Pierre Willemse (God's Dependant)
Pierre Willemse (God's Dependant)
  • 51
  • 370 724

Video

Begrafnis Wyle Br Abel Maarman|Leraar Willemse
zhlédnutí 668Před 5 měsíci
tent, preek, getuienis, begrafnis, diens, kerk, veldtog, bemoediging
Kom tot inkeer en bekeer julle - Evg Festus
zhlédnutí 5KPřed rokem
Tent, preek ,gospel ,Diens ,Evangelie ,Gospel ,Veldtog , preke, bemoediging, Evangelis
Terwyl Moses in God se Heerlikheid gaan, gaan die volk uit dit uit!!!
zhlédnutí 3,9KPřed rokem
Preek, Diens , Evangelie , Gospel , Veldtog
The bloodline that was going to fulfill the promised seed promised in Genisis 3:15
zhlédnutí 334Před rokem
Voddie baucham, Preaching, Lion of Judah, Jesus Christ, Lord
Vergifnis... 'n Moeilike maar brood nodige aspek vir jou eie redding!!!
zhlédnutí 971Před rokem
Tent, preek, gospel, Diens, Evangelie, Vergifnis, Vergewe, Vrede, Jesus
Nineve bekeer op genadelose prediking. Wat van jou???
zhlédnutí 362Před rokem
Tent, Preek, Diens, Preke, Evangelie, Gospel, Veldtog, Getuig
Paul Washer - One Man's death, one Man's suffering can save a multitude of men😭
zhlédnutí 454Před 2 lety
Paul Washer - One Man's death, one Man's suffering can save a multitude of men😭
Deben Nagmaal diens Koortjie
zhlédnutí 1,7KPřed 2 lety
Deben Nagmaal diens Koortjie
Moeders in die Ligaam van Christus sing baie emosioneel by Herder se begrafnis
zhlédnutí 2,4KPřed 3 lety
Moeders in die Ligaam van Christus sing baie emosioneel by Herder se begrafnis
Groot openbaring in nagmaal/ Apostel Willemse/ Tafel van die Here en die tafel van die duiwel
zhlédnutí 4,5KPřed 3 lety
Groot openbaring in nagmaal/ Apostel Willemse/ Tafel van die Here en die tafel van die duiwel
Evangelis Festus / EFÉSIËRS 6 Kenhardt
zhlédnutí 5KPřed 3 lety
Evangelis Festus / EFÉSIËRS 6 Kenhardt
Evangelis Willemse/ Dapper maar melaats/ 2 Konings 5:1
zhlédnutí 12KPřed 3 lety
Evangelis Willemse/ Dapper maar melaats/ 2 Konings 5:1
Evangelis Festus/ Jeremia 48:26
zhlédnutí 14KPřed 3 lety
Evangelis Festus/ Jeremia 48:26
Evangelis Festus, Matth 18:7/ KAP AF!!!
zhlédnutí 23KPřed 3 lety
Evangelis Festus, Matth 18:7/ KAP AF!!!
Apostel Willemse / Die genade van Jesus - Olifantshoek
zhlédnutí 7KPřed 3 lety
Apostel Willemse / Die genade van Jesus - Olifantshoek
Leraar Willemse/ Pleister met los kalk
zhlédnutí 11KPřed 3 lety
Leraar Willemse/ Pleister met los kalk
Apostel Willemse/Watter uur die dief sou kom/ LEWENS POLIS/ Herder Van Staden Begrafnis
zhlédnutí 28KPřed 4 lety
Apostel Willemse/Watter uur die dief sou kom/ LEWENS POLIS/ Herder Van Staden Begrafnis
Leraar Plaatjies/Wees sterk en word n man/Begrafnis van Ma Matroos
zhlédnutí 13KPřed 4 lety
Leraar Plaatjies/Wees sterk en word n man/Begrafnis van Ma Matroos
Die goeie Samaritaan/ Carmen Fischer
zhlédnutí 1,6KPřed 4 lety
Die goeie Samaritaan/ Carmen Fischer
Sus Willemse Satanistiese bewus making
zhlédnutí 2,7KPřed 4 lety
Sus Willemse Satanistiese bewus making
Evangelis Willemse, Die duiwel is magteloos, 1 Konings 18
zhlédnutí 6KPřed 4 lety
Evangelis Willemse, Die duiwel is magteloos, 1 Konings 18
Sus Johnaline getuig nadat sy verlos is
zhlédnutí 8KPřed 4 lety
Sus Johnaline getuig nadat sy verlos is
Sus Phike lewer haar getuie
zhlédnutí 17KPřed 4 lety
Sus Phike lewer haar getuie
Ervaar die vuur in Broer Christo se eerste opelug gebed
zhlédnutí 2,9KPřed 4 lety
Ervaar die vuur in Broer Christo se eerste opelug gebed
Apostel Willemse, Wat is in jou tent - Prieska
zhlédnutí 19KPřed 4 lety
Apostel Willemse, Wat is in jou tent - Prieska
Evangelis Festus, Die drywers van my volk, Prieska
zhlédnutí 20KPřed 4 lety
Evangelis Festus, Die drywers van my volk, Prieska
Evangelis Willemse inleiding tot preek
zhlédnutí 1,1KPřed 4 lety
Evangelis Willemse inleiding tot preek
1983, Nuwe Lewende vertaling is verleidende boeke
zhlédnutí 1,1KPřed 4 lety
1983, Nuwe Lewende vertaling is verleidende boeke
Valse profete/profeteste
zhlédnutí 2,2KPřed 4 lety
Valse profete/profeteste

Komentáře

  • @EvelienGoosen-gz3hx

    Aitog is waar die HERE het n manier hoe om mens te bring op die plek van gehoorsaam heid

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx Před 2 měsíci

    Prys die HERE help my HERE dat u woord kan leef in my gee my krag om aan te hou SY naan te verheerlik 😢

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx Před 2 měsíci

    HERE help u kinders ❤

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx Před 2 měsíci

    Ai die vrees van die HERE is Baie belangrik

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx Před 2 měsíci

    Amen die woord hou dit aan ons so voor

  • @mirandaerasmus8233
    @mirandaerasmus8233 Před 4 měsíci

    Stem saam dis God se salwing

  • @QueenAlyss1
    @QueenAlyss1 Před 4 měsíci

    Jesus has ONE wife. Evil entities are jealous of God's family. All evil entities are going to a new hell ALONE. There will be no mercy. Nobody will be listening to them. No voice, no control, no mercy.

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx Před 5 měsíci

    Trek jou volle kleed aan geseende bokleed

  • @angelicamendez942
    @angelicamendez942 Před 6 měsíci

    I'm the bride

  • @user-eb3vo1sz3u
    @user-eb3vo1sz3u Před 6 měsíci

    Dus hoe ek pinkster onthou

  • @user-eb3vo1sz3u
    @user-eb3vo1sz3u Před 6 měsíci

    AMEN🙌🙌🙏🙏

  • @ettienesauls5143
    @ettienesauls5143 Před 7 měsíci

    Ek het vi Dai koortjie gesoek dankie dat u dit op gesit het....hy is net n bietjie kort

  • @ettienesauls5143
    @ettienesauls5143 Před 7 měsíci

    Amen ❤alles is moontlik as jy net glo🎉🎉

  • @denzildenzil7004
    @denzildenzil7004 Před 10 měsíci

    Joh joh Dankie HERE DAAR IS NOG EVANGELIE DRAERS

  • @pamelakornel441
    @pamelakornel441 Před 10 měsíci

    Godsman u stig my en my gesin mag God u beskerm en bewaar,sal tog graag wil in kontak met u km as dit moontlik is.

  • @pamelakornel441
    @pamelakornel441 Před 10 měsíci

    Goeie naand ,dis kosbaar om di ware evangelie van Jesus Christus so te kan hoor ons is van namibia ,sal waardeer om ook di evangelis te kan hoor preek in namibia,as dit moontlik is kan iemand so gaaf wees en tog nommer vir ons deurstuur of email of what's app waardeer

  • @JanJanie-bx4xf
    @JanJanie-bx4xf Před 11 měsíci

    Dankie man die Here vir die Woord

  • @user-hy5mb6pk6g
    @user-hy5mb6pk6g Před 11 měsíci

    DANKIE

  • @christapotgieter7830

    Onley Bridegroom can unveiled HIS bride

  • @timotheusmacaties8106

    Amen evangelis werklik alles wat u bedien is van God bly in sy wee

  • @pamelakornel441
    @pamelakornel441 Před rokem

    Goeienaand dierbare dis Evangelis Alex van rehoboth 🇳🇦 ek opsoek na Evangelis Festus van prieska se kontak nomers? Asb kan iemand my tog help om di God's man se kontak details te kry? Alle sëen danki

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před rokem

      Vrede aan u. U kan my whatsapp op 0718522999 dan gee ek u die nr.

  • @pamelakornel441
    @pamelakornel441 Před rokem

    naand God's man dis Evangelis Alex van namibia Rehoboth ek weet dit gaan goed met my broer. My dierbare ek wil tog vir u n gunsie vra dit is in verband met Evangelis Festus ek en my vrou Profetes Pamela wil graag Evangelis Festus se kontak details tog vir ons stuur ons wil met di God's man in verbinding tree? Asb God's man. Alle sëengroete.

  • @user-bl6jc7yo4c
    @user-bl6jc7yo4c Před rokem

    O mighty God you are welcome in my life with out you were going through my mind bless you

  • @mirandaerasmus8233
    @mirandaerasmus8233 Před rokem

    Dankie broer dat u nog die egtheid van die evangelie kan preek.

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před 5 měsíci

      Alle eers aan die Here🙏. Dit is 'n riem onder die hart om te weet daar is mense wat graag na die egtheid soek, prys die Here🙌

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe1270 Před rokem

    WYNSYPERS REGUIT STRAAT

  • @robertomario5071
    @robertomario5071 Před rokem

    N digter wat jou ìn tale sal laat praat

  • @lisameintjies3424
    @lisameintjies3424 Před rokem

    🎉🎉😢😢😅😅😂😂😮

  • @gertkamfer449
    @gertkamfer449 Před rokem

    Very powerful teaching 👏 🙌

  • @livepreachings7144
    @livepreachings7144 Před rokem

    WHAT A POWERFUL WORD OF GOD MAY THE MEN BE BLESSED IN ALL HIS WAYS,from Past Noble

  • @peterplaatjies1019
    @peterplaatjies1019 Před rokem

    Ons moet orde he as ons bedien..hoekom moet ons skree en die gemeente moet stil wees en die klavier moet af wees en leermeester jy kan maar stil staan en die heilige woord bring! Lief vir elkeen

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před rokem

      Die amerikaanse predikers het so 'n visie soos u sin. Ons probeer nie hulle naboots nie, ons probeer naspeur wat God verlang. ROEP uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos 'n basuin! En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes. JESAJA 58:1 AFR53 Alle seen vir u.

  • @eltonjr.6234
    @eltonjr.6234 Před rokem

    Glory. Lang van evg gehoor

    • @ronniegaeb
      @ronniegaeb Před rokem

      ZENOVIA

    • @JanJanie-bx4xf
      @JanJanie-bx4xf Před 10 měsíci

      Dankie Godsman is maar in die Kaap Luister na God se gesonde woord Home boy hou God se woord op hoogte en ons Plek Prieska dankie dat ek God se salwing gewaar

    • @JanJanie-bx4xf
      @JanJanie-bx4xf Před 10 měsíci

      Pragtig Hou aan man van die Here Evagelis Ek voel die woord tot binne my hart

  • @gertbock721
    @gertbock721 Před rokem

    "Ek sal jou nie ophou nie"...Ek wens predikers wil dit nie noem nie.Jy moet altyd tyd het vir die Here.

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před rokem

      Ai my pa, jammer dat dit al is wat u uit die boodskap geneem het. God het hierdie prediker met 'n magtige boodskap gesalf en u het die verkeerde deel gekies. Ek vertrou die Here sal U op die volgende videos dieper bereik. Alle seen aan u

  • @res4550
    @res4550 Před rokem

    Hou aan my Evangelis, Dankie vir die wat dit oplaai

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před rokem

      Net 'n plesier. En alles is tot God se eer. Eks bly u vind 'n seen daarin😇

  • @karoolsvergotine1556

    Hallelujah geseende woord amen

  • @karoolsvergotine1556

    Hallelujah eer aan die HERE 🛐 waarheid

  • @karoolsvergotine1556

    Hallelujah hallelujah amen die HERE is die waarheid

  • @importdoc7
    @importdoc7 Před rokem

    Praise GOD for HIS SON and HIS Sacrificial death for our salvation as HIS elect to be with HIM Alway.

  • @jonathanjona4107
    @jonathanjona4107 Před rokem

    🥺😥😓 Maak my tent skoon liewe Meester

  • @jonathanjona4107
    @jonathanjona4107 Před rokem

    🥺🙌

  • @jonathanjona4107
    @jonathanjona4107 Před rokem

    Ons hoor genade, liefde en omgee en wil steeds nie bekeer nie😲. Ninive bekeer dan net op 'n dreigement van vernietiging. Here hoe vervale is ons geslag tog nie. Wees ons barmhartig o Here van die leerskare😇🥺

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před 5 měsíci

      😢 dis baie moeilik en daarom sal die straf so geweldig wees. Dis tog so jammer

  • @jonathanjona4107
    @jonathanjona4107 Před rokem

    🥲🥺 Heilige verlosser

  • @jonathanjona4107
    @jonathanjona4107 Před rokem

    Prys die Here

  • @ronniematiwane365
    @ronniematiwane365 Před rokem

    Thank you Jesus

  • @justmandy1662
    @justmandy1662 Před rokem

    🙌🔥🔥🔥❣️❣️❣️🙌

  • @eltonjr.6234
    @eltonjr.6234 Před rokem

    Amen. En waar is die evg nou. Ons wag nog

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443 Před rokem

      Glory to God. Hy is weer terug op die lug my broer. Alle eer aan God😇🙌🏼

  • @charlenesnyers9205
    @charlenesnyers9205 Před rokem

    Powerful

  • @nathanielarendse7042

    Amen prys God 👐👋👏

  • @renziawilliams6903
    @renziawilliams6903 Před rokem

    Ja nee k verlang na di tent bedienings n di boodskap so in die so direk

  • @rosalinevanwyngaardt8386

    Amen

  • @albertmouton9040
    @albertmouton9040 Před 2 lety

    Dit was waarlik stigtelik. 'n Boodskap/ preek waarna mens moet luister. Neem/speel die preke/ boodskape volledig op youtube. Please