Monique Boonzaaier
Monique Boonzaaier
  • 214
  • 347 211

Video

Wiskundige Geletterdheid : Gelykbreekpunt
zhlédnutí 502Před 4 měsíci
Wiskundige Geletterdheid : Gelykbreekpunt
Hersiening : hoe om ‘n grafiek van ‘n table af te teken
zhlédnutí 160Před 4 měsíci
Hersiening : hoe om ‘n grafiek van ‘n table af te teken
Wiskundige Geletterdheid GR12 - Inkomstebelasting en belastingdrempel
zhlédnutí 6KPřed 8 měsíci
Wiskundige Geletterdheid GR12 - Inkomstebelasting en belastingdrempel
Wiskundige Geletterdheid GR 12 - Groeikaarte
zhlédnutí 1,2KPřed 8 měsíci
Wiskundige Geletterdheid GR 12 - Groeikaarte
Voorraadstelsels- Koste van verkope berekening Gr 11 Rekeningkunde
zhlédnutí 975Před rokem
Voorraadstelsels- Koste van verkope berekening Gr 11 Rekeningkunde
BTW gr 11 Rekeningkunde
zhlédnutí 832Před rokem
BTW gr 11 Rekeningkunde
Gr 10 en 11 Rekeningkunde - Moeiliker Huur aansuiwerings - met verhogings ( 2 metodes)
zhlédnutí 821Před 2 lety
Gr 10 en 11 Rekeningkunde - Moeiliker Huur aansuiwerings - met verhogings ( 2 metodes)
Gr 11 Rekeningkunde - Bate verkope in Finansiële state Nota 3
zhlédnutí 2,5KPřed 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde - Bate verkope in Finansiële state Nota 3
Gr 11 Rekeningkunde - Voorsiening vir Oninbare skulde
zhlédnutí 1,2KPřed 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde - Voorsiening vir Oninbare skulde
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state - Hefboom, Opbrengs op Ekwiteit ( Deel 4)
zhlédnutí 593Před 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state - Hefboom, Opbrengs op Ekwiteit ( Deel 4)
Gr 11 Rekeningkunde- Analise van Finansiële state (Voorraad, Debiteure en krediteure formules)Deel 3
zhlédnutí 394Před 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde- Analise van Finansiële state (Voorraad, Debiteure en krediteure formules)Deel 3
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state 2 ( Solvensie-, Bedryfs- en Vuurproefverhouding)
zhlédnutí 506Před 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state 2 ( Solvensie-, Bedryfs- en Vuurproefverhouding)
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van finansiële state ( Deel 1 - Winsgewendheid aanwysers)
zhlédnutí 710Před 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van finansiële state ( Deel 1 - Winsgewendheid aanwysers)
Gr 11 Rekeningkunde : Vennootskappe Algemene Grootboek rekeninge
zhlédnutí 2,2KPřed 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde : Vennootskappe Algemene Grootboek rekeninge
Gr 11 Rekeningkunde : Privaatrekeninge NOTA 8
zhlédnutí 2,9KPřed 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde : Privaatrekeninge NOTA 8
Gr 11 Rekeningkunde Finansiële state VENNOOTSKAPPE : Oef 6.19 stap vir stap Deel 4
zhlédnutí 924Před 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde Finansiële state VENNOOTSKAPPE : Oef 6.19 stap vir stap Deel 4
Gr11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE OEF 6.19 stap vir stap Deel 3
zhlédnutí 818Před 2 lety
Gr11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE OEF 6.19 stap vir stap Deel 3
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 2
zhlédnutí 564Před 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 2
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 1
zhlédnutí 1,6KPřed 2 lety
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 1
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek (KOJ en KBJ saam) Oef 4.4 vervolg
zhlédnutí 729Před 2 lety
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek (KOJ en KBJ saam) Oef 4.4 vervolg
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek oefening ( KOJ en KBJ Gekombineerd)
zhlédnutí 680Před 2 lety
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek oefening ( KOJ en KBJ Gekombineerd)
Rekeningkunde Gr. 11 - Vaste Bates : Bateverkope (waardevermindering kosprys metode)
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
Rekeningkunde Gr. 11 - Vaste Bates : Bateverkope (waardevermindering kosprys metode)
Gekombineerde KOJ en KBJ oefening Gr9 Rekeningkunde (Oef 4.4)
zhlédnutí 2KPřed 2 lety
Gekombineerde KOJ en KBJ oefening Gr9 Rekeningkunde (Oef 4.4)
Gr 12 Wiskundige Geletterdheid - Watertariewe in REVERSE
zhlédnutí 9KPřed 2 lety
Gr 12 Wiskundige Geletterdheid - Watertariewe in REVERSE
Should UIF be deducted for tax calculation purposes
zhlédnutí 599Před 2 lety
Should UIF be deducted for tax calculation purposes
Rekeningkunde Gr 10: Bereken Rente ( Leningrekening )
zhlédnutí 1,1KPřed 2 lety
Rekeningkunde Gr 10: Bereken Rente ( Leningrekening )
Rekeningkunde Gr 10 - Salarisjoernaal
zhlédnutí 964Před 3 lety
Rekeningkunde Gr 10 - Salarisjoernaal
Rekeningkunde Gr 10 - SALARISSKALE
zhlédnutí 717Před 3 lety
Rekeningkunde Gr 10 - SALARISSKALE
Rekeningkunde Gr 10 - Waardevermindering ( Uitgewerkte voorbeeld)
zhlédnutí 2,8KPřed 3 lety
Rekeningkunde Gr 10 - Waardevermindering ( Uitgewerkte voorbeeld)

Komentáře

  • @AuldrinGrant-tc6zi
    @AuldrinGrant-tc6zi Před hodinou

    ❤❤❤❤

  • @joshuabotes596
    @joshuabotes596 Před měsícem

    Juffrou het dan nie die ou opgehoopte waardevermindering bygetel by die opgehoopte waardevermindering aan die einde van die jaar nie

  • @The_Lair555
    @The_Lair555 Před měsícem

    Juffrou het my baie gehelp baie dankie juffrou😅

  • @KGBtroops22
    @KGBtroops22 Před měsícem

    Die video is so blury soos my slaag moontlikheid

  • @carikebuhr9209
    @carikebuhr9209 Před měsícem

    Hierdie was nou 'n lewensredder vir my dogter in Graad 8 wat baie siek was toe hierdie verduidelik is in die klas. Baie baie Dankie.

  • @user-fh1ox8xd6u
    @user-fh1ox8xd6u Před 2 měsíci

    Ek gaan druip

  • @NellaQ1989
    @NellaQ1989 Před 2 měsíci

    Hi daar ek wil graag duidelikheid probeer kry met 'n vraagsom. Aan wie kan ek dit stuur wat my kan help daarmee. Groete

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před měsícem

      Jy kan dit aan my stuur, ek help graag, skies ek sien nou eers jou boodskap. 084 510 8898.

  • @RaymondDhlamini-un5bx
    @RaymondDhlamini-un5bx Před 2 měsíci

    Love your work can we please discuss tutor ship by sending me a email

  • @thezz-dguy
    @thezz-dguy Před 3 měsíci

    i so hap!y! becaz yo mad thes tank so mach

  • @thezz-dguy
    @thezz-dguy Před 3 měsíci

    woag tank so much!!! i no how to do now tank you tannie!!!!! i luv you tanie!

  • @thezz-dguy
    @thezz-dguy Před 3 měsíci

    nuh uh

  • @thezz-dguy
    @thezz-dguy Před 3 měsíci

    nuh uh

  • @UnknownMFe
    @UnknownMFe Před 4 měsíci

    Baie dankie. Ek doen 'n bietjie hersienning nou in die vakansie en hierdie video help :)

  • @kokoroti
    @kokoroti Před 4 měsíci

    tannie ek het vi 3 ure lank gesukkel baie dankie

  • @Dirt_speltwrong
    @Dirt_speltwrong Před 4 měsíci

    Dankie juffrou👍

  • @CarolanneGuthrie-xb3ch
    @CarolanneGuthrie-xb3ch Před 4 měsíci

    Juffrou hy kani download ni

  • @vincentdajoler6215
    @vincentdajoler6215 Před 5 měsíci

    ❤❤❤❤🎉🎉 dankie juffrou waardeur jou kenis😊😂🎉

  • @StereoMonolith1
    @StereoMonolith1 Před 7 měsíci

    Is this Dutch or Afrikaans or what

  • @user-ts6tb1oq5i
    @user-ts6tb1oq5i Před 7 měsíci

    Juffrou se video's het my deur die jaar gedra☺️❤️

  • @tashwindraghoender6991
    @tashwindraghoender6991 Před 8 měsíci

    Die kwaliteit maak die nommers swaar om uit te maak juffie

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před 6 měsíci

      Goeie dag skies ek weet dit 'n bietjie laat, maar julle sal darm dieselfde formules in Gr 12 ook gebruik, sien asb. die beskryfing van die video, ek het daar vir julle nou na die tyd die PDF dok van die verduideliking se link ingevoeg sodat jul die kan aflaai, en die formule opsommings mooier sien

  • @Jayden9520kx
    @Jayden9520kx Před 8 měsíci

    Thanks jy help

  • @anthonygriffiths2526
    @anthonygriffiths2526 Před 8 měsíci

    Die vids help my baie

  • @danteventer7067
    @danteventer7067 Před 8 měsíci

    Ek kom ebw nou deur 😂🎉

  • @tshegofaatsoo
    @tshegofaatsoo Před 8 měsíci

    Juffrou vir ons help met vraestel 2 asb

  • @user-yd9pu6vk7b
    @user-yd9pu6vk7b Před 8 měsíci

    Juf het vergeet om 8613 (sekondere korting) af te trek by Vr.4.1.3

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před 8 měsíci

      O gits, jy is reg, skies met die haas wat ek die videokie gemaak het, het ek die 68jarige info mis gekyk. Sal dit defnitief gaan regstel. R71 158,25 sal dan die jaarlikse belasting wees wat dan maandeliks R5932,10 is. Sê altyd vir my leerders om nie in die eksamen die begin inligting mis te lees nie, dit gebeur so maklik. Mooi gekyk.

  • @peacekeepers3473
    @peacekeepers3473 Před 10 měsíci

    Baaie dankie vir die video, ek dink ek verstaan nou beter😁🙌

  • @user-sd4rw1jp3u
    @user-sd4rw1jp3u Před 10 měsíci

    Kan niks sien nie

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před 6 měsíci

      Goeie dag skies ek weet dit 'n bietjie laat, maar julle sal darm dieselfde formules in Gr 12 ook gebruik, sien asb. die beskryfing van die video, ek het daar vir julle nou na die tyd die PDF dok van die verduideliking se link ingevoeg sodat jul die kan aflaai, en die formule opsommings mooier sien

  • @jonathanvandenberg6727
    @jonathanvandenberg6727 Před 10 měsíci

    Baie dankie vir die video het my baie gehelp

  • @user-en7mb6tb2v
    @user-en7mb6tb2v Před 10 měsíci

    Dit het my baie gehelp

  • @user-en7mb6tb2v
    @user-en7mb6tb2v Před 10 měsíci

    Dankie

  • @skeptos9607
    @skeptos9607 Před rokem

    💀

  • @adriaanpieterse1134

    Wens ek kry by jou klas

  • @AlexanderdeLange-bq6er

    Dankie juffrou 🙌🏼

  • @afree2297
    @afree2297 Před rokem

    Baie dankie,nou verstaan ek😊❤

  • @JERZYCpt
    @JERZYCpt Před rokem

    baie dankie❤sooooo baie gehelp

  • @jasonblaauw149
    @jasonblaauw149 Před rokem

    Kan niks sien niii hoho

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před 6 měsíci

      Goeie dag skies ek weet dit 'n bietjie laat, maar julle sal darm dieselfde formules in Gr 12 ook gebruik, sien asb. die beskryfing van die video, ek het daar vir julle nou na die tyd die PDF dok van die verduideliking se link ingevoeg sodat jul die kan aflaai, en die formule opsommings mooier sien

  • @ItsjustTNT123
    @ItsjustTNT123 Před rokem

    Dankie my tannie het my meer gehulp as my actual juffrou.

  • @ItsjustTNT123
    @ItsjustTNT123 Před rokem

    Dankie my tannie het my meer gehulp as my actual juffrou.

  • @xavierleroux-kf4tp
    @xavierleroux-kf4tp Před rokem

    Selfde😂😂😂

  • @xanderherbst3158
    @xanderherbst3158 Před rokem

    ek het my wiskunde toets gedruip dit help niks Ek verstaan minder as niks

  • @_Kay_Leigh_
    @_Kay_Leigh_ Před rokem

    Amazballs 🌟

  • @thechief_rivaldo4035

    Die eindsaldo in die Privaatrekening van Wiliams moet 124 000 wees en nie 160 000 nie

  • @denealscholtz6778
    @denealscholtz6778 Před rokem

    Goeie middag Kan juffrou net asb help en wee veduidelik hoekom die Ander geld eenhede ui te werk. Ek verstaan nou kla Di USDolar

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před rokem

      ongeag watter geld eenheid dit is, kan jy dieselfde begunsel toepas op enige eenheid so lank jy eerste die eenheid wat as 1 van daardie eenheid gegee word net 1ste skryf. As jy dalk vir my 'n voorbeeld van 'n vragie kan watsapp met 'n ander eenheid wat jy mee sukkel, kan ek dalk vir jou mooi help met hom sodat jy kan vaslê sodat jy nie in toetse deurmekaar raak nie, my nommer is 084 510 8898. Ek help graag.

  • @anieschkahavenga
    @anieschkahavenga Před rokem

    Vreeslik dankie juffrou,dit het baie gehelp.

  • @vitals1x
    @vitals1x Před rokem

    Baie Dankie♥♥

  • @BlancheBotha
    @BlancheBotha Před rokem

    ek is in gr8 en ek leer nou vir die eind eksamen rek toets en ek het baie sleg gedoen in rek maar toe ek juffie se videos begin kyk het het my punte baie op gekom vir ebw en my punte is nou in sy sewentigs daie danki juffie 🤗

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před rokem

      Dit maak my hart baie bly om te hoor dat dit jou help, darm is daar van al die gr9 werk ook videos so Dan kan jy sommer vroeg in volgende jaar van dit gebruik begin maak.👍🏻

  • @SLIPPYGUM
    @SLIPPYGUM Před rokem

    Shadow gang 👌🤌🤙🤏🦾

  • @the_loser4332
    @the_loser4332 Před rokem

    Baie dankie dit help my baie

  • @myguy6154
    @myguy6154 Před rokem

    die juffrou trek my deur graad 9

  • @carelpieterse4983
    @carelpieterse4983 Před rokem

    thx die het my baie gehelp ek geniet jou videos ek het nou my rek toets geslaag ek is in hoerskool garsfontein

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier Před rokem

      Ek is baie bly dit et gehelp, rek is eintlik lekker as mens dit net eers verstaan.