Abri van Vuuren
Abri van Vuuren
  • 2 325
  • 483 392

Video

KSM Erediens: 22 Jan. 2024: Dag en nag vir die Here deur Stephan Joubert
zhlédnutí 225Před 4 měsíci
KSM Erediens: 22 Jan. 2024: Dag en nag vir die Here deur Stephan Joubert. Daar’s twee sake wat mens altyd dag en nag moet doen om te groei in die Here. So leer die Bybel ons. Jy moet dag en nag bid. En jy moet dag en nag die Woord oordink. Dan is jou lewe geanker in die Here. ‘n Derde, belangrike, saak is om altyd goed te doen in die Here se Naam. Doen dit en leef!
KSM Erediens:11 Feb 2024: Hoe nou gemaak.....versoeking? deur Johan Smith
zhlédnutí 157Před 4 měsíci
KSM Erediens:11 Feb 2024: Hoe nou gemaak.....versoeking? deur Johan Smith Om vasgeval te wees is geen grap nie en niks lekker nie. Versoekings is absoluut deel daarvan. Versoekings kom so gereeld en vinnig dat dit soms voel dit word op ‘n skinkbord vir jou aangebied. Om dan sterk te staan, vanuit genade te leef en die versoeking te vermy vra geweldige volharding en krag van Bo. Dankie tog vir v...
E-Kerk: Stabiliteit in 'n onstabiele samelewing [25 Feb 2024]
zhlédnutí 33Před 4 měsíci
E-Kerk: Stabiliteit in 'n onstabiele samelewing [25 Feb 2024] Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend om 9:00. Ons kyk na Handelinge 16 en vra wat ons kan leer van stabiliteit in 'n onstabiele samelewing.
Die Regter staan voor die deur: Jak 5: 1 - 12: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 80Před 4 měsíci
Die Regter staan voor die deur: Jak 5: 1 - 12: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
E-Kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [23 Feb 2024]
zhlédnutí 51Před 4 měsíci
E-Kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [23 Feb 2024] Ons reis deur Handelinge tydens ons Ekerk Lewendig Bybelreis vir 2024! Tydens hierdie regstreekse uitsending kyk ons hoe die Heilige Gees gevolg moet word in die wêreld in. Ons begin by Handelinge 2:14 vanoggend. Hoop om jou aanlyn te sien!
𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Vind jou hitte by die regte vuur: 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert: 22 Februarie 2024
zhlédnutí 57Před 4 měsíci
𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Vind jou hitte by die regte vuur: 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert: 22 Februarie 2024
Kennis Insig Openbaring: Lukas 24: 13=35: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 51Před 4 měsíci
Kennis Insig Openbaring: Lukas 24: 13=35: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
E-kerk: Ongesiene maniere hoe God werk: 18 Feb 2024
zhlédnutí 49Před 4 měsíci
E-kerk: Ongesiene maniere hoe God werk: 18 Feb 2024 Ons kuier rondom God se Woord en kyk na 'n paar ongesiene maniere hoe God werk.
E-kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [16 Feb 2024]
zhlédnutí 84Před 4 měsíci
E-kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [16 Feb 2024] Ons Ekerk Lewendig Bybelreis vir 2024 het afgeskop! Ons reis hierdie jaar deur Handelinge en kyk hoe die Heilige Gees gevolg moet word. Ons begin by Handelinge 2:1 vanoggend.
RITME Digitaal: 16 Februarie 2024: Die regte ding op die verkeerde manier deur Johan Smith
zhlédnutí 124Před 4 měsíci
RITME Digitaal: 16 Februarie 2024: Die regte ding op die verkeerde manier deur Johan Smith
Vriendskap met die wereld: Jak 4: 1-17: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 107Před 4 měsíci
Vriendskap met die wereld: Jak 4: 1-17: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
Wysheid van bo: Jakobus 3: 13 -18: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 160Před 4 měsíci
Wysheid van bo: Jakobus 3: 13 -18: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
Lied: He is with you! Musiek gekomponeer en gesing deur © Arnold Taute.
zhlédnutí 130Před 4 měsíci
Remember, the best things in life are the people you love, the places you've seen and the memories you made along the way. Lied: He is with you! Musiek gekomponeer en gesing deur © Arnold Taute.
E-kerk: So leef ek God se wil: 11 Feb 2024 deur Stephan Joubert
zhlédnutí 572Před 4 měsíci
E-kerk: So leef ek God se wil: 11 Feb 2024 deur Stephan Joubert Ons reis verder met ons Ekerk Lewendig Preekreeks oor God se wil. Vanoggend kuier ons rondom God se Woord en kyk hoe dit lyk as ons God se wil leef.
E-kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [9 Feb 2024]
zhlédnutí 35Před 4 měsíci
E-kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [9 Feb 2024]
𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Tussen vuur en sonskyn: 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert: 8 Februarie
zhlédnutí 91Před 4 měsíci
𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Tussen vuur en sonskyn: 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert: 8 Februarie
Pasop vir n los mond: Jak. 3: 1 - 12: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 73Před 4 měsíci
Pasop vir n los mond: Jak. 3: 1 - 12: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
Om God te aanbid is prakties: Jak 2: 14 - 26: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 123Před 4 měsíci
Om God te aanbid is prakties: Jak 2: 14 - 26: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
E-Kerk: Hoogs aansteeklik! Ek is deel van God se kritiese massa: 4 Feb 2024: Stephan Joubert
zhlédnutí 102Před 4 měsíci
E-Kerk: Hoogs aansteeklik! Ek is deel van God se kritiese massa: 4 Feb 2024: Stephan Joubert
Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [2 Feb 2024:
zhlédnutí 21Před 4 měsíci
Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [2 Feb 2024:
RITME Digitaal: 1 Februarie 2024: Maak gee jou geskenk deur Johan Smith
zhlédnutí 104Před 5 měsíci
RITME Digitaal: 1 Februarie 2024: Maak gee jou geskenk deur Johan Smith
Beoordeel ordentlik: Jak. 2: 1 - 13: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 90Před 5 měsíci
Beoordeel ordentlik: Jak. 2: 1 - 13: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
Moenie jouself bedrieg nie: Jak 1: 19-27: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 151Před 5 měsíci
Moenie jouself bedrieg nie: Jak 1: 19-27: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
E-kerk: God het ‘n plan. Jy ken dit. Jy leef dit: 28 Jan 2024 deur Stephan Joubert
zhlédnutí 133Před 5 měsíci
E-kerk: God het ‘n plan. Jy ken dit. Jy leef dit: 28 Jan 2024 deur Stephan Joubert
MidweekBoodskap: N.G. Lynwoodrif: 6 Desember: Sien goed soos God deur Stephan Joubert
zhlédnutí 120Před 5 měsíci
MidweekBoodskap: N.G. Lynwoodrif: 6 Desember: Sien goed soos God deur Stephan Joubert
E-kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word: 26 Jan 2024
zhlédnutí 23Před 5 měsíci
E-kerk: Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word: 26 Jan 2024
RITME Digitaal: 25 Januarie 2024: God se standaard deur Stephan Joubert
zhlédnutí 148Před 5 měsíci
RITME Digitaal: 25 Januarie 2024: God se standaard deur Stephan Joubert
Moenie Onreinheid Regverdig nie: Jakobus 1: 12 - 18: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 529Před 5 měsíci
Moenie Onreinheid Regverdig nie: Jakobus 1: 12 - 18: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
Hoe meet jy jou Geloof: Jak 1: 9 - 11: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
zhlédnutí 146Před 5 měsíci
Hoe meet jy jou Geloof: Jak 1: 9 - 11: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha

Komentáře

  • @richardspalding3622

    Yes I see you still grow some ,I have been trying to grow Disas for several years.and my research I have seen your name mentioned several times,I find Disa Hybrids a very pretty plant the flower colours very striking, I expect the Ducket mentioned was possibly an earlier member of you family, I have enjoyed trying to grow them.

  • @richardspalding3622

    Do you still grow Disa,s.?a lovely show of cymbidiums

  • @marlenevandermerwe1160

    Baie dankie vir hierdie insig ;:JESUS IS GENOEG !! AMEN 🙏 🙌

  • @user-ru5qf8zt2d
    @user-ru5qf8zt2d Před měsícem

    Heerlik

  • @marlinsanders1551
    @marlinsanders1551 Před 2 měsíci

    Does anyone from this town know of any decendants of Harry Sanders (1880?-1948)? Apparently he had a relationshop with a local lady (Sarah Nomdoe) but abandoned his 6 children in 1908 and fled to Canada.

  • @Nofanboyz
    @Nofanboyz Před 2 měsíci

    Dankie tog dat jy dit reg spel, en ander leer hoe!! Die getorring van mense met dié pas asook Gydo, is soms 'n doring in die vlees. Gee die mens 'n Bell's!! 🎉🎉🎉

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Před 3 měsíci

    Hopefully you will visit Graaff Reinet in the near future

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Před 3 měsíci

    So pleased I once again could listen to this message. Jesus Christ is Lord!!!!!!!!

  • @foefie0407
    @foefie0407 Před 3 měsíci

    I've got lost in unused time.

  • @marinabosch9440
    @marinabosch9440 Před 3 měsíci

    Dankie..!!!

  • @user-pu2qq3ff4u
    @user-pu2qq3ff4u Před 4 měsíci

    Beautiful song!

  • @lodewykcoetzee4104
    @lodewykcoetzee4104 Před 5 měsíci

    Besonderse video met katedraal musiek.

  • @danielgerharduspretorius2059

    Riekert, hierdie video het nie klank nie.

  • @dinkamalherbe2799
    @dinkamalherbe2799 Před 5 měsíci

    Bekommernis -dit wat die belangrikste is in my lewe. Matt 6:24 - 31. Ons kan nie God en Mammon dien nie. Die lewe gaan oor baie meer as oor kos en klere. Ons is BAIE meer werd as die voëls in die lug.Lelies in die veld.....Gras. Hou op om kleingelowig te wees. Bekommernis is 'n geloof issue, alles met my geloof te doen - geestelike saak. Vers 27.... alle bekommernisse help niks! Kan nie my lewe met 'n uur verleng nie. Ons tree op soos mense wat gladnie God ken nie. Weet ek dat God weet dat ek hierdie dinge nodig het?❤ Vers 33. Soek allereers die koningkryk van God. ❤ Leef vandag voluit vir God. Is God my fokus? Hy sal vir die res sorg Wat sê God? Leef voluit vandag en vergeet van môre..

  • @eileenvandyk
    @eileenvandyk Před 6 měsíci

    When are there services.

  • @elizabethmeiring8487
    @elizabethmeiring8487 Před 6 měsíci

    Baie dankie Stefan vir hierdie kosbare boodskap.......padwysers vir elke dag. Baie seën b almal by E-kerk in 2024.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 6 měsíci

    Dankie vir hierdie insiggewende opbouende boodskap.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 6 měsíci

    Dankie duisende dat ek hierdie reis saam met die Lukas Evangeline Kon meemaak. Sien uit om volgende jaar weer saam te stap. Seënwense.

  • @MonicaVermeulen
    @MonicaVermeulen Před 6 měsíci

    Presies wat in my en my kinders se lewens nou moet gebeur. Lig en Lewe in ons duisternis. Dankie, dankie vir 'n manna-woord, lewende woord!!!!

  • @atkruger7840
    @atkruger7840 Před 6 měsíci

    Die Bybel en Belydenisskrifte versaak die Kerke. Kerke is nou geneig om mense se wil in ag te neem in die plek daarvan om die woord van ons Hemelse soos in die Bybel verwoord na te streef. Moet nie gemeentes en mense se wil in ag neem nie maar die skrif en die woord van God na te streef.

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn Před 7 měsíci

    Irene Wales, nie Whales nie,

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn Před 7 měsíci

    Daniel vir die kosbare woord, Gee my bank besonderhede, Daniel. ,

  • @alidadippenaar1892
    @alidadippenaar1892 Před 7 měsíci

    Die opmerking oor Pinkster mense en tale is darem bietjie van n veralgemening. Vind Bybelstudie baie geseend

  • @corneliusvanderwalt5643
    @corneliusvanderwalt5643 Před 7 měsíci

    Ons het absoluut nodig wat vandag gebeur

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 Před 7 měsíci

    Dankie tog, julle is deur. My hande is pap nat gesweet vir julle part😮

  • @anjavanderwatt9807
    @anjavanderwatt9807 Před 7 měsíci

    hi are we related?

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 Před 7 měsíci

    Baie dankie Stephan... Soos altyd n boodskap om te leer en te onthou Baie dankie

  • @user-ip8px2eg6g
    @user-ip8px2eg6g Před 8 měsíci

    Dankie vir die verrykende gesprek

  • @user-lr5cl5tb8n
    @user-lr5cl5tb8n Před 8 měsíci

    Johan baie dankie vir die treffende boodskap

  • @pierrejoubert6090
    @pierrejoubert6090 Před 8 měsíci

    ❤Amen en Halleluja ds Stehan

  • @annemarievisser4114
    @annemarievisser4114 Před 8 měsíci

    Ons is dringend op soek na die Adres in Elarduspark wat die oudio bybels vervaardig. Sal dankbaar wees. Baie dankie Groete, Wouter en Annemarie Visser

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Před 8 měsíci

    Baie dankie Johan, wat n kragtige boodskap. En ons soek so als in die wêreld, gejaag na niks

  • @annemarievisser4114
    @annemarievisser4114 Před 8 měsíci

    Baie baie dankie vir jou dringende en kragtige manier waarop jy, Rikus Kollesense aanbied, die tyd van sluimer en slaap is verby. Ons waardeer hierdie kanaal onbeskryflik baie. Ons bid ons vir jou en Pippa en julle familie, Julle lewens, gesondheid, en seen op julle bediening. Jesus liefde Wouter Annemarie Visser Pretoria

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Před 8 měsíci

    Dankie Stephan dat jy ons altyd so mooi leer..

  • @joekieswanepoel2344
    @joekieswanepoel2344 Před 8 měsíci

    Ds Riekert dis n wonderlike ervaring om saam met jou deur KOL te werk

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 Před 9 měsíci

    Dankie Stephan.... Soveel krag in hierdie boodskap

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 Před 9 měsíci

    Baie dankie Stephan vir die besonderse boodskap. Seenwense

  • @basieesterhuyse8738
    @basieesterhuyse8738 Před 9 měsíci

    Watter WOORD VAN KENNIS en WAARHEID!!!

  • @johannesvanvandermerwe6887
    @johannesvanvandermerwe6887 Před 9 měsíci

    Op laerskool al was ons elke dag genooi na die bruilof en duisende preke en vingerwysing na ongehoorsame kinders, maar nie een keer was ons geleer in van die 3 susterskerke om Vader se uitnodiging tot Sy seun se bruilof te aanvaar nie. Dalk het kinders in destydse "sekte" Pinkster kerke die geleentheid gehad. Ons moes elke by Sondag Bybelversies uit die kop opsê en sterrejies kry. So het ons as Christene die bose volwasse wêreld betree op Kerkraad en in die vlees, tot eendag toe klap Demascus my en einde van tradisies. Kom Jesus kom. Christus in ons die hoop van Heerlikheid. Bloed gewas. Amen

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 9 měsíci

    Hierdie onderwysing van hoe ek moet bid is vir my insiggewend. Dit is 'n regruk in my gebedslewe.

  • @virginialemmer2219
    @virginialemmer2219 Před 9 měsíci

    Net die regte boodskap vir my vanaand 7:51

  • @virginialemmer2219
    @virginialemmer2219 Před 9 měsíci

    😂🎉

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 Před 9 měsíci

    Baie dankie vir die leersame onderrig prof Stefan

  • @pierrejoubert6090
    @pierrejoubert6090 Před 9 měsíci

    Dankie Stephan goeie nuus en so pragtig oorgedra ! Mag ons Hemelse Vader Jesus Christus se see'n met jou wees 🙏🛐✝️Pierre Joubert Magalieskruin

  • @andreverster9417
    @andreverster9417 Před 10 měsíci

    Dankie Prof.Stefan vir jou wysheid,ook wat God jou leer om oor te dra na mense soos ek.Seën vir U.

  • @hesteresterhuizen3023
    @hesteresterhuizen3023 Před 10 měsíci

    Wat n wonderlike lering vir ons almal. Dankie ds Stefan Joubert. Jou preke is so inspererend. God seen U.

    • @pikkievanniekerk4202
      @pikkievanniekerk4202 Před 2 měsíci

      Baie dankie Prof. Stephan Vir nog n besonder ingrypende preek......Sien met Groot verwagting uit Na die volgende een. 🙏

  • @christinenel1061
    @christinenel1061 Před 10 měsíci

    Dankie Dr Jan.... Dit was weereens wonderlik om te luister nå so n kosbare boodskap!!! 🙌

  • @pierrejoubert6090
    @pierrejoubert6090 Před 10 měsíci

    Pragtig dankie my boeta in Jesus

  • @karelvanheerden1545
    @karelvanheerden1545 Před 10 měsíci

    Dankie vir ‘n pragtige verduideliking van hierdie minder bekende onderwerp. Stel dit asb op skrif sodat ons dit verder kan bestudeer.

  • @patricialubbe2992
    @patricialubbe2992 Před 10 měsíci

    Baie dankie. Ek het nodig om selfondersoek te doen en Jesus😢 jammer te se😢