NG Kerk Proteapark Rustenburg
NG Kerk Proteapark Rustenburg
  • 402
  • 103 415

Video

Die Gedenkdiens van Joey Engelbrecht | Vrydag 26 April 2024 @ 15:00
zhlédnutí 72Před 2 měsíci
Die Gedenkdiens van Joey Engelbrecht | Vrydag 26 April 2024 @ 15:00
GESTUURDES | "... Met Ywer" | Dr. Roedolf Botha (14 April 2024)
zhlédnutí 160Před 2 měsíci
GESTUURDES | "... Met Ywer" | Dr. Roedolf Botha (14 April 2024)
"GESTUURDES...Met Wysheid" | Hano du Plessis (7 April 2024)
zhlédnutí 81Před 2 měsíci
"GESTUURDES...Met Wysheid" | Hano du Plessis (7 April 2024)
DIE REIS NA 'N NUWE LEWE | "Opstandings Sondag" Dr. Deon Strauss
zhlédnutí 119Před 2 měsíci
DIE REIS NA 'N NUWE LEWE | "Opstandings Sondag" Dr. Deon Strauss
DIE REIS NA 'N NUWE LEWE | "Neem Jou Kruis Op" Hermann Du Plessis
zhlédnutí 75Před 2 měsíci
DIE REIS NA 'N NUWE LEWE | "Neem Jou Kruis Op" Hermann Du Plessis
REIS NA 'N NUWE LEWE | "Kruis of Kroon" Dr. Deon Strauss (24 Maart 2024)
zhlédnutí 50Před 3 měsíci
REIS NA 'N NUWE LEWE | "Kruis of Kroon" Dr. Deon Strauss (24 Maart 2024)
DIE REIS NA 'N NUWE LEWE | "Dra Saam" | Ds. Frederik Coetzee (17 Maart 2024)
zhlédnutí 108Před 3 měsíci
DIE REIS NA 'N NUWE LEWE | "Dra Saam" | Ds. Frederik Coetzee (17 Maart 2024)
Die Reis na ‘n Nuwe Lewe DEEL 2 | “Let Op” | Hano du Plessis (10 Maart 2024)
zhlédnutí 155Před 3 měsíci
Die Reis na ‘n Nuwe Lewe DEEL 2 | “Let Op” | Hano du Plessis (10 Maart 2024)
DIEPTE | "Toewyding Eerder As Beter Opsies" | Hermann du Plessis
zhlédnutí 59Před 3 měsíci
DIEPTE | "Toewyding Eerder As Beter Opsies" | Hermann du Plessis
"Daar is nie 'n Plek waar God se Omgee nie kan Bykom nie" | Dr. Deon Strauss (12 November 2023)
zhlédnutí 126Před 7 měsíci
"Daar is nie 'n Plek waar God se Omgee nie kan Bykom nie" | Dr. Deon Strauss (12 November 2023)
"Cabbage, Baggage & Garbage" | AANDDIENS | Dr. Deon Strauss (3 September 2023)
zhlédnutí 129Před 10 měsíci
"Cabbage, Baggage & Garbage" | AANDDIENS | Dr. Deon Strauss (3 September 2023)
Die Gedenkdiens van Baby Louwies | Volle Opname | 1 September 2023
zhlédnutí 145Před 10 měsíci
Die Gedenkdiens van Baby Louwies | Volle Opname | 1 September 2023
Wonderwerker, Wonder Hoe Jou Werke Werk? | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (27 Augustus 2023)
zhlédnutí 192Před 10 měsíci
Wonderwerker, Wonder Hoe Jou Werke Werk? | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (27 Augustus 2023)
Oor Ons Rubicon | Dr. Deon Strauss (27 Augustus 2023)
zhlédnutí 114Před 10 měsíci
Oor Ons Rubicon | Dr. Deon Strauss (27 Augustus 2023)
Seisoene | Ds. Willem Pretorius (20 Augustus 2023)
zhlédnutí 239Před 10 měsíci
Seisoene | Ds. Willem Pretorius (20 Augustus 2023)
Nog Nie Beskikbaar Nie | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (13 Augustus 2023)
zhlédnutí 166Před 10 měsíci
Nog Nie Beskikbaar Nie | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (13 Augustus 2023)
Ontmoet Tomas, die Twyfelaar | Dr. Deon Strauss (13 Augustus 2023)
zhlédnutí 106Před 10 měsíci
Ontmoet Tomas, die Twyfelaar | Dr. Deon Strauss (13 Augustus 2023)
Die Moeilikste Ding Ooit | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (6 Augustus 2023)
zhlédnutí 219Před 10 měsíci
Die Moeilikste Ding Ooit | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (6 Augustus 2023)
Om Saam Met God Te Waag | Ds. Willem Pretorius (6 Augustus 2023)
zhlédnutí 245Před 10 měsíci
Om Saam Met God Te Waag | Ds. Willem Pretorius (6 Augustus 2023)
Die Duurste Ding Ooit | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (30 Julie 2023)
zhlédnutí 130Před 11 měsíci
Die Duurste Ding Ooit | AANDDIENS | Ds. Willem Pretorius (30 Julie 2023)
As Jou Ouers Jou Gewond Het | Ds. Willem Pretorius | Stefaans Coetzee | Sandy Schoeman
zhlédnutí 561Před 11 měsíci
As Jou Ouers Jou Gewond Het | Ds. Willem Pretorius | Stefaans Coetzee | Sandy Schoeman
Ek is Breekbaar. Hanteer My Versigtig... | Dr. Deon Strauss (23 Julie 2023)
zhlédnutí 253Před 11 měsíci
Ek is Breekbaar. Hanteer My Versigtig... | Dr. Deon Strauss (23 Julie 2023)
Stormlopers Soos Jesus | Dr. Deon Strauss (16 Julie 2023)
zhlédnutí 143Před 11 měsíci
Stormlopers Soos Jesus | Dr. Deon Strauss (16 Julie 2023)
Hoekom Aanhou Bid? | Ds. Willem Pretorius (9 Julie 2023)
zhlédnutí 428Před 11 měsíci
Hoekom Aanhou Bid? | Ds. Willem Pretorius (9 Julie 2023)
Na Wie Luister Ek? | Ds. Willem Pretorius (2 Julie 2023)
zhlédnutí 334Před rokem
Na Wie Luister Ek? | Ds. Willem Pretorius (2 Julie 2023)
Wat Gee Jou Nog Moed vir Suid-Afrika? | Dr. Deon Strauss (25 Junie 2023)
zhlédnutí 184Před rokem
Wat Gee Jou Nog Moed vir Suid-Afrika? | Dr. Deon Strauss (25 Junie 2023)
LIGGIEFEES 2023 | Kom Neem Deel! 😃🎄
zhlédnutí 217Před rokem
LIGGIEFEES 2023 | Kom Neem Deel! 😃🎄
Nou is dit Genoeg, Here! | Dr. Deon Strauss (18 Junie 2023)
zhlédnutí 123Před rokem
Nou is dit Genoeg, Here! | Dr. Deon Strauss (18 Junie 2023)

Komentáře

  • @martiekotze7096
    @martiekotze7096 Před 13 dny

    Dankie was pragtige 🙏🙏

  • @sandranortier08
    @sandranortier08 Před 16 dny

    Amen....Dankie ONSE VADER Vir wat U Vir hierdie dogter van U gedoen en nog steeds doen. Sterkte Elisha Vir U GOEDHEID EN GUNS in haar lewe. Dankie Jesus AMEN 🙏🙌🕊️🔥❤

  • @NicolinaVanDyk
    @NicolinaVanDyk Před měsícem

    My innige meegevoel met die afsterwe van Hans Aan al sy geliefdes Dit was met skok dat ek dit vandag gehoor het Hans was vir 58 jr n besodere vriend wat altyd minsaam en opgeruimd was Hans Rus in vrede Nicolene van Dyk en gesin 😂

  • @AndreaCombrink
    @AndreaCombrink Před 2 měsíci

    Baie dankie dat ons kon deel wees van Johan se roudiens. Liefde Mike en Andrea

  • @tommiewaters4579
    @tommiewaters4579 Před 4 měsíci

    Ds die opmerkings wat jy maak gedurende hierdie onderhoud is glad nie gepas nie

  • @user-sk5xh3qh1i
    @user-sk5xh3qh1i Před 7 měsíci

    ❤❤❤

  • @user-sk5xh3qh1i
    @user-sk5xh3qh1i Před 7 měsíci

    Dnki Frederik vir jou bemoediging boodskap

  • @SamanthaSlabbert
    @SamanthaSlabbert Před 7 měsíci

    Ongelukkig was dit nie die dwelm huis wat haar trauma gegee het nie, maar dit was die omstandighede en die feit dat sy weg was van haar ma. Almal maak of hulle als weet. Julle weet niks.

  • @TheStephny
    @TheStephny Před 7 měsíci

    Sterkte vir almal. Tata Paul😢

  • @johannaslabbert6654
    @johannaslabbert6654 Před 7 měsíci

    Hartseer so voor kersfees😢

  • @justabouteverything4138
    @justabouteverything4138 Před 8 měsíci

    Wow, baie dankie vir die deel! Prys God, Hy is so lief vir ons.

  • @triciavisser1274
    @triciavisser1274 Před 8 měsíci

    Mooi preek Johan!! Dankie❤️

  • @PieterCoetzee
    @PieterCoetzee Před 8 měsíci

    My vriend. Hy sal altyd gemis word. Altyd moeilik as so goeie mens ons agterlos.

  • @beatrixscholtz2411
    @beatrixscholtz2411 Před 9 měsíci

    Aggenee jy was my gynsteling ds..waarheen gaan ds nou..hou ons op hoogte asb..dankie vir jou mooi mens wees...en boodskappe

  • @user-uy6it5yv6p
    @user-uy6it5yv6p Před 9 měsíci

    Ds Willem. Baie dankie vir die geestelike impak wat u boodskappe in my lewe gehad het! Seën vanuit Klerksdorp, vir die nuwe hoofstuk wat wag 🙏

  • @user-uy6it5yv6p
    @user-uy6it5yv6p Před 10 měsíci

    Baie dankie vir die pragtige boodskap!

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před 10 měsíci

    Amen Die Here is goed ❤

  • @beatrixscholtz2411
    @beatrixscholtz2411 Před 10 měsíci

    Daar is iets fout met jul klank..baie kere kan kens nie hoor..en ons is mal oor jou preke

  • @beatrixscholtz2411
    @beatrixscholtz2411 Před 10 měsíci

    Daar is iets fout met julle klank..hoe jammer ons kon nie luister..

  • @beatrixscholtz2411
    @beatrixscholtz2411 Před 11 měsíci

    Wonderlike boodskap dankie

  • @MariaDavids-db2pt
    @MariaDavids-db2pt Před rokem

    As jy geloof ht in God kan jy enige situasie oorwin❤jy sal weer loop

  • @beatrixscholtz2411
    @beatrixscholtz2411 Před rokem

    Mal oor jou preke

  • @Reactjester
    @Reactjester Před rokem

    Gaan gaan met wat julle down amen

  • @beatrixscholtz2411
    @beatrixscholtz2411 Před rokem

    Baie baie mooi boodskap..dankie

  • @elizeheymans162
    @elizeheymans162 Před rokem

    Pragtige boodskap... Sooo waar....

  • @davidcedras4281
    @davidcedras4281 Před rokem

    N vriend in nood is n vriend in daad. Dankie Dat U Kan getuig ,van die Here se redende hand 🖐.

  • @leentjiemeyer
    @leentjiemeyer Před rokem

    Aman

  • @lindaoberholzer6864

    Amen Amen Amen. Sjoe my kosbare mensie ek het nou trane in my oe, trane van blydskap omdat YAHWEH GOD jou gered het. Mag ons elkeen vir iemand in gebed intree, hou goeie moed, wees waardig vir GOD, wees net jouself saam met KONING JESUS CHRISTUS, geniet jou lewe. Ek is 53 Jaar oud en ek dankie JESUS CHRISTUS daarvoor en jou verhaal is ook inspirerend vir my. Baie sterkte!!.

  • @YolandiVanRensberg
    @YolandiVanRensberg Před rokem

    Rus sag my liefste oompie xxx

  • @hannelieengelbrecht3644

    Willem julle bly in my gebede.Dankie vir jou boodskap.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Jip! Jesus is alomteenwoordig! Sy liefde maak op vir alles! Maak die beste van jou lewe! Hyt n groot doel vir jou lewe! Moedhou!!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Jip! Die Here praat met alle mense!! Ek is weduwee. Ervaar Jesus of Heilige Gees gedurig aan my regterkant. Ons moenie inpas nie, ons moet juis uitstaan as kinders van God!! Baie dankie! Voorspoed met jou herstel! Onthou, alle mense stap van tyd tot tyd n pad vol klippe. Ons moet net vashou aan Jesus met geloof en vertroue! Hy sal vir Sy kinders sorg en versorg!! 🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀

  • @charlesjamieson6951

    💔👏😢

  • @charlesjamieson6951

    Ds Deon ek mis Lorraine virskriklik Bid vir my asseblief Charles JAMIESON

  • @rinafarmer4739
    @rinafarmer4739 Před rokem

    Prys die Here! Dankie Elisha.🙏🙏❤️

  • @rinafarmer4739
    @rinafarmer4739 Před rokem

    Sjoe wat n wonderlike getuienis! Mag jy verder deur Jesus gelei het op die pad vorentoe. Bly by die voete van die Here!

  • @simonkeramin8213
    @simonkeramin8213 Před rokem

    🙏🙏🙏

  • @leonwilliamson585
    @leonwilliamson585 Před rokem

    Hallelujah ons God is goed. Ek bid vir geneesing Elishia in Jesus naam dat jy sal loop en dat jy die Goedheid van God sal verkondig in Jesus naam . Amen

  • @hendrietteenslin5472

    Baie dankie vir jou getuienis. Jy praat so die waarheid oor ons jeug vandag 🌿

  • @wilmajansevanrensburg6568

    Dit is verseker ñ kosbare getuienis, so inspirerend. Ons VADER is onbeskryflik groot en getrou, so liefdevol. Prys SY HEILIGE NAAM. Dankie dat jy jou getuienis deel. Bly geseënd in JESUS NAAM AMEN

  • @lynetteheystek3695
    @lynetteheystek3695 Před rokem

    Wat ‘n les 👌. Dankie Ds.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před 2 lety

    God is goed.

  • @elsjegroenewald8938
    @elsjegroenewald8938 Před 2 lety

    Amen!

  • @lyntheron7720
    @lyntheron7720 Před 2 lety

    Sterkte aan die familie. Mag die Here se teenwoordigheid julle troos in hierdie moeilike tyd.

  • @martiekotze7096
    @martiekotze7096 Před 2 lety

    Baie dankie dit was baie mooi

  • @lynetteheystek3695
    @lynetteheystek3695 Před 2 lety

    Dankie Ds

  • @lynetteheystek3695
    @lynetteheystek3695 Před 2 lety

    Thank You, Thank You. What a great God we serve.

  • @lynetteheystek3695
    @lynetteheystek3695 Před 2 lety

    Dankie Ds⭐️

  • @carolinakotzee8264
    @carolinakotzee8264 Před 2 lety

    Baie dankie ek geniet elke sondag die diens baie baie dankie Carolina Kotzee

  • @johnhjjj2770
    @johnhjjj2770 Před 2 lety

    Dr Goeie middag, pragtig u preek wegraping, In wolke weggevoer die Here tegemoed in die lug, die wederkoms is in twee fases, eerstens die wegraping, sewe jaar daarna die wederkoms wanneer Hy Sy voet op die olyfberg sal neersit.