Laurika Rauch
Laurika Rauch
  • 50
  • 5 857 071
Laurika Rauch - Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk) [Lirieke Video]
Luister 'Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk)' hier: laurikarauch.lnk.to/LieweLewe
Volg Laurika Rauch op sosiale media:
Facebook: share/a6GHwNm47n7mQAe1/?mibextid=LQQJ4d
Instagram: laurikarauch?igsh=MTNxMXdwYzgwdDR3NA==
TikTok: www.tiktok.com/@laurikarauchofficial?_t=8oJOchnZt0H&_r=1
zhlédnutí: 8 349

Video

Laurika Rauch - Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk) [Amptelike Musiekvideo]
zhlĂ©dnutĂ­ 30KPƙed 12 hodinami
Luister 'Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk)' hier: laurikarauch.lnk.to/LieweLewe Volg Laurika Rauch op sosiale media: Facebook: share/a6GHwNm47n7mQAe1/?mibextid=LQQJ4d Instagram: laurikarauch?igsh=MTNxMXdwYzgwdDR3NA TikTok: www.tiktok.com/@laurikarauchofficial?_t=8oJOchnZt0H&_r=1
Laurika Rauch & Elvis Blue - True Companion (Live at Atterbury Theatre)
zhlĂ©dnutĂ­ 11KPƙed 2 lety
Laurika Rauch & Elvis Blue - True Companion (Live at Atterbury Theatre)
Laurika Rauch se Hot Gates
zhlĂ©dnutĂ­ 4,2KPƙed 3 lety
Laurika Rauch se Hot Gates
Laurika Rauch - Stille Waters
zhlĂ©dnutĂ­ 203KPƙed 3 lety
Laurika Rauch - Stille Waters
Laurika Rauch - Bly Nog So Bietjie (Live at Atterbury Theatre / 2015)
zhlĂ©dnutĂ­ 23KPƙed 3 lety
Laurika Rauch - Bly Nog So Bietjie (Live at Atterbury Theatre / 2015)
Laurika Rauch - BrĂȘkfis In Bloemfontein (Live at Atterbury Theatre / 2015)
zhlĂ©dnutĂ­ 7KPƙed 3 lety
Laurika Rauch - BrĂȘkfis In Bloemfontein (Live at Atterbury Theatre / 2015)
Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is (Live at Atterbury Theatre / 2015)
zhlĂ©dnutĂ­ 4,6KPƙed 3 lety
Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is (Live at Atterbury Theatre / 2015)
Laurika Rauch - Dromer (Live at Atterbury Theatre / 2015)
zhlĂ©dnutĂ­ 3,3KPƙed 3 lety
Laurika Rauch - Dromer (Live at Atterbury Theatre / 2015)
Laurika Rauch - Ek SĂȘ Vir Jou Good Bye (Live at Atterbury Theatre / 2015)
zhlĂ©dnutĂ­ 30KPƙed 3 lety
Laurika Rauch - Ek SĂȘ Vir Jou Good Bye (Live at Atterbury Theatre / 2015)
Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is
zhlĂ©dnutĂ­ 103KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is
Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster die Maan - Liewe Kersfeesvader
zhlĂ©dnutĂ­ 5KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster die Maan - Liewe Kersfeesvader
Laurika Rauch - Die lewe is 'n Grens Hotel Laurika Youtube
zhlĂ©dnutĂ­ 1,5KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Die lewe is 'n Grens Hotel Laurika CZcams
Laurika Rauch - Alleen
zhlĂ©dnutĂ­ 17KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Alleen
Laurika Rauch - Hot Gates - video
zhlĂ©dnutĂ­ 13KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Hot Gates - video
Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind
zhlĂ©dnutĂ­ 15KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind
Laurika Rauch - Mannetjies Roux - Live
zhlĂ©dnutĂ­ 35KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Mannetjies Roux - Live
Laurika Rauch - My Ou Tante Koba
zhlĂ©dnutĂ­ 66KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - My Ou Tante Koba
Laurika Rauch - Blou (Amptelike Musiek Video)
zhlĂ©dnutĂ­ 25KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Blou (Amptelike Musiek Video)
Laurika Rauch - Blou
zhlĂ©dnutĂ­ 3,4KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Blou
Laurika Rauch - Kinders van die Wind
zhlĂ©dnutĂ­ 107KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Kinders van die Wind
Laurika Rauch, Stuur groete aan Mannetjies Roux
zhlĂ©dnutĂ­ 64KPƙed 4 lety
Laurika Rauch, Stuur groete aan Mannetjies Roux
Laurika Rauch - Murg en Been
zhlĂ©dnutĂ­ 984Pƙed 4 lety
Laurika Rauch - Murg en Been
Laurika Rauch - Blouberg se Strand CLub88
zhlĂ©dnutĂ­ 104KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Blouberg se Strand CLub88
Laurika Rauch - Kinders van die Wind 2
zhlĂ©dnutĂ­ 516Pƙed 4 lety
Laurika Rauch - Kinders van die Wind 2
Laurika Rauch - Mense op die bus
zhlĂ©dnutĂ­ 10KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Mense op die bus
Loki Rothman en Laurika Rauch - Blou
zhlĂ©dnutĂ­ 1,6KPƙed 4 lety
Loki Rothman en Laurika Rauch - Blou
Laurika Rauch - Stuur Groete aan Mannetjies Roux
zhlĂ©dnutĂ­ 88KPƙed 4 lety
Laurika Rauch - Stuur Groete aan Mannetjies Roux
Laurika Rauch - Maak net soos ek wil
zhlĂ©dnutĂ­ 254Pƙed 4 lety
Laurika Rauch - Maak net soos ek wil
Laurika Rauch en Loki Rothman - Blou
zhlĂ©dnutĂ­ 22KPƙed 5 lety
Laurika Rauch en Loki Rothman - Blou

Komentáƙe

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 Pƙed dnem

    Tannie laurika se musiek is uitsteekend geniet tannie laurika se musiek van ek n kind was en tot nou .

  • @davindentlinger98
    @davindentlinger98 Pƙed dnem

    Sjoe. Baie goed gedoen. Hoop die moedig n klomp mense weer aan, wat op die drumpel van depressie is, wat alleen is. More staan ons weer op en probeer net weer, dis n nuwe dag. Hey Liewe lewe sien jou more...

  • @barron4755
    @barron4755 Pƙed dnem

    Klink ongelooflik baie soos Kurt Darren se Op Op??

  • @sonjareyneke4430
    @sonjareyneke4430 Pƙed dnem

    ❀❀❀❀❀❀

  • @albertvanasperen2567
    @albertvanasperen2567 Pƙed dnem

    Dis awesome mooi en sommer n ware lewensles❀

  • @Gooische-Viool-Studio
    @Gooische-Viool-Studio Pƙed 2 dny

    Hey liewe, liewe Laurika, dankie vir die een, hy gesels met my ! Lieve groetjes uit Amsterdam.

  • @heinherselman1172
    @heinherselman1172 Pƙed 2 dny

    Wat n legende. Het een and haar klank en beligting in PE behartig saam met Pieter Jan Kapp. Dis nogsteeds een van my hoogtepunte. Wat n finominale mens is sy. Dankie Laurika vir jare se pitkos..

  • @johansmit4120
    @johansmit4120 Pƙed 2 dny

    Wat 'n wonderlike lied!

  • @Imaginathan
    @Imaginathan Pƙed 2 dny

    Liewe Laurika, jy het spesiaale plekkie in elke Afrikaner se hart en het sopas weer gewys hoe dit gedoen word! ❀

  • @mtblover
    @mtblover Pƙed 2 dny

    đŸ‘đŸ‘đŸ‘đŸ‘đŸ‘đŸ‘ŒđŸ™âŁïžđŸ†

  • @vleiratfilms2020
    @vleiratfilms2020 Pƙed 2 dny

    So glad I saw this .. really cool song .. and great video ❀❀❀❀❀ van ‘n Weskus VleiRat

  • @JacoWestenraad
    @JacoWestenraad Pƙed 2 dny

    Soos n goeie rooiwyn. Met elke sluk raak dit net al beter. Later begin jy net sip..............want jy wil nie he dit moet opraak nie - Uitstekkend !!

  • @TommyViviers
    @TommyViviers Pƙed 2 dny

    Laurika op haar beste❀

  • @sidneyking5457
    @sidneyking5457 Pƙed 2 dny

    Klink darem baie na n Jason Mraz song?

  • @Karoomama72
    @Karoomama72 Pƙed 3 dny

    ❀My glasie loop oor! Dankie Laurika jy is n seen!!!

  • @Karoomama72
    @Karoomama72 Pƙed 3 dny

    ❀❀❀❀❀❀❀❀

  • @pieteralberts5360
    @pieteralberts5360 Pƙed 3 dny

    Briljant!

  • @carinmyburgh546
    @carinmyburgh546 Pƙed 3 dny

    Lekker liedjie.

  • @rachellelubbe363
    @rachellelubbe363 Pƙed 3 dny

    đŸ˜ŠđŸ˜ŠđŸ˜Šâ€

  • @andregeyer1660
    @andregeyer1660 Pƙed 3 dny

    Daar is mos maar net een Laurika ,een van ons blinkste diamante wat weer skitter. Dankie baie Laurika .

  • @antonsaayman4550
    @antonsaayman4550 Pƙed 3 dny

    Amazing,

  • @bennieengelbrecht8051
    @bennieengelbrecht8051 Pƙed 3 dny

    Twee van my tantes gaan deur 'n moeilike tyd met hulle gesondheid. Hulle het hulle nuwe tema lied gemaak. Baie baie dankie vir die wonderlike musiek

  • @christelvanzyl5246
    @christelvanzyl5246 Pƙed 3 dny

    Ek geniet die foto's saam met die liedjie! Wat 'n pragtige vrou is Laurika Rauch nie! ❀Die liedjie se deuntjie en woorde bly mens by! Geluk aan die vars nuwe liedjieskrywer, Christi van Niekerk. Ons hoop om nog baie van jou te hoor! ❀

  • @henkkotze
    @henkkotze Pƙed 3 dny

    Dis so mooi musiekvideo die

  • @elisnastevens8637
    @elisnastevens8637 Pƙed 3 dny

    Love love love! ♡

  • @desirepflugbeil8986
    @desirepflugbeil8986 Pƙed 3 dny

    Ek wens ek kon dit 1000 X Like. ❀❀❀

  • @dbadenhorst
    @dbadenhorst Pƙed 3 dny

    Welkom terug, Laurika; dis wonderlik om te sien dat jy nog 'n nuwe liedjieskrywer se werk aan 'n groot gehoor bekendstel!

  • @Karoomama72
    @Karoomama72 Pƙed 3 dny

    ❀❀❀❀Love dit!!!

  • @martinodendaal1703
    @martinodendaal1703 Pƙed 3 dny

    Ag hoe WONDERLIK is dit tog as 'n lewende legende met 'n vars, nuwe song uitkom en jou op jou voete laat rondspring. Mag Laurika nog tonne en tonne jare met ons wees om nog sprankelende musiek soos die te maak. Ek is nou sommer van voor af 'n fan....

  • @franskrause4658
    @franskrause4658 Pƙed 3 dny

    Wow! Great song. Lekker inspirerend! Dankie

  • @susanduplooy916
    @susanduplooy916 Pƙed 3 dny

    ❀❀❀❀❀❀lief dit

  • @kammanassie
    @kammanassie Pƙed 3 dny

    En dis waarom ons nog hier is in Suid Afrika want ons is geleer om klippies te kou. Dankie Laurika

  • @icajnel
    @icajnel Pƙed 3 dny

    ❀❀❀❀❀❀

  • @PhillyBruwer
    @PhillyBruwer Pƙed 3 dny

    Die lang wag was beslis die moeite werd!!! Ek is gaande hieroor en dadelik op my Goedvoel-speellys !

  • @lianiaustin718
    @lianiaustin718 Pƙed 3 dny

    Hoendervleis mooi! xxx

  • @muller4982
    @muller4982 Pƙed 3 dny

    Bravo!!!

  • @rachellelubbe363
    @rachellelubbe363 Pƙed 3 dny

    Sy mag maar! Baie mooi ❀

  • @lindatheron5999
    @lindatheron5999 Pƙed 3 dny

    FANTASTIES LAURIKA. Tjoekoes!

  • @0412raine
    @0412raine Pƙed 3 dny

    Pragtig Baie dankie dat jy dit met ons deel God Bless đŸ€©đŸ˜„

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 Pƙed 3 dny

    Lekker deuntjie. Lirieke inspireer. Geluk julle. Mooi gemaak.

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 Pƙed 3 dny

    Sooo mooi â€đŸŽ‰

  • @henkkotze
    @henkkotze Pƙed 3 dny

    So so mooi

  • @henkkotze
    @henkkotze Pƙed 3 dny

    đŸŽ‰đŸŽ‰đŸŽ‰â€â€â€

  • @natashamarx9971
    @natashamarx9971 Pƙed 3 dny

    Ongelooflik mooi, so lekker en spesiaal om saam uit NZ te luister. Wow, wow, wow, Baie geluk Laurika en Christi, definitief nog 'n goue trefferâŁïž

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 Pƙed 3 dny

    Verfrissende deuntjie met betekenisvolle lirieke. Baie geluk. Julle maak mooi. đŸ€©

  • @anelialoubser6108
    @anelialoubser6108 Pƙed 3 dny

    Love die video en die liedjie. Laurika is ‘n legend!!

  • @brandonrennie2194
    @brandonrennie2194 Pƙed 3 dny

    Love it.

  • @belindatorr541
    @belindatorr541 Pƙed 3 dny

    I love it!!! đŸŽ¶đŸŽ”đŸŽŒđŸ’ƒđŸ•ș❀

  • @onsapplikasies8620
    @onsapplikasies8620 Pƙed 3 dny

    So mooi.