Kinderkrans
Kinderkrans
  • 414
  • 137 833

Video

Lied 560 - O Heer, wat U in guns oor my ontferm
zhlédnutí 53Před měsícem
Lied 560 - O Heer, wat U in guns oor my ontferm Liedboek
Lied 554 - Ek is bly ek ken vir Jesus
zhlédnutí 62Před měsícem
Lied 554 - Ek is bly ek ken vir Jesus Liedboek
Lied 515 - Soms kyk ons soekend om ons rond
zhlédnutí 65Před měsícem
Lied 515 - Soms kyk ons soekend om ons rond Liedboek
Lied 494 - Gelukkig is die mens wat op die Here bou
zhlédnutí 234Před měsícem
Lied 494 - Gelukkig is die mens wat op die Here bou Liedboek
Lied 490 - Soos U wil, Heer, laat dit gebeur!
zhlédnutí 87Před měsícem
Lied 490 - Soos U wil, Heer, laat dit gebeur! Liedboek
Lied 484 - Almal wat dors het
zhlédnutí 108Před měsícem
Lied 484 - Almal wat dors het Liedboek
Lied 461 - Na ploegtyd en na saaityd
zhlédnutí 90Před měsícem
Lied 461 - Na ploegtyd en na saaityd Liedboek
Lied 424 - Jesus het die dood oorwin
zhlédnutí 37Před měsícem
Lied 424 - Jesus het die dood oorwin Liedboek
Lied 413 - Loof God die Heer
zhlédnutí 66Před měsícem
Lied 413 - Loof God die Heer Liedboek
Lied 380 - Jesus, Lam gelei ter slagting
zhlédnutí 65Před měsícem
Lied 380 - Jesus, Lam gelei ter slagting Liedboek
Lied 371 - Redder van ons lewe
zhlédnutí 114Před měsícem
Lied 371 - Redder van ons lewe Liedboek
Lied 365 - Hoor die blye eng'lelied
zhlédnutí 131Před měsícem
Lied 365 - Hoor die blye eng'lelied Liedboek
Lied 349 - Kom, kinders, besing met 'n vrolike stem
zhlédnutí 174Před 4 měsíci
Lied 349 - Kom, kinders, besing met 'n vrolike stem Liedboek
Lied 348 -Stille nag
zhlédnutí 153Před 4 měsíci
Lied 348 -Stille nag Liedboek
Lied 318 - Ek prys sy grote Naam
zhlédnutí 56Před 4 měsíci
Lied 318 - Ek prys sy grote Naam
Lied 315 - Amen
zhlédnutí 81Před 4 měsíci
Lied 315 - Amen
Lied 312 - Amen, amen
zhlédnutí 76Před 4 měsíci
Lied 312 - Amen, amen
Lied 310 - Voor U, Heer, bly ek staan
zhlédnutí 147Před 4 měsíci
Lied 310 - Voor U, Heer, bly ek staan
Lied 307- O Heer, Verlosser Heer
zhlédnutí 112Před 4 měsíci
Lied 307- O Heer, Verlosser Heer
Lied 306 - U, Christus, is my lewe
zhlédnutí 100Před 4 měsíci
Lied 306 - U, Christus, is my lewe
Lied 301- Ons kom vier u maaltyd, Vader
zhlédnutí 31Před 4 měsíci
Lied 301- Ons kom vier u maaltyd, Vader
Lied 300 - Heer Jesus, kom en wil ons gas hier wees
zhlédnutí 102Před 4 měsíci
Lied 300 - Heer Jesus, kom en wil ons gas hier wees
Lied 282 - Terwyl ons bid vir elke volk
zhlédnutí 154Před 4 měsíci
Lied 282 - Terwyl ons bid vir elke volk
Lied 277 - U wat van ouds af ons behoed
zhlédnutí 84Před 4 měsíci
Lied 277 - U wat van ouds af ons behoed
Lied 239 - Jesus, Rots vir my geslaan
zhlédnutí 404Před 4 měsíci
Lied 239 - Jesus, Rots vir my geslaan
Lied 229 - Wil, Heer, in liefde U ontferm
zhlédnutí 64Před 4 měsíci
Lied 229 - Wil, Heer, in liefde U ontferm
Lied 228 - Halleluja! Halleluja!
zhlédnutí 55Před 4 měsíci
Lied 228 - Halleluja! Halleluja!
Lied 225 - Ons kom prys u Heer, Jesus Christus
zhlédnutí 101Před 4 měsíci
Lied 225 - Ons kom prys u Heer, Jesus Christus
Lied 206 - Halleluja
zhlédnutí 42Před 4 měsíci
Lied 206 - Halleluja

Komentáře

  • @briansmith3399
    @briansmith3399 Před měsícem

    Werklik baie mooi gespeel. Innig bly dat my ouers my in die weë van die Almagtige gegrond het van kindsbeen.

  • @aartjonkers2745
    @aartjonkers2745 Před 4 měsíci

    n bede en , lof gesang , PRAGTIG !!!

  • @lexward1834
    @lexward1834 Před 4 měsíci

    Lex Know that I’ll be there till six they see me either and then when they see me they like

  • @lexward1834
    @lexward1834 Před 4 měsíci

    LexGet there and go in that that’s right Karen this is the part that you got for him

  • @lexward1834
    @lexward1834 Před 4 měsíci

    LexYou sit by you do you like so he doesn’t have to rethink having me sitting in the back where he said

  • @lexward1834
    @lexward1834 Před 4 měsíci

    LexI can add power requirements are to be stuck with Travis and wins he married my my my my my brother that that’s why you care enough fibye-bye fiber

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před 5 měsíci

    Daai afsluitnote was baie mooi.

  • @user-ke6jo9yc2z
    @user-ke6jo9yc2z Před 7 měsíci

    Pragtig uit my kinderdae ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 7 měsíci

    Leer my HEER die regte wee, wys die regte pad my aan maak my hart daar toegenoe om met lus daar op te gaan, dankie vir die woord in my geboorte taal, Amen

  • @willembotha4736
    @willembotha4736 Před 8 měsíci

    Aan God kom al die eer en heerlikeheid

  • @willembotha4736
    @willembotha4736 Před 8 měsíci

    Ag ons aan God al die eer geen

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 8 měsíci

    Dankie vir my taal om te kan hoor

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 8 měsíci

    Dankie vir my taal om te kan hoor

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 8 měsíci

    Amen

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 9 měsíci

    Pesach

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 9 měsíci

    Dankie Vader wat in die Hemel, vir die woord,

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Před 9 měsíci

    Amen

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před 9 měsíci

    Hierdie melodie sal my altyd bybly. Toe ek in matriek was het die ds ons die lied 'n paar keer laat sing by aanddienste. Nooit spyt ek het dit geleer nie.

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před 9 měsíci

    Ai, vir my is dié so mooi.

  • @andilebhalisoprano5890
    @andilebhalisoprano5890 Před 9 měsíci

    Baie Mooi 💙🎵🙏🏼.

  • @reneznvanmoerkerken
    @reneznvanmoerkerken Před 9 měsíci

    Laat ons lewe tot U eer. Vrugte dra vir U, o Heer. Amen.

  • @andilebhalisoprano5890
    @andilebhalisoprano5890 Před 10 měsíci

    Proudly NG Kerk Member💙🙏🏼

  • @andilebhalisoprano5890
    @andilebhalisoprano5890 Před 10 měsíci

    One of my Favorites! #ProudlyNGKerk Member 💙🙏🏼Een Liggam en Een Gees!

  • @andilebhalisoprano5890
    @andilebhalisoprano5890 Před 10 měsíci

    Proudly NG Kerk Member! ❤️🙏🏼🎵

  • @Elia318
    @Elia318 Před 10 měsíci

    Mooi

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 10 měsíci

    Pragtig! AMEN!

  • @eugenelombard960
    @eugenelombard960 Před 11 měsíci

    Pragtig en kragtige boodskap. Groete vanuit Nieu-Seeland.

  • @HOYANA2024
    @HOYANA2024 Před 11 měsíci

    23-09-2023 ❤ MY POETRY ❤ ❤ I JUST WANTED ❤ Many people destroy the flowers... ❤I JUST WANTED to hold a flower with my little hands!!! Many people use their mouths to offend others,with words that hurt... ❤ I JUST WANTED to open my mouth and to say:MOM!!! Many people walk down paths that are not so cool... ❤ I JUST WANTED to walk around the house!!!! Many people hate each others... ❤ I JUST WANTED to speak:MOM, I LOVE YOU!!! Many people destroy other people's lives... ❤ I JUST WANTED...❤ ❤TO LI - VE !!❤ IN MEMORIAN SIGNED :A SPECIAL AND NORMAL CHILD. BORN: 11-NOVEMBER 1999. DIED: 10-AUGUST 2022. GOD BLESS YOU FOR READING MY POETRY. MY SISTER HEARD THE TRUMPETS PLAYING AND MY NIECE SINGING WITH THE ANGELS IN HEAVENLY CHOIR 2 MONTHS LATER!!! THE ANGELS TOOK HER AWAY IN CLOUD OF GLORY!!! ❤❤❤❤❤❤

    • @HOYANA2024
      @HOYANA2024 Před 11 měsíci

      25-09-2023 GOD BLESS YOU FOR READING MY POETRY!!! ❤❤❤❤❤❤

  • @HOYANA2024
    @HOYANA2024 Před 11 měsíci

    23-09-2023 IN DECEMBER 2021,THE LORD TOLD ME:"NO MATTER WHAT HAPPENS, DON'T REWIND, AND DON'T GO BACK "!!! AMÉM!!! ❤❤❤❤❤❤

    • @HOYANA2024
      @HOYANA2024 Před 11 měsíci

      25-09-2023 GOD BLESS YOU FOR READING MY COMMENTS!!!! ❤❤❤❤❤❤

  • @HOYANA2024
    @HOYANA2024 Před 11 měsíci

    23-09-2023 GOD BLESS YOU FOR READING MY COMMENTS!!! ❤❤❤❤❤❤

    • @HOYANA2024
      @HOYANA2024 Před 11 měsíci

      25-09-2023 ❤❤❤❤❤❤BRASIL

  • @HOYANA2024
    @HOYANA2024 Před 11 měsíci

    23-09-2023 THE LORD TOLD ME:"CONTINUE DOING THE WELL AND SPREADING THE LOVE "!!! AMÉM!!! ❤❤❤❤❤❤

    • @HOYANA2024
      @HOYANA2024 Před 11 měsíci

      25-09-2023 GOD BLESS YOU FOR READING MY COMMENTS!!! ❤❤❤❤❤❤

  • @Elia318
    @Elia318 Před 11 měsíci

    Geweldig

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před 11 měsíci

    Van kindsdae een van my gunsteling melodieë.

  • @christelkorber934
    @christelkorber934 Před 11 měsíci

    Mooiste waarheid ooit ❤

  • @theov5590
    @theov5590 Před 11 měsíci

    Baie mooi lied en pragtig vertolk.

  • @reneznvanmoerkerken
    @reneznvanmoerkerken Před 11 měsíci

    Die Heilige Geskrifte wat achter ons gelaat es, kan as ondersteuning vir ons dien. Mooie Orrelspel. Ou René.

  • @reneznvanmoerkerken
    @reneznvanmoerkerken Před 11 měsíci

    Pragtige orrel musiek. De Wêreld is te klein om teen mekaar te veg. Laat ons mekaar liefhê . OldManRené.

  • @jean-pierrecilliers5565
    @jean-pierrecilliers5565 Před 11 měsíci

    Orrel Spel

  • @jean-pierrecilliers5565
    @jean-pierrecilliers5565 Před 11 měsíci

    Pragtige orrel spelling, maar die tempo waarmee gespeel word is gans te stadig.

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před 11 měsíci

    Baie dankie vir al die liedere wat jy so getrou oplaai, veral die met sang by.

  • @wernervivier1002
    @wernervivier1002 Před 11 měsíci

    Baie baie dankie vir die beautiful orrelspel. Ek sit dit op "loop" en luister dit oor en oor. Psalm 100 was my Pa se geliefde psalm. My Mamma was 'n orrelis en het dit baiekeer op die orrel gespeel.. woorde ontbreek om my dankbaarheid te omskryf vir die video. Baie baie dankie. Die Here seën jou en jou nageslagte.

    • @kinderkrans6297
      @kinderkrans6297 Před 11 měsíci

      Baie dankie, mag die Here u en familie seen

    • @user-ke6jo9yc2z
      @user-ke6jo9yc2z Před 6 měsíci

      Pragtig dankie uit my kinderdae, kan so terug verlang ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 Před rokem

    PRYS Die HERE🙏🙌🙏🙌🕊️

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před rokem

    Ek weet dit is bietjie vroeg. Sal jy/julle dalk so stadigaan begin dink aan advent en kersfees asb. Baie dankie vir alles sover.

    • @kinderkrans6297
      @kinderkrans6297 Před rokem

      Goeie dag, ek sal met graagte so maak. U is welkom om my te kontak hendrikjcsmit@hotmail.com

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před rokem

    Baie dankie 👍

  • @ngdanskraal2227
    @ngdanskraal2227 Před rokem

    al die liedere wat julle opneem is wonderlik. Dit sou baie help as daar telkens net 'n kort inleiding is ipv dat die lied sommer net begin. Baie dankie vir die moeite. Vrede.

  • @reneznvanmoerkerken

    💠💠💠💠🔘💠💠💠💠Loof ons Koning, prys sy Naam 💠💠💠💠🔘💠💠💠💠 Pragtige orrelspel en `n indrukwekkende trompetroep 💠💠🔘💠💠

  • @reneznvanmoerkerken

    Baie dankie, vir jou pragtige orrelspel. OldManRené. De Heer is GROOT. Ere aan hem. 💠💠💠💠💠💠💠💠🔘💠💠💠💠💠💠💠

    • @kinderkrans6297
      @kinderkrans6297 Před rokem

      Orrelspel is nie deur myself nie, dankie, het kanaal begin as voedsel vd gees en siel

  • @reneznvanmoerkerken

    Baie dankie vir jou pragtige kanaal en jou indrukwekkende, gepaardgaande orrelspel. Dit help my om nader aan God te Kom. Heel veel dank voor Uw mooie Kanaal en imponerende, daarbij horend orgelspel. Het helpt mij om dichter bij God te komen. 💠💠💠💠💠🔘💠💠💠💠💠 OldManRené.

  • @kinderkrans6297
    @kinderkrans6297 Před rokem

    Middag Danie, jy kan my e-mail, adres is hendrikjcsmit@hotmail.com

  • @danievanderwesthuizen1709

    Naand hoe kan ek met jou kontak maak ?