeen...
Bekering... Projek: ek | 2 Junie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 345Před 3 měsíci
"“You can't keep true self hidden forever; before long you'll be exposed. You can't hide behind a religious mask forever; sooner or later the mask will slip and your true face will be known.” Luk 12:2"... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop ...
Hoe Kies Ek? Stem In... | 26 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 322Před 3 měsíci
Hoe Kies Ek? Stem In... | 26 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Stem In... Saam Met Ander | 19 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 238Před 3 měsíci
Stem In... Saam Met Ander | 19 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Hoe Luister Ek? Stem In... | 12 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 256Před 4 měsíci
Hoe Luister Ek? Stem In... | 12 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Bang Jan Óf Dooie Jan | 5 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 574Před 4 měsíci
Bang Jan Óf Dooie Jan | 5 Mei 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Haastige Hond... | 28 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 319Před 4 měsíci
Haastige Hond... | 28 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Knorpotte | 21 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 328Před 4 měsíci
Knorpotte | 21 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Klakouse | 14 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 420Před 4 měsíci
Klakouse | 14 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Knyp Die Kat | 7 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 309Před 5 měsíci
Knyp Die Kat | 7 April 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek? | 31 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 368Před 5 měsíci
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek? | 31 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? | 29 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 612Před 5 měsíci
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? | 29 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Volksverraad | 24 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 290Před 5 měsíci
Volksverraad | 24 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Die Weg van Stilte | 17 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 385Před 5 měsíci
Die Weg van Stilte | 17 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Trek die leisels in... met jou Woorde! | 10 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 493Před 6 měsíci
Trek die leisels in... met jou Woorde! | 10 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Trek die leisels in... met jou Kos! | 3 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 359Před 6 měsíci
Trek die leisels in... met jou Kos! | 3 Maart 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
Verlange en Vergenoegdheid... Leef met Paradokse | 25 Februarie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn
zhlédnutí 363Před 6 měsíci
Verlange en Vergenoegdheid... Leef met Paradokse | 25 Februarie 2024 | InVia InGemeen Aanlyn