LitNetKanaal
LitNetKanaal
  • 978
  • 713 829
Selfhelpboeke, geloof en digbundels
Koos Kombuis lees ’n selfhelpboek wat vir hom baie beteken het, al glo hy nie eintlik meer in die genre nie. Daarna bespreek hy boeke oor geloof, en hy sluit sy gesprek met ’n kort oorsig oor splinternuwe digbundels af.
zhlédnutí: 75

Video

Politics and economics: "We know what needs to be done."
zhlédnutí 33Před 9 hodinami
Busisiwe Mavuso, CEO at Business Leadership South Africa (BLSA), sketches a very dark picture of the ANC’s monumental failures at providing the basics for a conducive economic environment. However, the GNU represents "the last chance". Reguit met Robinson is ’n weeklikse videorubriek.
Wiskunde met LitNet-video, graad 8: vermenigvuldiging en deling van breuke (1)
zhlédnutí 63Před 21 hodinou
In hierdie gratis Wiskunde-video deel Lee-Ann Langeveld raad met graad 8-leerders oor vermenigvuldiging en deling van breuke.
Wiskunde met LitNet-video, graad 9: Faktorisering mbt gemene faktore
zhlédnutí 44Před 21 hodinou
In hierdie gratis Wiskunde-video, deel Lee-Ann Langeveldt wenke met graad 9-leerdrs mbt faktorisering van gemene faktore.
Behels konflikbestuur kompromie?
zhlédnutí 172Před dnem
Freek Robinson gesels met Andre Vlok, kenner op die gebied van konflikbestuur, oor konflik en die Suid-Afrikaanse politiek.
Ons plaaslike dorpsbiblioteek
zhlédnutí 65Před dnem
Koos Kombuis sê: "Min dinge verskaf my soveel genot as om deur die ou, effens muwwe gange van ons plaaslike dorpsbiblioteek te stap terwyl ek soek na iets om te lees."
Wiskunde met LitNet-video, graad 8: Vermenigvuldiging en deling van Breuke (2)
zhlédnutí 85Před dnem
In hierdie volgende Wiskunde-video, deel Lee-Ann Langeveldt nog wenke met graad 8-leerders oor hoe om breuke te vermenigvuldig en veral om hulle te deel.
Die tweede Karel Schoeman-gedenklesing by die Vrystaatse Letterkundefees, 2024
zhlédnutí 293Před dnem
Willie Burger het die tweede Karel Schoeman-gedenklesing by 2024 se Vrystaat Kunstefees gelewer. As media-vennoot van die geleentheid, publiseer LitNet 'n video-opname van die volledige lesing.
Wiskunde met LitNet-video, graad 8: Optel en aftrek van breuke
zhlédnutí 104Před dnem
In hierdie gratis Wiskunde-video, deel Lee-Ann Langeveldt wenke met graad 8-leerders oor optel en aftrek van breuke.
Links en regs: Hoe lyk die huidige globale politieke toneel?
zhlédnutí 88Před 14 dny
Brittanje en Frankryk het in die onlangse verkiesings na links geswaai, en in die VSA kan die regse kandidaat Donald Trump moontlik weer tot president verkies word. Waar pas Suid-Afrika, ander Afrikalande en ander lande in die Europese Unie in hierdie prentjie? Freek Robinson gesels met Isabel Bosman, ’n navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede (SAIIA).
SAPD: Hoe droewig is die prentjie?
zhlédnutí 240Před 21 dnem
Freek Robinson gesels met Lizette Lancaster (Instituut vir Veiligheidstudies) oor die publiek se verlies aan vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).
Taalkommissie-lesing 1: Die begin van die "Afrikaanse woordelys en spelreëls" (AWS)
zhlédnutí 83Před 21 dnem
Om ’n taal formeel as skryftaal te kodifiseer, is ’n komplekse proses wat nóú verweef is met die politieke en sosiale leefwêreld van die taal se sprekers. Oor die afgelope eeu het die Taalkommissie van die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die taak gehad om Afrikaans as skryftaal te help vestig. Aan die een kant neem die Taalkommissie leiding deur reëls vir die eenvormige spelling ...
A conversation with Haidar Eid
zhlédnutí 80Před měsícem
A voice from within: Decolonising the Palestinian mind A conversation with Haidar Eid “You mark my words: Gaza has become the centre of the universe! But ironically, we are never heard from.” - Haidar Eid, associate professor in postcolonial studies and postmodern literature at Al-Aqsa University, Gaza City Re-placing the Palestinian question within a narrative that is Palestinian - that is, ou...
Waar staan Annelie Lotriet in die staat se magsorde?
zhlédnutí 176Před měsícem
"Mens weet dat jy deel is van geskiedenis wat gemaak word." Annelie Lotriet van die DA is onlangs tot adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering (NV) verkies.
Taalkommissie-lesing 1: AWS en vaktaal
zhlédnutí 36Před měsícem
Om ’n taal formeel as skryftaal te kodifiseer, is ’n komplekse proses wat nóú verweef is met die politieke en sosiale leefwêreld van die taal se sprekers. Oor die afgelope eeu het die Taalkommissie van die Suid‑Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die taak gehad om Afrikaans as skryftaal te help vestig. Aan die een kant neem die Taalkommissie leiding deur reëls vir die eenvormige spelling ...
Die nodige introspeksie van ’n resensent
zhlédnutí 284Před měsícem
Die nodige introspeksie van ’n resensent
Postverkiesing: Hoe kan die burgery eienaarskap neem van die demokrasie?
zhlédnutí 143Před měsícem
Postverkiesing: Hoe kan die burgery eienaarskap neem van die demokrasie?
RNE versus ’n koalisieregering
zhlédnutí 469Před měsícem
RNE versus ’n koalisieregering
Postverkiesing: DA en ANC
zhlédnutí 3,1KPřed měsícem
Postverkiesing: DA en ANC
Olive Schreiner memorial lecture, 24 September 2023
zhlédnutí 71Před měsícem
Olive Schreiner memorial lecture, 24 September 2023
Geskiedenis van die Taalkommissie en die AWS
zhlédnutí 22Před měsícem
Geskiedenis van die Taalkommissie en die AWS
Oor lekker stories, chicklit en skrywer-musikante
zhlédnutí 103Před měsícem
Oor lekker stories, chicklit en skrywer-musikante
The end of the ANC?
zhlédnutí 235Před 2 měsíci
The end of the ANC?
’n Week voor die verkiesing: Wat lê voor?
zhlédnutí 165Před 2 měsíci
’n Week voor die verkiesing: Wat lê voor?
"We need to fix everything."
zhlédnutí 126Před 2 měsíci
"We need to fix everything."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: 'n onderhoud rondom The near north
zhlédnutí 187Před 2 měsíci
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: 'n onderhoud rondom The near north
"Dis 7 minute ná middernag."
zhlédnutí 302Před 2 měsíci
"Dis 7 minute ná middernag."
South Africa’s only hope?
zhlédnutí 312Před 2 měsíci
South Africa’s only hope?
Bliksems, lugkastele en hoop
zhlédnutí 109Před 2 měsíci
Bliksems, lugkastele en hoop
Verkiesing 2024: Waar pas die VF Plus in die prentjie?
zhlédnutí 610Před 2 měsíci
Verkiesing 2024: Waar pas die VF Plus in die prentjie?

Komentáře

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Před 2 měsíci

    Nobody who owns land NOW stole that land. If somebody's ancestor killed a neighbour and took his land ... you must consult their ghosts and blame them if you want to. Get them kicked out of heaven? ... or hell? 😂 Your perception of TIME is severely flawed. You, very selectively, choose the era of Western colonial expansion of the last 350 years. Why don't you mention the era dating back a million years ago? Dishonesty or ignorance? Your perception of 'our land' will change radically. Where did whites, and all humans, evolve? You'll find that ALL humans evolved in Africa and then migrated to the rest of the world over thousands of years. By the way ... the Bantu who migrated southwards from Cameroon, never owned a piece of land. They perpetually migrated after grazing and water and wiped out the KhoiSan who had been in the region 60 000 years earlier than the Bantu? Did the Bantu buy any land from the KhoiSan? Any evidence? So where did the Bantu get the land which they call "our land'? Come on advocate ... apply your mind? 😂

  • @stephnekotze6621
    @stephnekotze6621 Před 2 měsíci

    Haal net 1 uit die 4 heles uit en skryf dit as 3 heles en 7/7 - 4/7 = 3heles en 3/7

  • @moeng_bongz187
    @moeng_bongz187 Před 2 měsíci

    Where can I get this song.

  • @Maamogwa
    @Maamogwa Před 4 měsíci

    I don’t 🆎

  • @user-py7yw7lm1k
    @user-py7yw7lm1k Před 4 měsíci

  • @starboy7938
    @starboy7938 Před 4 měsíci

    Homeboy ❤❤❤❤❤ give gas

  • @user-fn3dy2rm8i
    @user-fn3dy2rm8i Před 6 měsíci

    Hi ek waardeer dit

  • @user-lw8uo2kx7k
    @user-lw8uo2kx7k Před 8 měsíci

    Ek se my vote juk

  • @Weluv_c
    @Weluv_c Před 8 měsíci

    Awesome

  • @marindasaayman7392
    @marindasaayman7392 Před 10 měsíci

    Thankeu

  • @user-zq1ps7ok8r
    @user-zq1ps7ok8r Před 11 měsíci

    As Ek privaat leering

  • @michaelelroykhoosal123

    I'm proud of you. Brother!

  • @JacoDeNecker-fu1fc
    @JacoDeNecker-fu1fc Před rokem

    Hi I still can't find the whole song only this short clip could anyone please tell me where I will be able to hear the whole song?

  • @SihleJohnson-mi2ns
    @SihleJohnson-mi2ns Před rokem

    Hey i just wanted to thank you you helped me a lot

  • @NoobGamingZAZA
    @NoobGamingZAZA Před rokem

    Ek is graad 11 en dit het my baie gehellp ek sukel al lank met dit baie danq !!

  • @eltonjuries4676
    @eltonjuries4676 Před rokem

    Prof. Krog. Rektor was absoluut reg❤

  • @EmakhosiniSiyakhuleka

    DOPE 🔥

  • @elizmavanaarde-wu1ok

    Wat is dit,🤔🤔🤔🤔🤔

  • @maxwellbooysen-sg5cj

    ❤️❤️❤️🤳😁

  • @frederickfenskey8980

    00p

  • @lydiaboyes5123
    @lydiaboyes5123 Před 2 lety

    🙌🏼🙏🏼Yes gayton jy praat waarheid

  • @trentnightingale4198
    @trentnightingale4198 Před 2 lety

    Beautiful work all round. Thank you.

  • @ismailarmino5648
    @ismailarmino5648 Před 2 lety

    DAIS ONS YSTER MR GAYTON

  • @Cxbalt_ZA
    @Cxbalt_ZA Před 2 lety

    ek skryf more LOL

  • @th-rd2xh
    @th-rd2xh Před 2 lety

    Dankie juffrou

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe1270 Před 2 lety

    AI MY BROER JY MAAK ons TROTS

  • @sarahjacoba5010
    @sarahjacoba5010 Před 2 lety

    Wens jou net die beste toe met jou nuwe rol wat jy nou gaan bestree, mag hierdie organisasie van sterte tot sterkte gaan!!

  • @henkiejong1136
    @henkiejong1136 Před 2 lety

    For this lady New Zealand would be a much better option , plenty of South Africans here , she can go for safe runs for miles , plenty of mountains , better climate than Nederland. I am from the Netherlands living 41 years in News Zealand and loving it.

  • @user-qz5gi4uh6x
    @user-qz5gi4uh6x Před 2 lety

    Ja, waarom laat hulle nooit vir jou die mikrofoon sak nie? Maak my vies.

  • @PietM749
    @PietM749 Před 2 lety

    Die sogenaamde "verligtes" is besig om die kerk te vernietig. Die sogenaamde "verkramptes" het die kerkeenheid bewaar. Kyk na die telbord as jy dit nie glo nie. Julle humanisme en liberalisme is teen Jesus Christus en wat die Bybel oor profeteer en al skreeu julle ook hoe hard Here, Here, bly julle Satandienaars wat die vrugte dra wat nie by bekering pas nie. 'n Ware kerk moes julle lankal uitgeban het, want die Waarheid en leuen het geen gemeenskap met mekaar nie. Daarom behoort julle aan 'n valse kerk en 'n ander kerk as die ware kerk. Jean se woorde verraai telkens daardie feit as hy praat van my kerk en jou kerk en sy kerk. Die enigste ware kerk is die kerk van Jesus Christus. As Hy nou op aarde was sou Hy julle beskryf as 'n addergeslag en met die toutjiessweep verjaag het uit Sy kerk. Julle het van die kerk 'n klub gemaak. 'n Klug van 'n klub!!!

  • @thatomasoko6533
    @thatomasoko6533 Před 2 lety

    Thank you so much

  • @boymiyagi
    @boymiyagi Před 2 lety

    Imma learn Afrikaans nou

  • @ryanbrits4628
    @ryanbrits4628 Před 2 lety

    Anybody know where I can find this song? I love it so much but I can’t seem to find it anywhere?

  • @markjaftha5933
    @markjaftha5933 Před 2 lety

    Very interesting chat...defs inspired by Theltom.Tops

  • @mohamedabdallah8130
    @mohamedabdallah8130 Před 2 lety

    Congratulations bro

  • @janak2630
    @janak2630 Před 2 lety

    dankie

  • @cherisedejager8055
    @cherisedejager8055 Před 2 lety

    dankie

  • @francoiswilliams
    @francoiswilliams Před 2 lety

    Mooi

  • @petermaardananders6803

    Hoe mooi kan een Afrikaans talig lied zijn? Luister bijv. 'Sterreveld' czcams.com/video/wHbfV_8d47M/video.html

  • @oompie8870
    @oompie8870 Před 2 lety

    Daar is goeie feite en humor

    • @emmafritz5127
      @emmafritz5127 Před 2 lety

      Ja my broer soos jy eendag gese het God kyk nie die goeie dade wat ons doen nie hy kyk jou hard as jou hard is hoe jy praat dan kaan mense se wat hule wil want God is in beheer

  • @thomasruhm1677
    @thomasruhm1677 Před 2 lety

    I still find it hard to understand Afrikaans, but I like these topics a lot.

  • @hondaryder3779
    @hondaryder3779 Před 2 lety

    Dutchie born in Joburg, we moved back in 76, thank God. Even my stubborn aunt moved back 2 years ago, too dangerous and hard to find a job in SA. She's 64 and she is having the time of her life.

  • @slimebeingslimey8266
    @slimebeingslimey8266 Před 2 lety

    baie dankie

  • @LitNetKanaal
    @LitNetKanaal Před 2 lety

    Read more: www.catalystpress.org/readingafrica-week-childrens-literature-panel/

  • @LitNetKanaal
    @LitNetKanaal Před 2 lety

    Click this link to see some of the work done by the panellists: www.catalystpress.org/readingafrica-week-comics-panel/

  • @mulkerjacobs2476
    @mulkerjacobs2476 Před 2 lety

    Almal wat die vid sien het more n toets lol

  • @caeleeschoeman2340
    @caeleeschoeman2340 Před 2 lety

    ons gaan dryp ouens

  • @nazmirahoosen7655
    @nazmirahoosen7655 Před 2 lety

    Yoh I can't with this book 💔matric fal and this book don't go together

  • @smileee4278
    @smileee4278 Před 2 lety

    Wie het ook n toets op die volgende dag? 😂😂

  • @fatimasalie3869
    @fatimasalie3869 Před 2 lety

    Die beste,ek likes hulle👍👌