Henry Horne
Henry Horne
  • 21
  • 188 552
Jannie Jannie Jannie
Jannie Jannie Jannie
zhlédnutí: 29

Video

100 Exalted Reputations
zhlédnutí 23Před 2 lety
World of Warcraft
On the other side of lockdown! Day 4
zhlédnutí 18Před 4 lety
The perspective of an essential services employee.
On the other side of lockdown.
zhlédnutí 24Před 4 lety
Die perspektief van n noodsaaklike werknemer gedurende die lockdown periode in Suid Afrika.
Afrikaanse Decibels(Musiek videos)
zhlédnutí 252Před 5 lety
Verskeie afrikaanse musiek videos
My name is Jeff GOT
zhlédnutí 95Před 8 lety
My name is Jeff GOT
LOLNC
zhlédnutí 93Před 8 lety
LOLNC
piets
zhlédnutí 67Před 8 lety
piets
Passenger with MrHardNails _jet rpg
zhlédnutí 63Před 8 lety
Credit to MrHardNails for compiling the video!
Casper De Vries, Weermag
zhlédnutí 183KPřed 9 lety
Casper De Vries, Weermag
Lions react to Saturday's win against bulls
zhlédnutí 28Před 9 lety
Lions react to Saturday's win against bulls
Lions Vs Bulls
zhlédnutí 345Před 9 lety
Laughing man's take on the super rugby match between the Lions and bulls this Saturday!
Vanderbijlpark under water
zhlédnutí 729Před 9 lety
Vanderbijlpark under water
Orgasmo
zhlédnutí 206Před 9 lety
Orgasmo
agf@k
zhlédnutí 36Před 9 lety
agf@k
lol
zhlédnutí 68Před 10 lety
lol
Hostage drama police special task force
zhlédnutí 1,9KPřed 11 lety
Hostage drama police special task force
Snow in South Africa(inland)
zhlédnutí 646Před 11 lety
Snow in South Africa(inland)

Komentáře

  • @qgde3rty8uiojh90
    @qgde3rty8uiojh90 Před rokem

    This is the first time for me as a Dutchman, that I get to see a young, skinny Casper de Vries with a full head of hair (even if it is already thinning). I find the Afrikaans a bit hard to understand though. It's clearly easier for me in other videos. I wonder when this was filmed. Does anyone know?

    • @Ama-hi5kn
      @Ama-hi5kn Před 15 dny

      It's ironic. I find Afrikaans easier to understand than Dutch. (I am Norwegian). But I have Dutch and Afrikaner relatives. When they get together they seem to get along great. Even though there may be linguistic misunderstandings sometimes.

  • @brendencampbell3082
    @brendencampbell3082 Před 3 lety

    Moderne probleme kort moderne oplossings.

  • @tinuscronje2546
    @tinuscronje2546 Před 4 lety

    Grootste GEK wat ek nog gesien het - hy is niemand . . .

  • @janniekitching7216
    @janniekitching7216 Před 4 lety

    Jou Moer seun!!

  • @thecrazybiologist
    @thecrazybiologist Před 5 lety

    An the good old memes this deserves more attention

  • @SuperBenette
    @SuperBenette Před 5 lety

    Hy het lank vooruit geweet wat gebeur daar in die land.

  • @franstraut8585
    @franstraut8585 Před 5 lety

    Ag Casper daar is nie pienk onderbroekies in die weermag nie...!

  • @npprinsloo2192
    @npprinsloo2192 Před 5 lety

    Die land het toe in sy moer gegaan Cassie

  • @armandbadenhorst
    @armandbadenhorst Před 6 lety

    lol wena fosol

  • @h3HUg7Sp
    @h3HUg7Sp Před 6 lety

    Oh my heng ek het Xiled se kanaal ontdek.

  • @johnwayneisthisme3475

    That's bad never seen it that bad...

  • @leonsteyn6921
    @leonsteyn6921 Před 7 lety

    Pincer Piet, ja jy kan mos hoor aan die vertelling dat hy daar was, dalk net PDskool :) maar nog steeds. Goedige gespot met die manarismes van die ou korperale en sammajore, want dis hoe dit was. Sy broer was toevallig instrukteur en later Vloot kaptein in die SAW.

    • @pincerpiet
      @pincerpiet Před 7 lety

      +Leon Steyn Mag wees, maar sy maniere in die algemeen en optrede teenoor die Afrikaner los soms iets te wense oor. Mens is ook maar redelik sensitief wat oor die ou SAW gee word vanaf mense wat nie die minste benul het wat in ons dae gebeur het nie, asook mense wat hulself belangrik maak deur die ou SAW te beswadder. Dan kry jy ook die klompie wat doelbewus besig is met "active measures" op die web.

    • @frikvanniekerk1873
      @frikvanniekerk1873 Před 6 lety

      Mad lipz

    • @henrypinkham8614
      @henrypinkham8614 Před 3 lety

      Nee, hy het dalk ietsie by sy boetie gehoor, maar te oordeel aan sy storie kon hy onmoontlik nie self daar gewees het nie! Watter selfrespekterende korporaal sal 'n arrogante troep soos daardie met sulke nonsens laat wegkom, vertel dit vir iemand wat 'n bietjie meer "gullible" is.

  • @pincerpiet
    @pincerpiet Před 7 lety

    Simpel youtube keer my om by die regte plek te antwoord. Iets blokkeer dit.

    • @cornemouton2740
      @cornemouton2740 Před 6 lety

      Poephol, jou vaardighede, of die tekort daaraan blokkeer jou.

    • @AmandaWait
      @AmandaWait Před 6 lety

      Jinne hoekom moet julle so ongeskik wees? Hou julle smoele as julle nie nice kan wees nie.

    • @wouterdevos4267
      @wouterdevos4267 Před 6 lety

      Pincer Piet j

    • @AmandaWait
      @AmandaWait Před 6 lety

      LlamasAreBest Vieslike drek.

    • @AmandaWait
      @AmandaWait Před 6 lety

      LlamasAreBest *Satansdrek!*

  • @pincerpiet
    @pincerpiet Před 8 lety

    Die bliksem spot nou lekker, in die program hy was hele paar jaar jonger as vandag. Wat se hy vandag oor wat in die land aangaan? Het hy ooit diensplig gedoen? Hy het maar 'n lekker slapgat uitgedraai, want niks sinvols kan se as om die ou strukture af te kraak nie, die strukture wat kommunisme wou keer. Verder beteken hy niks vir die Afrikanervolk, anders as om dom grappe vir dom mense te maak nie.

    • @christianaugustyn4461
      @christianaugustyn4461 Před 8 lety

      Wel, jy het na dit gekyk en geluister...

    • @roshun22
      @roshun22 Před 8 lety

      haha, iemand is offended

    • @pincerpiet
      @pincerpiet Před 8 lety

      Wats fout daarmee? Jy kyk en luister eers, dan fel jy 'n oordeel. Die meeste fel 'n oordeel sonder om te kyk, wat nog van luister.

    • @hannoloubser220
      @hannoloubser220 Před 7 lety

      Shame. Lyk my jy sit maar bietjie vas in die verlede. Foei tog.

    • @pincerpiet
      @pincerpiet Před 7 lety

      Nul uit tien vir die antwoord vir iemand wat veronderstel is om op meestersgraad vlak te beweeg. Wat jy nog moet leer, het ek al lankal vergeet.

  • @Balderstone25
    @Balderstone25 Před 9 lety

    i was also driving trow all that it was hectic

  • @AngeliqueJacobsdementor619

    and I live in cw1

  • @roshun22
    @roshun22 Před 11 lety

    SW 5

  • @ludcee1168
    @ludcee1168 Před 11 lety

    Haha wich suburb?I live in se3

  • @roshun22
    @roshun22 Před 12 lety