Delareze Joubert
Delareze Joubert
  • 29
  • 3 936

Video

Rol weg die steen wat tussen jou en jou wonderwerk lê!
zhlédnutí 30Před měsícem
Wat is die steen wat tussen jou en jou wonderwerk lê? Soms gebeur dit dat ons sien hoe ander mense geseën word en hoe hulle van krag na krag gaan, terwyl dit voel asof ons in ñ gat sit waaruit ons net nie kan klim nie. Ons weet die Here kan dit vir ons ook doen en ons is lief vir Jesus, maar tog klou die twyfel soos modder aan ñ wol kombers en toue klou soos kettings om ons enkels sodat daardie...
Omsingel met God se beskerming
zhlédnutí 44Před měsícem
Wanneer jy voel die vyand kom in die menigte van ander kante, kan jy weet jy is omsingel met die beskerming van God. Soms is dit moeilik om ons oë op Jesus te hou wanneer die aanslae kom, maar by die voete van ons Verlosser, vind ons genesing. Die oorlog behoort nie aan ons nie, maar aan God. “As daar oor ons onheil kom - swaard, straf of pes of hongersnood - sal ons voor hierdie huis en voor u...
Jou Bewaarder Waak Oor Jou
zhlédnutí 10Před 2 měsíci
Terwyl my en my sussie se stoutigheid ñ oomblik van lag in my herinneringe van kleintyd opbring, kan ek nie anders as om te dink aan die beeld van die Goeie Herder wat Sy 99 skape los om ons te soek as ons verlore raak nie. Dink bietjie daaroor … Wanneer jy hopeloos en oorweldig voel, is daar Iemand wat spesifiek net na jou soek. Soos in Psalm 121 staan, kyk Hy na jou in jou kom en jou gaan. Di...
Die volmaakte Liefde (God) dryf die vrees na buite
zhlédnutí 18Před 3 měsíci
Die volmaakte Liefde (God) dryf die vrees na buite (1 Johannes 4:18) As jy God het, het jy nie nodig om te vrees nie! God wil hê ons moet ñ vreeslose, onwrikbare geloof in Hom hê. Sy plan vir jou is om voorspoedig te wees - om ñ oorvloedige lewe te hê. God het jou lief met ñ ewige liefde. Sy genade vir jou is genoeg. Ja, vrees is ñ werklikheid waarmee elkeen van ons worstel, maar dit wat jy doe...
Jeremia 1:11 - Wat sien jy?
zhlédnutí 1Před 3 měsíci
Jeremia 1:11 - Wat sien jy?
Wees jy een van die 63% van populasie Christene wat waarlik hulself as kind van God noem
zhlédnutí 5Před 4 měsíci
Hier is ñ ding wat my pla en as kind van die Allerhoogste kan ek nie meer stilbly nie. Julle, dit het tyd geword dat ons ophou om predikante en kerke te kritiseer. Wat het geword van liefde vir ons medemens en die passie om ñ verandering in die wêreld te bring? Hoe is ons so gefokus om denominasies en sieninge tussen mense en kerke te kritiseer as daar soveel seer hier buite is? Hoekom fokus on...
Is vandag dalk die dag???
zhlédnutí 20Před 4 měsíci
Is ‼️VANDAG‼️ dalk die dag? Ek hoor die geoefen van trompette! Die Koning is oppad🎺 Moenie uitstel om terug te keer tot God nie. Daar is nie tyd om te verspeel nie! Jesus soek jou! NET soos wat jy is! Sy genade is genoeg vir jou. ”En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. En middernag was daar 'n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom teg...
When He was on the cross, you were on His mind!
zhlédnutí 18Před 5 měsíci
When He was on the cross, You were on His mind! Jesus het die dood oorwin! KYK, Hy lewe! ”God is not a man, that He should lie, Nor a son of man, that He should repent. Has He said, and will He not do it? Or has He spoken and will He not make it good and fulfill it? Behold, I have received His command to bless [Israel]. He has blessed, and I cannot reverse it. God has not observed wickedness in...
Your attitude will determine the altitude of your problem
zhlédnutí 50Před 5 měsíci
Your attitude is going to determine the altitude of your problem. Trek jouself aan met die belofte dat God jou ñ vrede gee wat alle verstand te bowe gaan en weet dat Hy jou hart en jou denke bewaar. Jou probleem gaan dalk nie kleiner word nie, maar die manier waarop jy dit trotseer, gaan ñ verskil maak! Onthou, jy is meer as ñ oorwinnaar deur Jesus Christus wat jou die krag gee! ”Wees oor niks ...
Jesus is by jou in jou gebrokenheid
zhlédnutí 39Před 6 měsíci
Jesus is by jou in jou gebrokenheid
Wees betrokke en laat staan die “what about me” houding
zhlédnutí 21Před 7 měsíci
Terwyl mense nuuskierig saamdrom en in hul eie onafhanklikheid aangaan met hul eie lewe, is dit tyd dat ons daardie “what about me” houding eenkant stoot. 💡Die lewe gaan nie net oor jou nie. 👭Dit gaan oor God se koninkryk. Begin om mense raak te LIEF 🔷Lewe 🔷Intensioneel in 🔷Eenheid met die mense rondom jou en wees 🔷Fenomenaal in alles wat jy doen God self sal die bokke en die skape van mekaar s...
Om ander raak te LIEF
zhlédnutí 10Před 8 měsíci
Soos wat ons aan die begin van ñ nuwe jaar staan, is dit my begeerte dat ons sal leer om mekaar raak te LIEF. Lewe Intensioneel in Eenheid met almal en wees Fenomenaal Mag ons ophou om soos ñ irriterende geraas te klink terwyl ons onself bejammer omdat ons uit ons gemaksone geruk is, en eerder mekaar doelbewus LIEF hê … ten spyte van die seer, verwerping en verlies. Voorspoedig 2024! ”If I spea...
Wees waaksaam!
zhlédnutí 24Před 8 měsíci
Wees versigtig om laks te raak en NIE te waak teen die aanval van satan nie. Hy hou nie verlof soos jy nie. Hy het nie nodig om te rus soos jy nie. Wees ten alle tye waaksaam, sonder om onder die verleiding van die sonde te kom staan. Hy soek waar jou sagte en swak plekke is sodat jy kan val. Net soos skelms juis hulself in donkerplekke wegsteek waar mens hul nie kan sien nie, wys satan altyd e...
Jesaja 54 - Gaan kyk mooi na wat God besig is om te doen!
zhlédnutí 50Před 10 měsíci
As jy vandag ook moedeloos voel omdat die aanslae net nie ophou nie, en dit voel asof die storm die laaste gryntjie van jou menswees verwoes, weet dit … alles mag vergaan en afgebreek word, maar Jesus se liefde en Sy plan vir jou, sal nooit verander nie. Moenie toelaat dat jou beperkte persepsie van God se plan vir jou lewe, jou keer om Sy grootheid en goedheid raak te sien nie. “Want berge mag...
In jou gebrokenheid is daar ñ plek vir ñ nuwe begin
zhlédnutí 15Před 10 měsíci
In jou gebrokenheid is daar ñ plek vir ñ nuwe begin
Joy unspeakable!!!
zhlédnutí 15Před rokem
Joy unspeakable!!!
God is meer as ons hart - Hy weet ALLES
zhlédnutí 101Před rokem
God is meer as ons hart - Hy weet ALLES
Klim op die voete van Jesus en fokus op Hom
zhlédnutí 29Před 2 lety
Klim op die voete van Jesus en fokus op Hom
Die Liggaam van Christus het jou nodig - 21 Junie 2021
zhlédnutí 29Před 2 lety
Die Liggaam van Christus het jou nodig - 21 Junie 2021
Jou jordaanstreekoomblik - 15 Januarie 2021
zhlédnutí 7Před 2 lety
Jou jordaanstreekoomblik - 15 Januarie 2021
Dié wie ons die minste van verwag om uit te styg, bereik die meeste omdat God hul geloof raaksien.
zhlédnutí 23Před 2 lety
Dié wie ons die minste van verwag om uit te styg, bereik die meeste omdat God hul geloof raaksien.
Om te vegewe - 28 Mei 2021
zhlédnutí 28Před 2 lety
Om te vegewe - 28 Mei 2021
ñ Mosterdsaad Geloof
zhlédnutí 56Před 2 lety
ñ Mosterdsaad Geloof
Neem Aksie - Klim op jou berg! (2020 05 17)
zhlédnutí 15Před 2 lety
Neem Aksie - Klim op jou berg! (2020 05 17)
Raak jy net rustig in jou woestynoomblik. God sal die verwarring onder jou vyande bring.
zhlédnutí 106Před 2 lety
Raak jy net rustig in jou woestynoomblik. God sal die verwarring onder jou vyande bring.
Rowwe tye gaan altyd verby
zhlédnutí 49Před 2 lety
Rowwe tye gaan altyd verby
Ek spreek Jesus | Delareze
zhlédnutí 3KPřed 2 lety
Ek spreek Jesus | Delareze
Volhard tot die einde
zhlédnutí 56Před 2 lety
Volhard tot die einde