BOK RADIO / BOKTV
BOK RADIO / BOKTV
  • 104
  • 104 202
Matches on the Map Onderhoud
Robin & Jolandie Lewis toer die wêreld vol in hul selfgeboude 11-ton-trok, Betsy, om mense bewus te maak en potensiële skenkers te vind vir bloedkanker-pasiënte wat stamsel- / beenmurg benodig in Suid-Afrika en die res van die wêreld. Hulle het met Ziaan kom gesels oor Robin se persoonlike ervaring met bloedkanker, hul doelwit met Matches on the Map en hoe maklik dit eintlik is om deel van die register te word. Kyk gerus.
zhlédnutí: 11

Video

Margit Onderhoud
zhlédnutí 71Před 7 hodinami
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met die dat haar kleindogter nou in die stad werk, en sy nou en dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar is baie dinge wat sy nie ken nie, En “tak...
Shaza Onderhoud
zhlédnutí 27Před 16 hodinami
Opkomende kunstenaar, Shaza, het met Le-Lue kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Paper Planes" wat nou beskikbaar is. Kyk gerus.
Jakkie Louw Onderhoud
zhlédnutí 44Před 21 hodinou
Jakkie Louw het ’n splinternuwe enkelsnit met die naam "Donkie" en hy't vroeër vandag met Le-Lue kom gesels oor dié prettige snit uit sy eie pen. Kyk gerus.
Leah Onderhoud
zhlédnutí 26Před dnem
Leah het kom inloer om te gesels oor haar nuutste enkelsnit, "Aanhou", haar loopbaan en Huis Jabes, vir wie sy al vir 10 jaar ’n ambassadeur is. Kyk gerus.
Cheetah Outreach Onderhoud
zhlédnutí 23Před 14 dny
Deon Cilliers, Bewaringsbestuurder van die Cheetah Outreach Trust het met Ziaan kom gesels. Hulle fokus op die bewaring van die vrylopende jagluiperds op plaasgebiede in SA.Kyk weer en gaan loer gerus by www.cheetahoutreachtrust.co.za za vir meer inligting.
Ivan Roux
zhlédnutí 242Před 21 dnem
Veelsydig...beslis! Talentvol...baie beslis! Ivan Roux kuier môreaand by Heroes en daar is nog 'n paar kaartjies beskikbaar by www.heroesbrackenfell.net. Hy en Arno het ons vanoggend 'n voorsmakie kom gee van wat môreaand op jou wag. Kyk gerus.
Ivan & Donnalee Onderhoud
zhlédnutí 107Před měsícem
Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Met ’n hele rits rolprente agter hul naam, is Een keer om die son, Ivan Botha en Donnalee Robert se eerste TV-reeks. Ivan en Donnalee is medeskrywers van die reeks. Ivan is ook die regisseur en Donnalee speel die rol van Amé Cloete. Hulle het met Le-Lue kom gesels. Kyk gerus.
Exile Onderhoud Socials
zhlédnutí 30Před měsícem
Heinrich du Plooy #HHHshow gesels met Marlon Hargis van die legendariese musiekgroep, EXILE, oor hul nuwe enkelsnit “After You,” die groep se 60ste herdenking, die 45ste herdenking van “Kiss You All Over” en vele meer. Kyk gerus.
Craig Hinds Onderhoud
zhlédnutí 49Před 2 měsíci
Craig Hinds van Watershed het by Big Nik in die ateljee gekuier en gesels oor die groep se geskiedenis en wat in die toekoms vir hulle voorlê. Natuurlik moes hy ons vermaak met akoestiese weergawes van twee van Watershed se grootste treffers, "Letters" en "Indigo Girl". Kyk gerus
Andriette Onderhoud
zhlédnutí 140Před 2 měsíci
Andriëtte het vanoggend in die ateljee by Big Nik kom kuier en oor ALLES gesels. Van of die aarde plat of rond is, huise gemaak van pampoen koekies en haar musiek loopbaan. Sy het selfs ons plaaslike nuus gelees en natuurlik gesels oor haar splinternuwe enkelsnit "Vlerke In Die Wind"
Thomas Anders op Huiswaarts
zhlédnutí 1,7KPřed 2 měsíci
Thomas Anders van Modern Talking kuier in die mooie Kaap en het by Martin & Yolandie kom inloer voor sy vertoning môreaand by Grand West. Luister gerus die potgooi indien jy dit dalk misgeloop het.
Modern Talking Onderhoud Brekfis Socials
zhlédnutí 560Před 2 měsíci
Die Duitse supergroep, Modern Talking het naam gemaak in die 80's met treffers soos "You're my heart, you're my soul", "Cheri, Cheri Lady", "Brother Louie" en vele meer. Hoofsanger van dié groep, Thomas Anders is oppad Suid-Afrika toe vir 2 konserte. 6 Junie in Kaapstad en 8 Junie in Pretoria en kaartjies vir beide is beskikbaar by webtickets. Wimpie het vanoggend met hom gesels. Kyk gerus.
Andre Schwartz Onderhoud
zhlédnutí 46Před 2 měsíci
Big Nik het met die legende André Schwartz gesels oor sy loopbaan, sy nuwe teater stuk "Any Dream Will Do - My Pad Met Webber" as ook sy nuutste lied "Sal Jy". Kyk gerus.
BlackByrd Onderhoud
zhlédnutí 893Před 2 měsíci
Soos julle teen die tyd seker weet is die geliefde sanggroep, Blackbyrd terug! Die splinternuwe groep bestaan nou uit oorspronklike lid Tarryn Lamb, en nuwe lede Tasché Burger en Tasha en hul eerste enkelsnit, "Didn’t I" word op 31 Mei vrygestel. Tasché het vanoggend met BigNik kom gesels. Kyk gerus.
Willem Botha Onderhoud
zhlédnutí 40Před 2 měsíci
Willem Botha Onderhoud
David Viviers Onderhoud
zhlédnutí 108Před 2 měsíci
David Viviers Onderhoud
Nianell Onderhoud
zhlédnutí 79Před 3 měsíci
Nianell Onderhoud
Sonja Herholdt Onderhoud
zhlédnutí 107Před 3 měsíci
Sonja Herholdt Onderhoud
Betsies Onderhoud
zhlédnutí 54Před 3 měsíci
Betsies Onderhoud
Roxette Onderhoud
zhlédnutí 424Před 3 měsíci
Roxette Onderhoud
Kelders van Geheime Onderhoud
zhlédnutí 1,1KPřed 3 měsíci
Kelders van Geheime Onderhoud
Jamie Fine Onderhoud
zhlédnutí 408Před 3 měsíci
Jamie Fine Onderhoud
Van Der Aven Onderhoud
zhlédnutí 92Před 3 měsíci
Van Der Aven Onderhoud
Gerhard Steyn Onderhoud
zhlédnutí 58Před 3 měsíci
Gerhard Steyn Onderhoud
Droomsindroom Onderhoud
zhlédnutí 40Před 3 měsíci
Droomsindroom Onderhoud
Die Broers Onderhoud
zhlédnutí 154Před 3 měsíci
Die Broers Onderhoud
James Johnston Onderhoud Brekfis
zhlédnutí 698Před 3 měsíci
James Johnston Onderhoud Brekfis
Evoid Onderhoud
zhlédnutí 61Před 3 měsíci
Evoid Onderhoud
Franja & Ruan Onderhoud
zhlédnutí 269Před 4 měsíci
Franja & Ruan Onderhoud

Komentáře

  • @andreaisabelgonzalez8290

    Kan iemand dit asseblief in Spaans vertaal!!!!! Pleaseee

  • @jessicadelvallenavarro637
    @jessicadelvallenavarro637 Před 7 měsíci

    ❤❤

  • @ildapereira5000
    @ildapereira5000 Před rokem

    You deserve all the best ! Beautiful and amazing voice! So wonderful you are!

  • @ilonkedorksen2337
    @ilonkedorksen2337 Před rokem

    BAIE GELUK MET JOU VERJAARDAG. EN GLUK MET DIE NUWE SONG JY IS AWESOME VERBY HOU SO AAN ASSEBLIEF LOVE LOVE DIE SONG❤️

  • @nancyfernandes367
    @nancyfernandes367 Před 2 lety

    U r truly phenomenal. God bless u n may you grow n glow.

  • @margrethwang9993
    @margrethwang9993 Před 2 lety

    love your voice elandrre..

  • @cherylstraight9461
    @cherylstraight9461 Před 3 lety

    Huge talent right there! This young man is gifted!

  • @traceyhall9478
    @traceyhall9478 Před 3 lety

    Just love his voice an his music .Heart of gold

  • @radaconcepcion3925
    @radaconcepcion3925 Před 3 lety

    i want you to be my man...fantastic voice...

  • @traceyhall9478
    @traceyhall9478 Před 3 lety

    To me you are better then Allen Jackson

  • @hanlierabe7187
    @hanlierabe7187 Před 3 lety

    Jy het by ons ge sing

  • @hanlierabe7187
    @hanlierabe7187 Před 3 lety

    Hello

  • @anelehd5499
    @anelehd5499 Před 3 lety

    Wat 'n fantastiese stem het die mannetjie! Wonderlik ook dat Sony sy talent so vinnig raak gesien het. Ek het sy eerste CD gekoop en sal beslis sy volgende CDs aanskaf, al woon ek ver weg in NZ. Trots Afrikaans!

  • @dirkgrobler2423
    @dirkgrobler2423 Před 3 lety

    elandre dankie dat ons na jou pragtige stem kan luister,mense soos jy is skaars en om jou met die wereld te kan deel is asemrowend

  • @amandaboshoff6972
    @amandaboshoff6972 Před 4 lety

    Ek onthou dit soos gister. Ek is mal oor Elandre!!! Sit CZcams kliphard met my 3gunstelinge .... elke naweek!!!!!

  • @DrEttienne
    @DrEttienne Před 4 lety

    Dit is belangrik om te weet dat 'n Mammogram alleen nie genoeg is vir borskanker sifting nie. 'n Kliniese ondersoek is ook belangrik.

  • @shellylavigne5913
    @shellylavigne5913 Před 4 lety

    WOW...what a voice

  • @gailschimmel2720
    @gailschimmel2720 Před 5 lety

    Just find out about this guy and he is awesome, may he become famous.

  • @caylaschwerinteixeira6245

    Soveel dankbaarheid loop deur die video - en kyk hoe ver het hy gekom 🤩👏 - PHENOMENAL! #TeamElandre'Swartz 🔥

  • @reynardtcloete6959
    @reynardtcloete6959 Před 5 lety

    Sing asseblief saam Demi-Lee Moore :)

  • @alexanderdick7700
    @alexanderdick7700 Před 5 lety

    My nuwe hero, wat n stem. Ek het seker die video al 10 keer gekyk. Wow

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 Před 6 lety

    Halo elandre . baie mooi . maar wat van n nuwe CD met baie meet van Alan Jackson ? ASB baie dankie.

  • @yloelofse
    @yloelofse Před 6 lety

    Great, gaan groot seun

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 Před 6 lety

    Baie geluk jongman

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 Před 6 lety

    You dont know me but im proud of you.keep on making music.love your music so much

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 Před 6 lety

    Congrats on your dream that came true.you inspire me so much.im crazy about your voice you have most beautiful voice ever

  • @Yesica1993
    @Yesica1993 Před 7 lety

    What song is that at 9:20? And I since I don't understand what they are saying, I don't know why he crying at 13:24. Can anyone clarify?

    • @janwesselo4912
      @janwesselo4912 Před 6 lety

      Yesica1993 he was given a contract by Sellect music to make his first cd thats why he is crying. More news was given that he was going to be performing on a boat cruise.

    • @janwesselo4912
      @janwesselo4912 Před 6 lety

      He received an sms from his dad wishing him good luck

    • @Yesica1993
      @Yesica1993 Před 6 lety

      Thanks! Well deserved. He is very talented.

  • @Yesica1993
    @Yesica1993 Před 7 lety

    I've never heard of this guy before, but wow! What an incredible voice! (It doesn't seem to match his baby face!)

  • @martinlane1309
    @martinlane1309 Před 7 lety

    Dankie vir jou musikaliteit en vars bries op die musiektoneel!

  • @kenbrennan9275
    @kenbrennan9275 Před 7 lety

    This young man needs to get exposure in the U.S.A. He could take Nashville by storm! He is a great talent. Good luck from Northern Ireland.

    • @traceyhall9478
      @traceyhall9478 Před 3 lety

      I agree with you ...He will give them the run for there money...That voice is wow

  • @cottoncandy3000
    @cottoncandy3000 Před 7 lety

    ♡ ♡ ♡

  • @trixtromp8930
    @trixtromp8930 Před 7 lety

    Just enough chocolate in that voice!!!

  • @poppieferreira1
    @poppieferreira1 Před 7 lety

    Uitstekend

  • @Mielie321
    @Mielie321 Před 7 lety

    jy verdien dit my vriend

  • @aheydenrych100
    @aheydenrych100 Před 7 lety

    die ou het talent forsure

  • @eugenefourie7645
    @eugenefourie7645 Před 7 lety

    baie geluk Elandre..Jy verdien dit wat na jou kant toe kom.Sien uit daarna om jou eerste cd te koop...Suid Afrika gaan nog baie hoor van Despatch se Lanties

  • @renschebougas4863
    @renschebougas4863 Před 7 lety

    Wynand van Heerden en Pierre Rossouw, julle was beoordelaars, toe hy Solis gewen het!

  • @renschebougas4863
    @renschebougas4863 Před 7 lety

    jy s amazing!

  • @twanettevanjaarsveld8304

    Puik

  • @juancombrinck6828
    @juancombrinck6828 Před 7 lety

    Een van die beste 'covers' wat ek al gehoor het. Welgedaan !!