Piet Uys
Piet Uys
  • 11
  • 34 289

Video

Vraag 1:Wat is die gees wat adam en eva ontvang het, toe hulle geskape is?
zhlédnutí 444Před 10 lety
Vraag 1:Wat is die gees wat adam en eva ontvang het, toe hulle geskape is?
Bybelstudie Sessie 9 (Afrikaans)
zhlédnutí 1,4KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 9 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 8 (Afrikaans)
zhlédnutí 1,3KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 8 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 7 (Afrikaans)
zhlédnutí 1,6KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 7 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 6 (Afrikaans)
zhlédnutí 1,5KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 6 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 5 (Afrikaans)
zhlédnutí 2,1KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 5 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 4 (Afrikaans)
zhlédnutí 2,4KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 4 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 1 (Afrikaans)
zhlédnutí 14KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 1 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 3 (Afrikaans)
zhlédnutí 3,2KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 3 (Afrikaans)
Bybelstudie Sessie 2 (Afrikaans)
zhlédnutí 5KPřed 10 lety
Bybelstudie Sessie 2 (Afrikaans)

Komentáře

  • @RupertReed
    @RupertReed Před 3 měsíci

    Ek is underdicken Reed van PE Dankie Gesalfde Dienaar van God die sessie is Baie duidelik ( verstaanbaar ) Amen op die Boodskap in Christus Jesus se naam❤

  • @jeanetteflemmer8766
    @jeanetteflemmer8766 Před 5 měsíci

    Wat n bemoedeging Amen

  • @melissasnyders9318
    @melissasnyders9318 Před 5 měsíci

    Listening to your sermon changed my life❤💐dankie

  • @anitapretorius5222
    @anitapretorius5222 Před 10 měsíci

    DANKIE

  • @RogerSeptember-kf7er

    Esegiel 37 verduideluk asseblief

  • @lidadt310
    @lidadt310 Před rokem

    Baie dankie vir hierdie reeks videos. Ek dien die Here reeds 43jaar en het die bybel meer male deur gelees. Hierdie reeks het my weereens laat besef dat die ou en nuwe testament sing van God se liefde en genadig vir ons. My erfenis is vir my kosbaar. Weereens dankie.

  • @uifgov8558
    @uifgov8558 Před 2 lety

    Baie dankie vir die less help baie

  • @altagouws5829
    @altagouws5829 Před 2 lety

    🙏

  • @lizelminnaar1021
    @lizelminnaar1021 Před 3 lety

    Baie dankie Mnr Uys, of broer Piet, ek vertrou jy gesels steeds so lekker oor die Woord. Laat my dink aan hoe Jesus mense geleer het, sommer so rustig en vol wysheid. Seëninge!

  • @inakruger3649
    @inakruger3649 Před 3 lety

    Esegiël

  • @rosecronje4882
    @rosecronje4882 Před 3 lety

    Dankie

  • @hentiepretorius3685
    @hentiepretorius3685 Před 3 lety

    Baie Dankie vir die Bybelstudies, Ek en my seun is so Dankbaar dat ek op dit afgekom het, jy verduidelik so mooi dat een wat pas tot geloof in Jesus Christus gekom het en nooit d Bybel geken het dit kan verstaan 🙌🙌🙌🙌

  • @johanswanepoel4690
    @johanswanepoel4690 Před 3 lety

    Goeie middag Piet Kan ek asb my e-pos adres stuur om met jou te gesels oor julle Bybel studie reeks Groete Johan Swanepoel jswanepoel6@gmail .com

  • @mariedelarey7217
    @mariedelarey7217 Před 3 lety

    Studies 2

  • @iamroanne
    @iamroanne Před 3 lety

    Thank you so much for making this. I'm watching from Australia 😄

  • @ceciliagouwsvanvuuren2645

    goeie aand. Ek leer baie deur u studie. Watter bybel druk gebruik u. Groete Cecilia

  • @franzelletruter6743
    @franzelletruter6743 Před 5 lety

    Baie dankie Piet. Ek sit in Swede tewyl ek na jou boodskap luister en het geen idee hoe ek op dit afgekom het nie maar is baie dankbaar ek het. Sien uit om more na die volgende een te kyk/luister.

  • @JacquiViljoen
    @JacquiViljoen Před 6 lety

    Dankie Piet, ek geniet die bybel ontdekking saam met jou

  • @JacquiViljoen
    @JacquiViljoen Před 6 lety

    Dankie

  • @mihayneboer5926
    @mihayneboer5926 Před 8 lety

    #love GOD

  • @taniaswart3537
    @taniaswart3537 Před 9 lety

    Goeie middag Piet. Ons is besig om 'n Afrikaanse hulpbron webwerf op te stel vir mense wat meer wil leer oor God in ons eie taal, www.myherder.co.za Ons wil graag weet of ons julle video's kan plaas op die blad. Groete en seenwense. Charl Moller