Deon en Karin du Toit
Deon en Karin du Toit
  • 4
  • 22 242
Huweliksfokus getuienis - Trauma en uitdagings buite jou beheer.
'n Huwelik wat deur die trauma van inbrake en 'n dogtertjie met kanker heel anderkant uitgekom het.
Kontak vir hulp: 086 111 4797 / www.huweliksfokus.co.za
zhlédnutí: 3 684

Video

Huweliksfokus getuienis - Ontnugtering - Waar is God?
zhlédnutí 7KPřed 6 lety
Trauma van premature geboorte v hul dogtertjie, met 'n skraal kans van oorlewing. Vandag gelukkig getroud en woon saam met hul drie dogters in Kanada.
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
zhlédnutí 8KPřed 6 lety
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
zhlédnutí 4KPřed 6 lety
Geskei en weer getroud.

Komentáře

  • @user-sc1qc4vl3l
    @user-sc1qc4vl3l Před 2 měsíci

    Ek verstaan dit so goed mans dink net hulle moet bevredig word seks wat van n vrou se emosies

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 2 měsíci

    Pragtige getuienis dankie dat jul dit deel ..daar is altyd hoop..Fokus op ons Hemelse Vader..mooi bly en bly verlief❤❤

  • @wilmatitus5376
    @wilmatitus5376 Před 10 měsíci

    Ja, Amen ek wil net u bevestig dat God deur Jesus toelaat om vir ons in the staan. Dieselle tyd, toe die vorige baas iemand betroubaar soek. Toets die Here, Philip se geloof, om the kyk waarheen vlug hy, en dis hoekom die baas van God af antwoord kry, om Philip te bel. Daar is sekere goed, wat God onmiddelik antwoord en andere wat nice op ons tyd beantwoord word nie, maar wel later op God se tyd.Mag die Here ujle familie seen om ujle getuienis te deel, elke keer wanneer ujle geleentheid kry. 🙏

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před 11 měsíci

    Dankie liewe Jesus vir kindertjies 💞🙏💯🤟🌹👍👏

  • @Linda-mo5sl
    @Linda-mo5sl Před rokem

    Julle laat dit klink asof God 'n genie in' n bottel is. Toe jy vir God 9:00 gese het Here, nou moet U vir my finansieel 'n uitweg maak en daar bel jou baas. Dit is nie hoe God opereer nie en veroorsaak so baie skade. Dis regtig teleurstellend. Wat my ook laat twyfel is dat Jesus aan Phillip verskyn. God praat met ons Net deur Sy Woord. Mag die Here gee dat as julle van hierdie goed versin het dat julle sal bely en vir die Here vra vir vergifnis.

  • @alettajohannavanwyk5388

    WOW! wat n fántastiese getuienis.....so baie dankie!

  • @hanlisaunderson7139

    Die was n mooi getuienis, opreg en eerlik. Dankie vir die deel.