Rudie Rousseau
Rudie Rousseau
  • 513
  • 570 923
'' OUMA KOM HUISTE'' NA JONG SEUNS DIE BEELD STUKKEND GESLAAN HET IS DIE BEELD WEER EERVOL TERUG
Blanke seuns in Standerton het die beeld van Ouma Swart stukkend geslaan wat in die kamp kerkhof opgerig was. Ek het die beeld gaan haal , reg gemaak en so is sy weer terug in die kamp kerkhof waar 8 van haar kinders begrawe is nadat hulle binne twee weke in die konsentrasiekamp op Standerton gesterf het. Ek is opsoek indien u kan help na donasies om 'n deurskydende staal raam om haar en die kind te laat oprig sodat sy beskerm kan word. Indien u kan help kontak my asseblief op 082 536 1917
zhlédnutí: 78

Video

HET U GEWEET DIE HOF WAAR GIDEON SCHEEPERS VERHOOR WAS BESTAAN NOG MATJIESFONTEIN SE STILTE SWEIG
zhlédnutí 119Před dnem
Die Dennebome se gehuil van die vele smarte wat die Boerevolk oor gekom het suis nou al vir 160 jaar in die Karoo. As die mure net kon praat wat het van hierdie Boereheld se lyk geword? Sy moeder het met haar smart na haar graf gegaan die bitter vloei aan . . .
TREKBOER PIONIERS BEENDERE EN GRAFTE LE DIE HELE LAND VOL EN NOG STEEDS WYK DIE VOLK DIE GELOFTES
zhlédnutí 100Před dnem
Hierdie is een van daardie onthou dokumentere. En net nou die dag was Oom Dawid en sy vrou aangeval gewees. Nooit gedink met die maak van hierdie film dit ooit 'n werklikheid sou word nie . . .
MOENIE DIE 4 KLEUR BESMET BY FEESTE DIS 'N BOEREVLAG HIERDIE VLAG WAS AL BY DIE NOORD- POOL GEWEES
zhlédnutí 228Před 14 dny
Jip u het reg gelees hierdie is 'n baie merkwaardige storie en Oom Jansen is intussen oorlede. Asseblief moenie hierdie vlag na Afrikaner feeste toe neem waar hulle jou soos 'n indringer in jou eie land vra om die terrein te verlaat nie. Die Afrikaners se Vlag is verban met die Britse vlag wat daarop pronk . Hanteer hierdie Vlag met jou grootste respek. Laat hom wapper by Boerevolk gedenk diens...
JY SIEN HULLE IN DIE KROP MAAR NIE IN DIE KOP DIE GESEGDE EN SO IS HIERDIE VROUE EN DOGTERS VERRAAI
zhlédnutí 130Před 14 dny
Nog 'n herinnering van die makste hond byt jou die seerste lui die gesegde of is dit nie waar nie?
AS JY SE JYS 'N BOER MOET JY OPSTAAN BY BYEENKOMSTE AS DAAR LEUNS SO HIER OP HARRYSMIT VERTEL WORD!
zhlédnutí 345Před 14 dny
Dis skokkend as daar so openlik gelieg word met 'n tema DIE KAALKOP WAARHEID en sprekers wat genooi word openlik lieg oor wat in die konsentrasiekampe gebeur het. Dis jou plig as jy se jys 'n Boer om die leuns openlik net daar op te staan en die sprekers aan te vat. Ek GATVOL verby oor die laksheid waarmee ons deur mense soos die besmet word met onwaarhede.
DIE SKATKIS VOL LEUENS WAT ONS VERTEL IS OOR DIE ANGLO BOERE OORLOG WAT ONS NET GOEDSMOEDS AANVAAR
zhlédnutí 280Před 21 dnem
DIE SKATKIS VOL LEUENS WAT ONS VERTEL IS OOR DIE ANGLO BOERE OORLOG WAT ONS NET GOEDSMOEDS AANVAAR
MAAITJIES WIL NIE SAAMWEK NIE DIS REG SO JULLE PAS IS AF VERSTAAN JY TROEP DEEL 2
zhlédnutí 1,4KPřed měsícem
MAAITJIES WIL NIE SAAMWEK NIE DIS REG SO JULLE PAS IS AF VERSTAAN JY TROEP DEEL 2
JA KORPORAAL - NEE KORPORAAL - REG KORPORAAL - JOU MA SE MOER KOFFIE KORPORAAL - DEEL 1 van 2
zhlédnutí 340Před měsícem
JA KORPORAAL - NEE KORPORAAL - REG KORPORAAL - JOU MA SE MOER KOFFIE KORPORAAL - DEEL 1 van 2
GENL DE WET SE EENSAME EN VERLATE HUIS OP DIE VRYSTAATSE VLAKTES BRING ERGE HEIMWEE VAN HIERDIE BOER
zhlédnutí 387Před měsícem
GENL DE WET SE EENSAME EN VERLATE HUIS OP DIE VRYSTAATSE VLAKTES BRING ERGE HEIMWEE VAN HIERDIE BOER
SIENER HET GESE DIE DUITSERS GAAN ONS KOM HELP WAT MAAK LUDERITZ SO BELANGRIK LOOP DIE TREINE AL?
zhlédnutí 434Před měsícem
SIENER HET GESE DIE DUITSERS GAAN ONS KOM HELP WAT MAAK LUDERITZ SO BELANGRIK LOOP DIE TREINE AL?
40 JAAR LATER EN NET DIE TERE HERINNERINGE WAT NOG OOR IS VAN 'N ERA WAAR 'N SEUN 'N MAN GEWORD HET
zhlédnutí 507Před měsícem
40 JAAR LATER EN NET DIE TERE HERINNERINGE WAT NOG OOR IS VAN 'N ERA WAAR 'N SEUN 'N MAN GEWORD HET
OUMA SMAL SE OPNAME IN 1966 OOR DIE SMART EN ELLENDE OP DIE PLAAS EN KONSENTRASIEKAMPE
zhlédnutí 254Před měsícem
OUMA SMAL SE OPNAME IN 1966 OOR DIE SMART EN ELLENDE OP DIE PLAAS EN KONSENTRASIEKAMPE
'N SPOOKTREIN NA KIMBERLEY , MAGERSFONTEIN , ONS WYS DIE ZULUS HOE KLINK BOERE MUSIEK BY BLOEDRIVIER
zhlédnutí 129Před měsícem
'N SPOOKTREIN NA KIMBERLEY , MAGERSFONTEIN , ONS WYS DIE ZULUS HOE KLINK BOERE MUSIEK BY BLOEDRIVIER
DIE SLAG VAN ROCKES DRIFT AS SLAGVELDE JOU LIEFDE IS EK REEL TOERE DAARHEEN VIR GROEPE
zhlédnutí 145Před měsícem
DIE SLAG VAN ROCKES DRIFT AS SLAGVELDE JOU LIEFDE IS EK REEL TOERE DAARHEEN VIR GROEPE
STOOMTREINE IN DIE OU TRANSVAAL TOE SPOORWEG NOG SPOORWEG WAS EN KOFFIE NOG KOFFIE . . .
zhlédnutí 119Před měsícem
STOOMTREINE IN DIE OU TRANSVAAL TOE SPOORWEG NOG SPOORWEG WAS EN KOFFIE NOG KOFFIE . . .
ONS WAS DIE BES OPGELEIDE WEERMAN VANAF 1950 TOT 1990 IN DIE AFRIKA KONTINENT SALUUT AAN ELKE MAKKER
zhlédnutí 161Před měsícem
ONS WAS DIE BES OPGELEIDE WEERMAN VANAF 1950 TOT 1990 IN DIE AFRIKA KONTINENT SALUUT AAN ELKE MAKKER
SIENER VOORSPEL DIE DORINGBOS REGERING IS 'N WERKLIKHEID IN 2024 WATER EN OLIE KAN NIE MENG NIE
zhlédnutí 2KPřed měsícem
SIENER VOORSPEL DIE DORINGBOS REGERING IS 'N WERKLIKHEID IN 2024 WATER EN OLIE KAN NIE MENG NIE
'N HULDEBLYK AAN DIE ONTSLAPE KOL. JAN BREYTENBACH WAT GISTER OP KONSENTRASIEKAMP DAG OORLEDE IS
zhlédnutí 2,9KPřed měsícem
'N HULDEBLYK AAN DIE ONTSLAPE KOL. JAN BREYTENBACH WAT GISTER OP KONSENTRASIEKAMP DAG OORLEDE IS
STILLE WATERS DIEPE GROND ONDER DRAAI DIE DUIWEL ROND EN SO WAS DIT IN DIE 70 EN 80s DE EINDE NIET
zhlédnutí 129Před měsícem
STILLE WATERS DIEPE GROND ONDER DRAAI DIE DUIWEL ROND EN SO WAS DIT IN DIE 70 EN 80s DE EINDE NIET

Komentáře

  • @pietergillespie443
    @pietergillespie443 Před 12 hodinami

    Baie dankie dit bring so baie herinneringe terug!❤

  • @stephaniestylianou2368

    Waardeer - trane rol 😢

  • @willieburger4691
    @willieburger4691 Před 3 dny

    Colonel jy het n verskil gemaak in baie mense se lewens.U het my trots gemaak vir my famillie ek is ver langs famillie. my ouma se nooiensvan is breytenbach my pa is n verllangse neef, van u. saluut !!!!!!!!vir u en al die ander ontslape helde.

  • @steamtrainguy
    @steamtrainguy Před 6 dny

    SAS/SAR locs. Those were the days.Dankie Rudie.

  • @ericsenior7687
    @ericsenior7687 Před 6 dny

    Dankie dat iemand onthou Rudie.

  • @Petro-wp8xt
    @Petro-wp8xt Před 6 dny

    Rudie mag ek asseblief vra dat jy sal oorweeg om te kyk na die klank opnames, jou stem is baie harder in vergelyking met die van die Oom en veral Tannie, ek skrik elke keer wanneer jy begin praat

  • @Petro-wp8xt
    @Petro-wp8xt Před 6 dny

    Rudie baie dankie vir die deel van hierdie gesprek, dit is baie belangrik dat ons onthou waar ons vandaan kom en van van Wie ons hulp vandaan kom. Mag ons opnuut wakker skrik en ons onderwerp aan die Almagtige Vader en God.

  • @hennie77777
    @hennie77777 Před 7 dny

    Pragtig Rudie👍

  • @barnardt1951
    @barnardt1951 Před 7 dny

    Pragtig!

  • @riette10
    @riette10 Před 14 dny

    Waar kan ek die boek bestel?Ons sit in buiteland

    • @rudierousseau
      @rudierousseau Před 14 dny

      @@riette10 julle kan dit by my bestel saam die dvd reeks. Ek stuur dit met We Transfer na julle e pos adres dan laai julle diy net af.

  • @rudnicfamily5354
    @rudnicfamily5354 Před 17 dny

    Rudi...ons BOERE staan agter jou...laat jou nie deur ou afgeleefde prokureurs intimedeer nie...hy is duidelik uit sy baan uit en onprofesioneel. Hier is 'n ander agenda betrokke. Laat dit vir jou 'n les wees Rudi...mondelingse ooreenkomste staan tussen Boere...hul woord is hul eer. Met Afrikaners sluit mens kontrakte op papier.

    • @rudierousseau
      @rudierousseau Před 13 dny

      Hello mater dankie vir jou skrywe. Ja dis tragies en hoe verkeerd 'n mens kan wees en ek mislei was. Maar die saga is nog nie oor nie. Het 'n Prok brief van Prof Raath gekry soos wat die gesegde lui die WAARHEID SAL SEEVIER OP DIE EINDE - Deuternonuim 31: 6

  • @rudierousseau
    @rudierousseau Před 17 dny

    Jy kan die hele reeks bestel dit kos R460.00 saam posgeld.

  • @sarahdonald7953
    @sarahdonald7953 Před 17 dny

    Kan ons asb die res van Geknelde Land sien? Dit is belangrik om die hele boek so uitgebeeld te sien! Baie dankie Rudie!

  • @rudierousseau
    @rudierousseau Před 17 dny

    rudierousseau7@gmail.com

  • @mariusheydenrych5205
    @mariusheydenrych5205 Před 17 dny

    Rudie wat is jou mail adres

  • @hvgfhfgfhvh3967
    @hvgfhfgfhvh3967 Před 17 dny

    Danke Rudie wat jy vir die boerevolk doen vernaam wat betref die ou SAS&H en ons ou begrafplase! Ollie Joubert SWA Hentiesbaai.

    • @rudierousseau
      @rudierousseau Před 17 dny

      @@hvgfhfgfhvh3967 hello mater sou eerder daar by julle wou gewees het

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex Před 17 dny

    Stem volkome saam met die opskrif.♥🙏

  • @Kreativfox
    @Kreativfox Před 18 dny

    I loved these old Afrikaans series growing up ❤

  • @hermansplombaard9089
    @hermansplombaard9089 Před 18 dny

    #KlinkSoosEkDink #LuisterLeerDinkDoen

  • @natashapretorius7560
    @natashapretorius7560 Před 19 dny

  • @elizeverwey1933
    @elizeverwey1933 Před 21 dnem

    Net die grootste respek vir jou Rudie.Jy doen so baie vir ons Boervolk se bewaring. Snaaks die Afrikaner soort is meestal Kaapse mense .Ek het so DVD van jou sal graag weer wil bestel vernaam die laaste van vroue se verhaal .IS so onsteld dat mense vir jou van alle mense in rugsteek hulle kan hul skaam.Sies stank vir dank!! .Groot respek ek kontak.

    • @rudierousseau
      @rudierousseau Před 21 dnem

      @@elizeverwey1933 baie dankie vir almal ook vir jou. Ja hulle praat dieselfde taal , lieg vir jou terwyl jy by hulle is . Stort valse trane en dan verraai hulle jou. Maar hulle sal verseker rekenskap gee oor hulle verraad en valsheid. My kontak nr is 082 536 1917 ek het nog 4 stelle beskikbaar so dis nie meer n 3 stel nie dis n 4 stel dvds. Die boek sowel die dvds kan direk na jou rekenaar gestuur word. Al wat ek benodig is jou e pos adres. Baie dankie vir jou bestelling. Van die fondse sal aangewend word vir die skoonmaak vd De La Rey kerkhof naby Krugersdorp.

  • @TomBear78
    @TomBear78 Před 23 dny

    I first saw this legendary man in the documentary film “Angola the War” half year ago 🙏

  • @susarahvandermerwe-venter6536

    BAIE , BAIE DANKIE RUDIE. JY IS DIE DAPPERSTE VAN DIE DAPPERSTE, ONS HET VAN DAARDIE PLEKKE OOK BESOEK. EN JY IS 100% REG. BAIE BAIE STERKE. MAG GOD DIE DRIE EENHEID JOU DIE HEILIGE KRAG GEE. PIETER VENTER SEL 082929748

  • @Zea-on5mb
    @Zea-on5mb Před 24 dny

    My Ouma grootjie was ook in n konsentrasiekamp,saam met my Ouma, hulle is Al oorlede maar dit Sal interesant wees as ons die waarheid kan kry. 😊

  • @martineagar7524
    @martineagar7524 Před 25 dny

    Briljant

  • @steamtrainguy
    @steamtrainguy Před 26 dny

    Sadf👌👍

  • @ecolivelihoods
    @ecolivelihoods Před 28 dny

    RIP Oom Jan, fondly remembered as Umehlo-insimbi. "He was a man, take him for all in all, I shall not look upon his like again".

  • @Zea-on5mb
    @Zea-on5mb Před měsícem

    Ons stel Baie belang in ons geskiedenis. Hierdie was so leersaam en hartseer. ❤

  • @Zea-on5mb
    @Zea-on5mb Před měsícem

    Waar kan ons die 4 boeke koop. Deur Wie is die boeke geskryf. 😊

    • @rudierousseau
      @rudierousseau Před měsícem

      Baie bly om dit te hoor. Die oom is oorlede. Hy het dit geskryf maar is nie meer beskikbaar nie. Ek het wel n hele reeks dokumentere op dvd beskikbaar oor die Anglo Boere Oorlog.

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk1851 Před měsícem

    Rus in Vrede, Kolonel... Jou wapens is neergele, jy't jou kant gebring toe dit nodig was... Yster van alle Ysters. Ek salueer U. 🎖️🇿🇦🎖️

  • @hermansplombaard9089
    @hermansplombaard9089 Před měsícem

    #KlinkSoosEkDink #LuisterLeerDinkDoen

  • @MariskaKilian
    @MariskaKilian Před měsícem

    Dit is my ouma grootjie wat hier praat. Mens kry hulle so jammer, dit mies so bitter swaar gewees het. Baie dankie Rudie Reassaau dat jy dit vir ons gedoen het❤

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 Před měsícem

    Ja Rudie as daardie geboue in suidafrika was was hulle Lankal geplinder dat daar niks oor was nie .dis mooi om dit te sien die ou geboue en wat het hulle gedoen in daardie tyd

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 Před měsícem

    Sjoe swaar harde bitter lewe,,respek vir ons voorouers

  • @HolisticHealthEducation
    @HolisticHealthEducation Před měsícem

    Baie dankie vir al die moeite met die baie Interessante video.

  • @johanleroux6517
    @johanleroux6517 Před měsícem

    Ek huil.

  • @steamtrainguy
    @steamtrainguy Před měsícem

    The Sadf was the strongest army in Africa. I salute you and thank you for your service. Greetings from Belgium.

  • @Petro-wp8xt
    @Petro-wp8xt Před měsícem

    41:23 hy het dit verdien om verkla te word, hy hoort nie in die posisie van 'n skoolhoof of eers 'n onderwyser nie.

  • @Petro-wp8xt
    @Petro-wp8xt Před měsícem

    21:27 wat 'n vieslike skoolhoof. Edit: dissipline is baie belanrik maar daar is perke.

  • @Petro-wp8xt
    @Petro-wp8xt Před měsícem

    Suid-Afrika het baie Afrikaanse stories wat my net skaam maak. Goeie maniere kan nie gekoop word nie. Hooghartigheid, snobbisme en voortrekkery is 'n euwel.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 Před měsícem

    Ja wat sal hy nou se van die nuwe suidafrika 😂😂😂😂😂

  • @pietergillespie443
    @pietergillespie443 Před měsícem

    KAN ons ASB nog episodes sien❤

  • @georgecoetzee
    @georgecoetzee Před měsícem

    Harde musiek in agtergrond is baie steurend

    • @rudierousseau
      @rudierousseau Před měsícem

      Baie jammer om te hoor miskien moet u die tv sagter sit. U is die enigste een wat n probleem het.

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 Před měsícem

    Ek love die lied.

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 Před měsícem

    Gegroet vanuit Zambië

  • @bennievermeulen6941
    @bennievermeulen6941 Před měsícem

    Njk 9³ 8《 v:$,4

  • @user-us9oo9dv6o
    @user-us9oo9dv6o Před měsícem

    Dit laat ek dink van die ou tuie toe spoorweg was spoorweg. Ek ken sydenham depot in port elizabeth. Ek was n treinbempte gewees. Lekket tuie nooit terug kom nie. Mooi manne!!!

  • @carlosolomons5327
    @carlosolomons5327 Před měsícem

    Rip Col jy was n merkwaardige man n legende elke jongman se held tydens ons diensplig jare. Ek sal jou altyd onthou as die man met die swaarste bors (baie medaljes) op dai linkerbors. Ek salujeer u Col.

  • @xandrohattingh8679
    @xandrohattingh8679 Před měsícem

    waar kan ek die boeke van die oom kry? ek weet dis amper 16 jaar later maar ek sal graag wil op lees!

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 Před měsícem

    Ek was onder die indruk dat die vuilgoed skotvry gekom het. Ek hoop dis waar dat hierdie klompie tereggestel is. Jammer dat Meks de pree (Met opset verkeerd gestel want daar is Du Preez wat ek respekteer) se mening ingewin is want die vuilgoed hoort self voor 'n vuurpeloton.