NBPublishers
NBPublishers
  • 1 038
  • 1 057 105
Riette Rust gesels met Johannes de Villiers oor haar nuwe boek, 'Die geskenk'
Die geskenk deur Riette Rust
Liefde, selfdood en dieper leef
“Op die kombuisvloer sit-lê my man met sy rug na my toe. Sy ledemate hang slap, soos ’n marionet wat pas sy toutjies verloor het. Op die toonbank lê sy haelgeweer. Ek weet dadelik hy is dood.”
Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontroerende ware verhaal, onthutsend eerlik, vol menslikheid en soms selfs skreeusnaaks. Van haar kinderjare in die Paarl, waar haar pa whiskey-bottels in die gangkas wegsteek, haar huwelik met JD, die onbeplande swangerskap en gelukkige gesinsjare, tot dié oggend, toe Riette se hele wêreld aan skerwe spat.
Te midde van die diepste verskrikking gaan soek Riette na kennis. Sy studeer sielkunde en lees wyd oor trauma en rou, en met dié boek deel sy wat sy uitvind. Die geskenk is nie net die memoires van ’n merkwaardige vrou aan wie die lewe groot uitdagings gestel het nie. Dit sal ook van groot waarde wees vir elkeen wat deur selfdood geraak word, met die nuutste wetenskaplike inligting, van die waarskuwingstekens tot die skaamte en skuldgevoelens, en ’n hoofstuk oor die verskillende soorte rou.
Riette, nou skielik “’n weduwee”, is blootgestel aan skindertonge, geniepsige dominees, en ’n huis wat herstel moet word. Met Die geskenk bied sy ons die deurleefde wysheid van iemand wat self daar was. Iemand wat weet dit is moontlik om weer voluit te leef, selfs al het die ondenkbare gebeur.
Hierdie dapper, inspirerende boek sal jou uitkyk op die lewe vir altyd verander.
www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624095354
zhlédnutí: 18

Video

Irma Venter in gesprek met Stefaans Coetzee oor haar nuutste boek Al wat tel
zhlédnutí 13Před dnem
Al wat tel deur Irma Venter Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis wat bewerings van ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n ...
Olivier se tweede is 'n gevoelvolle roman oor geheime - Onder water
zhlédnutí 22Před 2 měsíci
In hierdie boekgesprek gesels die boekresensent Trisa Hugo met Henda Olivier oor haar splinternuwe roman, Onder water. Onder water deur Henda Olivier Rebekkah Keller was ’n tiener toe haar pa oorlede is. Om aan die knaende verdriet te ontsnap begin sy lengte ná lengte vryslag in die skoolwembad te swem. Meer as twintig jaar later woon Rebekkah steeds in Bloemfontein. Sy is geskei van haar man e...
Skrywers deel staaltjies in nuwe reisboek - Draaie, swaaie en afdwaalpaaie
zhlédnutí 10Před 2 měsíci
Netwerk24 en NB-Uitgewers neem boekwurms op reis met ’n gesprek oor ’n splinternuwe boek vol avontuurverhale wat pas by Queillerie verskyn het. Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories In Draaie, swaaie en afdwaalpaaie bring samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, onder andere deur Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kap...
Zirk van den Berg gesels oor sy jongste roman - Hemel en aarde en ons
zhlédnutí 13Před 2 měsíci
In hierdie aflewering van die Netwerk24-gesprekreeks gesels Susan Booyens met die bekroonde skrywer Zirk van den Berg oor sy jongste roman, Hemel en aarde en ons. Hemel en aarde en ons Zirk van den Berg ’n Weerspannige web van gevoelens weef deur die dorp - begeertes, morele verpligtinge, gekwetste ego's, verwyte, afguns en angs loop kruis en dwars van mens tot mens, snaarstyf en trillend ligge...
Marinda Schutte ingesprek met Tom Smith oor Vind God in die gewone
zhlédnutí 85Před 3 měsíci
Vind God in die gewone deur Tom Smith Beleef jy God elke dag? God woon in die gewone, en ons kan onsself leer om Hom daarin raak te sien. Ons kan die lewe opnuut beleef gevul met sy teenwoordigheid. Tom Smith wys ons hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: In ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons...
Sidney Gilroy gesels oor 'Bloedsomer'
zhlédnutí 58Před 4 měsíci
In die eerste Netwerk24-boekgesprek vir 2024 gesels skrywer en joernalis Erla Diedericks met Sidney Gilroy oor sy vierde roman, Bloedsomer. Die boek het pas by Human & Rousseau verskyn. www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798184212
Voorlesing: In die Nimmer-Immer-Bos
zhlédnutí 56Před 7 měsíci
Linda Rode lees vir ons uit In die Nimmer-Immer-Bos voor Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak. Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog)...
Leon van Nierop gesels oor sy nuwe boek, 'Duiwelsroos'
zhlédnutí 72Před 7 měsíci
Kyk na Tafelberg en Netwerk24 se aanlyn boekgesprek. Etienne Bloemhof het met die skrywer Leon van Nierop oor sy boek Duiwelsroos gesels. Duiwelsroos Leon van Nierop ’n Orkaan waai privaatspeurder Beer Henning tot op die spogroosplaas Roosbaron. Daar ontdek hy pikswart rose wat ’n dodelike geheim versteek: die duiwelsroos. Hy ontmoet die eksentrieke eienares van die plaas, Mathilda van Eck. Haa...
Marinda Schutte ingesprek met Lizette Murray oor haar nuutste dagstukkie boek
zhlédnutí 40Před 9 měsíci
Die pad na ware wysheid deur Lizette Murray Daar is geen towerformule om wysheid te bekom nie. Dit vra ʼn leeftyd se dag-tot-dag-toewyding en soeke na die ware wysheid. Dit vra dat ons met ons oor op die grond sal leef, in afwagting op God se stem wat ons leer hoe om ware wysheid - die wysheid wat van Hom kom - te verkry. In hierdie 366 dagstukkies neem bekende skrywer Lizette Murray ons hand en...
Ontmoet vir Joha van Dyk, sy vertel jou meer oor die Branderjaer sage
zhlédnutí 145Před 9 měsíci
Branderjaer Branderjaer-sage #1 www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798180481 Vuurvreter Branderjaer-sage #2 www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798182829 Kanniedood Branderjaer-sage #3 www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798183802
Joha van Dyk gesels oor derde boek in 'Branderjaer'-sage
zhlédnutí 42Před 10 měsíci
In die Netwerk24-boekgesprek gesels Cheréne Pienaar, redakteur van Die student, met Joha van Dyk oor haar nuwe boek wat pas by Human & Rousseau verskyn het. Kanniedood is die derde boek in haar Branderjaer-sage. Kanniedood Branderjaer-sage #3 Joha van Dyk Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben wou sy kop laag hou. Maar dinge loop van die begin skeef. ‘n Ou bendeleier is terug in Breekwater ...
Diensplig: Anelia Heese vertel dienspligtiges se stories
zhlédnutí 329Před 10 měsíci
In hierdie Netwerk24-boekgesprek gesels die politieke redakteur Gert van der Westhuizen met Anelia Heese oor haar boek wat in Augustus by Tafelberg verskyn het. Diensplig: Hoekom stotter ons pa's so? is haar eerste boek. “Aan die einde van 12 weke se basiese opleiding moes al hierdie mans weet hoe om te skiet en baie moes bereid wees om dood te skiet.” Anelia Heese hervertel die rou en soms sko...
De Wet Hugo en Heléne de Clercq gesels oor hulle nuutste boeke
zhlédnutí 25Před 10 měsíci
Hoe gril ek nou! deur François Bloemhof en De Wet Hugo Van ’n teddiebeer wat lewend word, tot ’n snotmonster wat ’n koshuis terroriseer en ’n spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister. Hierdie bundel bevat 11 naelkou-lekker kortverhale deur twee skrywers wat presiés weet hoe om al die hare op jou kop regop te laat staan. Die laaste storie is boonop ekstra spannend en onvoors...
Mila Guy lees vir ons 'n storie uit Die Feetjiepolisiediens voor
zhlédnutí 269Před 10 měsíci
Lees hier saam met Mila Guy 'n storie uit Die Feetjie-Polisiediens deur Leon-Ben Lamprecht. "Die holderstebolder sprokiespeurverhale is vet pret!" - Jaco Jacobs Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjie-Polisiediens wat 'n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek, Jan...
Hoe gril ek nou! deur François Bloemhof & De Wet Hugo
zhlédnutí 76Před 10 měsíci
Hoe gril ek nou! deur François Bloemhof & De Wet Hugo
Irna van Zyl gesels oor haar nuwe boek: Kwaaiwater
zhlédnutí 129Před 10 měsíci
Irna van Zyl gesels oor haar nuwe boek: Kwaaiwater
SJ Naudé gesels oor sy nuwe roman
zhlédnutí 151Před 11 měsíci
SJ Naudé gesels oor sy nuwe roman
Onbeskryflike genade deur Stefaans Coetzee
zhlédnutí 115Před 11 měsíci
Onbeskryflike genade deur Stefaans Coetzee
Not So Fast Songololo by Niki Daly is back!
zhlédnutí 250Před rokem
Not So Fast Songololo by Niki Daly is back!
Sonneblomme en sneeu in Oekraïne deur Michele Potgieter
zhlédnutí 185Před rokem
Sonneblomme en sneeu in Oekraïne deur Michele Potgieter
Skrywers van Leë blikkies vol liefde gesels oor hulle verhale - Best Books se nuwe kortverhaalbundel
zhlédnutí 73Před rokem
Skrywers van Leë blikkies vol liefde gesels oor hulle verhale - Best Books se nuwe kortverhaalbundel
Martelize Brink se splinternuwe boek, Oor die kole.
zhlédnutí 40Před rokem
Martelize Brink se splinternuwe boek, Oor die kole.
Netwerk24 Boekgesprek: Die verkeerde vrou deur Irma Venter
zhlédnutí 63Před rokem
Netwerk24 Boekgesprek: Die verkeerde vrou deur Irma Venter
Boekgesprek: Moederland deur Madelein Rust
zhlédnutí 17Před rokem
Boekgesprek: Moederland deur Madelein Rust
Troula Goosen in gesprek met Maryke Roberts, Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis!
zhlédnutí 21Před rokem
Troula Goosen in gesprek met Maryke Roberts, Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis!
Prison Child - The Story of Vanessa Goosen’s Daughter
zhlédnutí 269Před rokem
Prison Child - The Story of Vanessa Goosen’s Daughter
Boekgesprek - Rapport 30 Beste Bokke
zhlédnutí 150Před rokem
Boekgesprek - Rapport 30 Beste Bokke
Boekgesprek: P.P. Fourie praat oor 'Ons skulde'
zhlédnutí 138Před rokem
Boekgesprek: P.P. Fourie praat oor 'Ons skulde'
Netwerk24 boekgesprek: Onder 'n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk
zhlédnutí 392Před rokem
Netwerk24 boekgesprek: Onder 'n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk

Komentáře

  • @epicgamers7878
    @epicgamers7878 Před 5 dny

    On skibidi

  • @aliciabarlow1566
    @aliciabarlow1566 Před měsícem

    Ek wil so graag elke maand 'n elektroniese boek vir myself en vir ander as geskenk koop. Hoe asb?

  • @andries3339
    @andries3339 Před 2 měsíci

    Ek het die boek nou net klaar gelees en kan dit aanbeveel. Ek sal dit weer lees omdat daar diep insigte is waaroor 'n mens kan dink alhoewel die antwoorde nie gegee word nie.

  • @fskw790
    @fskw790 Před 5 měsíci

    any chance of getting the Bobootie recipe in English for the SuidAfrikaanse Diaspora ??? a.u.b.

  • @wunna4580
    @wunna4580 Před rokem

    hoeveel tonele is in hierdie boek

  • @emmerentiagroenewald3694

    'n besondere skrywer,wat jou saamneem op sy reise en sy wye ervaring van soveel aspekte van die lewe.❤🌹🙏

  • @ivorstoffberg3380
    @ivorstoffberg3380 Před rokem

    n man😮😮😮😅😮

  • @diritarothwell4008
    @diritarothwell4008 Před rokem

    Waar Kan ek fotos sien van die mense asb❤

  • @wiaamsalie
    @wiaamsalie Před rokem

    Can u do rule 4

  • @triciatrish2490
    @triciatrish2490 Před rokem

    Mam we would love to have an audio book please it would be lovely.

  • @annamartin9472
    @annamartin9472 Před rokem

    Where's this book accessible? I would love to read it

  • @annamartin9472
    @annamartin9472 Před rokem

    Where's the book? I can't find it online

  • @leilagates1475
    @leilagates1475 Před rokem

    Wheres the rest?

  • @chrisvandermerwe106

    You talk about fake news. So what about that teacher at Sweizer-Reinicke, no media has ever said to her sorry. Not even the Minister of Education. You all(media) said she is a racist, and she was not. Including the DA party.

  • @chrisvandermerwe106

    How do we have freedom off Speech? We have restricted speech.

  • @chrisvandermerwe106

    The growth of white people from 2020 to 2021 was - 17445 ,the growth of black people was(same time) 475 000. So where the hell are you going to get you votes from?(to win in 2024)Coalitions does not work. So SA is screwed. Do not fool yourself.

  • @chrisvandermerwe106

    Ja Ramaphosa wil nie met media praat nie, want dan sal hy wys hoe onnosel hy is.

  • @chrisvandermerwe106

    My vraag is wie gaan murg in hul pype he om te se nee.Ons is gatvol van die ANC se korupsie. Wat my net baie de moer in maak is: die wereld weet hiervan en doen niks. Al die ANC adjunk en ministers en vice en president insluitend en vorige een moet na die internasionale hof van den Haag aangekla word van terorisme,sabotasie,diefstal,nepotisme ens. En niks. Wat ook vir my se die onoselle wereld stem saam met die ANC.Dis n gruwelike,anit- christelike,satanistiese en goddeloose wereld.

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Před rokem

    Baie dankie dat u reguit op die man af praat en die ongelowige profeet wat nie n profeet is nie teregwys. God het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie. God het reeds bepaal hoe waar wie sal sterf op hierdie aarde. Ons moet klaarmaak met die tydike lewe om met die ewige lewe te begin by Christus of in die ewige verder. God is vir Sy kinders en nie teen hulle nie. Seen en vrede vir julle. Dries de Kock.

  • @henrymanthe4368
    @henrymanthe4368 Před rokem

    Well done thanks roodepoort

  • @dirkvanwyk4364
    @dirkvanwyk4364 Před rokem

    Democrate party of America is the same as ANC

  • @Misa5583
    @Misa5583 Před rokem

    Hippo eyes is a plain simple fuckjng thief, and that will never change

  • @angiemac8066
    @angiemac8066 Před rokem

    Cyril and Co's strings are pulled by overseas and local puppet masters. He has no say in any matter. Enlighten yourselves. Rothschild.

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    But ramaphosa continue centralizing his power.

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Party politics will remain an answer

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Piet rampedi proof that roke unit exists

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    But ur media was lying at first some journalist refused tht roke unit exists

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    My problem with you ur pushing particular narrative.

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Jack pauw wt is ur problem with malema who will stop the the Rupert's?

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    2024 ANC wl GT less than 50%

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Most ANC members are highly implicated

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Mr Fikile mbalula dn,t have matric.

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Bheki Cele love camera

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Where is Mzwandile Petros?

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Min of criminals

  • @alphiusmorifi3426
    @alphiusmorifi3426 Před rokem

    Ramaphosa is highly conflicted

  • @vanh1389
    @vanh1389 Před rokem

    stop paying tax

  • @butchlester1
    @butchlester1 Před rokem

    Valsgat Rhamaposa will never change SA For the Good, he’s a spineless incompetent idiot

  • @9m9ify
    @9m9ify Před rokem

    Why write a constitution for one man that we are all not a clone of?

  • @marcellekravitz2411

    What a joke having the powwow at Distell..the man who has All these criminals on his payroll Owns distell

  • @Oortjies123
    @Oortjies123 Před rokem

    To depend on voting to correct this scurge is ludicrous. How can you by voting fix something a system that is inherently not conducive to good service delivery? Are the SA community so broken that they need to be "Governed" [Govern-control ment-mind, in short mind control]?

  • @fransvanschalkwyk3257

    Your bunch of hypocrites.

  • @jonomozzy2169
    @jonomozzy2169 Před rokem

    Why Mr Phala Phala can't do anything, is very directly attributed to his extra mural furniture stuffing activities, and is at no point in control. The ANC is a hive mind, and will always ensure that what they do is in their interest. Should Ramaphala go against that they simply pull a Thabo Mbheki on him.

  • @paulcollett1479
    @paulcollett1479 Před rokem

    Wouldn't the development of a weekly mobile newspaper covering every magisterial district be a service to all South Africans. If it fundamentally informed them primarily of the good and bad news in their district it could also comment on national civil action. Informing of how to protest and what it means to live our Constitution. Plus develop young reporters and journalists. Also a place for national news to hear about local issues. A great witness to grass roots life in SA. A source of information for visitors and potential investors. Funded by advertising and subscription for an advertising free feed.

  • @paulcollett1479
    @paulcollett1479 Před rokem

    Would it not be possible to set up an AI platform to collect evidence of corruption. This could be designed to protect whistleblowers and an opportunity to keep your name in the clear if you find yourself in a corrupt environment. To be able to apply evidence that stands alone can guide investigators and not endanger the sources.

    • @paulcollett1479
      @paulcollett1479 Před rokem

      Supply... Not apply

    • @wayne975
      @wayne975 Před rokem

      Yes, it is possible to set up an AI platform to collect evidence of corruption in South Africa or any other country. This is an innovative and promising approach that could greatly enhance the fight against corruption by providing a secure and anonymous way for whistleblowers to come forward with information. An AI platform designed for this purpose could use advanced machine learning algorithms to analyze vast amounts of data and identify patterns and anomalies that might indicate corrupt activities. This information could then be passed on to investigators, who could use it to build a case against corrupt individuals and organizations. I'm working on a model.

  • @thamitnkabinde
    @thamitnkabinde Před rokem

    As long as the media doesn't ventilate the corporate corruption, the narrative will always be that, white media is targeting black leaders, corruption is corruption and should be treated as such, weather is done by public office or privately. The Malemas of this world will always be able to sway the narrative if you continue seen as targeting one sector or ethnicity.

  • @charmainebester5819

    Why dont you talk about the South African Corporation and who exactly are members??????

  • @pamelaleibowitz3019

    Loved every moment reading it. Well done!

  • @corneliaeland
    @corneliaeland Před rokem

    My question is: what is the true agenda behind the ANC to destroy South Africa and it's people.? Is it to "hand the Country over to another power, ie: Communist China, ISSIS-who is already in Mozambique, UK-now taken over by Pakistani's, America, India? South Africa's sea borders is very strategic for Sea control during war times. Also, we are a very rich mineral country. The Government must remember that if they destroy this country, they destroy it for their own children and grandchildren, who will become the "slaves" again. Because the schools are not build, millions of children are/will grow up uneducated, begging on the streets, like the mothers who sit on the streets with tiny baby's begging already! May FATHER GOD have mercy on us!

  • @dannyharridz
    @dannyharridz Před rokem

    ⚽️ 39:42