STORIETYD SAAM STELLA
STORIETYD SAAM STELLA
  • 562
  • 36 183

Video

Voorlesing van skryfstuk uit die pen van Juf Ronnie van Jaarsveld van Durban
zhlédnutí 137Před 4 hodinami
#storietyd #afrikaans #audio #ronnievanjaarsveld #grootbaas #basuin #last #laasteBasuin #durban
Waarom moet Pa altyd die glorie kry??
zhlédnutí 60Před 7 hodinami
Waarom moet Pa altyd die glorie kry??
Julle is die sout van die aarde en die Lig vir die wêreld
zhlédnutí 36Před 7 hodinami
#storietyd #light #salt #matthew5 #afrikaans #audio #gospel
Psalm 42
zhlédnutí 38Před 9 hodinami
#storietyd #afrikaans #poem #audio #ps42 #water #soul #god #bible #bibleverse
Engel cover oorspronklik gesing deur Karen Zoid
zhlédnutí 45Před 14 hodinami
#engel
Ietsie moois.....
zhlédnutí 72Před 14 hodinami
#Jy's my engel
Dis Vrydag, lekker man LEKKER
zhlédnutí 37Před 21 hodinou
#friday #storietyd #laugh #plesier #voorlesing
Jou Woorde... uit Klokkies en Granate
zhlédnutí 58Před dnem
Edit with InShot: v.inshotapp.net/invite
What FAITH really is
zhlédnutí 101Před dnem
#pratical #faith #listen #hebrews
LIFE IS GOOD
zhlédnutí 69Před 14 dny
#life #good #goodvibes #storietyd #trek #listen
A Summons - another beautiful poem
zhlédnutí 24Před 14 dny
#poetry #autumnwalk #flaming #forests #squirrel #December #familiar #footpaths #trees #leaves #master #artist #season #colours @Georgia B Adams #summons #audio #listening #readingvlog #reading #stella #storietyd
Ek hoop julle is lekker WARM toegewikkel
zhlédnutí 54Před 14 dny
Edit with InShot: v.inshotapp.net/invite #storietyd #afrikaans #audio #koffiekuier #tuesday #blessedlife #listen #readingvlog #JM PROFESSOR
Voorlesing uit Blyenuus van geloof skrywer Willem Jordaan
zhlédnutí 20Před 14 dny
#storietyd #afrikaans #audio #stella #blye #geestelik Edit with InShot: v.inshotapp.net/invite
Fear a Poem by Khalil Gibran
zhlédnutí 257Před 14 dny
Fear a Poem by Khalil Gibran
The Oak Tree
zhlédnutí 84Před 14 dny
The Oak Tree
Was minus 7 grade hier vanoggend
zhlédnutí 49Před 14 dny
Was minus 7 grade hier vanoggend
The Rose...
zhlédnutí 51Před 14 dny
The Rose...
Liewer laat as nooit
zhlédnutí 49Před 14 dny
Liewer laat as nooit
Klein Saterdag
zhlédnutí 62Před 21 dnem
Klein Saterdag
Flentertjie Woorde deur Stephanie Grobler GEBED IS NIE VIR GOD NIE
zhlédnutí 62Před 21 dnem
Flentertjie Woorde deur Stephanie Grobler GEBED IS NIE VIR GOD NIE
Gekneus Gekap Gerasper geskryf deur Stephanie Grobler
zhlédnutí 62Před měsícem
Gekneus Gekap Gerasper geskryf deur Stephanie Grobler
n Klippie in die rivier van Sy Liefde - Katrienkie
zhlédnutí 113Před měsícem
n Klippie in die rivier van Sy Liefde - Katrienkie
Die Here ken my naam - KATRIENKIE
zhlédnutí 151Před měsícem
Die Here ken my naam - KATRIENKIE
Elkeen se grootste gebèd
zhlédnutí 74Před měsícem
Elkeen se grootste gebèd
n God wie se liefde in rots vas gegrif bly
zhlédnutí 105Před měsícem
n God wie se liefde in rots vas gegrif bly
Om Heilig te leef
zhlédnutí 51Před měsícem
Om Heilig te leef
PLEKKIE OP DIE ROTS uit my audioboek van KATRIENKIE se sielvolle skrystukke
zhlédnutí 100Před měsícem
PLEKKIE OP DIE ROTS uit my audioboek van KATRIENKIE se sielvolle skrystukke
Geseende Jeugdag
zhlédnutí 55Před měsícem
Geseende Jeugdag
Ons almal het skete
zhlédnutí 100Před měsícem
Ons almal het skete

Komentáře

  • @Abderrahmane_Aitouche

    -If I'm not mistaken, 🌹 the woman🌹 is a rose in herself ...... A daughter, a wife , a mother , a grandmother

  • @anitafourie8467
    @anitafourie8467 Před 2 dny

    Stella, hoe en waar koop ek jou audio boeke en bundels van Katrienkie?

  • @anitafourie8467
    @anitafourie8467 Před 2 dny

    So absoluut lieflik liewe Stella...my Moeder van 95 en ek wag nog om saam met haar Pappa Vader in Sy goue strate te stap...nou het ek 'n prag Boodskap by jou gekry om aan haar te vertel...sy sal nie verstaan nie maar ons Pappa Vader sal.....

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před 2 dny

    Dit is pragtig. Baie dankie en dankie Stella vir die lees ❤

  • @storietydsaamstella

    Plesier

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před 3 dny

    Dankie ❤

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před 3 dny

    Dankie vir so mooi gebed uit die hart ⚓️

  • @storietydsaamstella

    You are welcome

  • @Drew84z
    @Drew84z Před 10 dny

    That brought me a tear with the analytical overlay

  • @user-ng8tt6cw3h
    @user-ng8tt6cw3h Před 16 dny

    Thank you.

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 19 dny

    Ai Stella, wat 'n wonderlike vooruitsig, en beplanning wat vir jou voorlê, na 'n lekker toer by die see!!❤

  • @user-ol9tz6kp6o
    @user-ol9tz6kp6o Před 21 dnem

    Fabulous❤😂

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 26 dny

    So wonderlik om Sy Handewerk te aanskou! Dankie dat jy jou "skildery" met ons gedeel het!😊

  • @beryltriegaardt711
    @beryltriegaardt711 Před 27 dny

    Dankie Here dat Stella kan deel in my stilte tyd. Seen haar.Meester

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před 29 dny

    Dankie liewe mens. Ek moes dit hoor Amen❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 29 dny

    Wat 'n wonderlike voorlesing, om selfondersoek te doen! Dankie Stella! Jy is 'n blessing!!!❤

  • @EleanorGoerge
    @EleanorGoerge Před měsícem

    🙏🥺🥺🥺

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Baie dankie vir hierdie "Blessing" ...... heerlik om daarna te luister!❤

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před měsícem

    Stella , jy is 'n blessing. Dankie vir sulke mooi voorlesings. Mooi loop

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před měsícem

    Baie dankie Stella❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Koester jou ouers, man en kinders terwyl jy kan ........ ek verlang en dink so aan my man, wat ek 3jr terug verloor het!😢😢

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Dankie Pappa Vader dat U altyd daar is vir ons .... asook vandag met U Stella kind!!❤

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před měsícem

    Dankie vir vanoggend se stukkie. Be blessed Stella 😊

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Dankie hiervoor ...... ek staan ook op die rots ... al is dit alleen!😊

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před měsícem

    Dankie vir so gepaste boodskap. Ons familie staan op die rotse 🙏

  • @storietydsaamstella
    @storietydsaamstella Před měsícem

    Amen

  • @trudiesmit-bg7pe
    @trudiesmit-bg7pe Před měsícem

    Stella jy is my en my sus se smile vir die dag ñ engel uit die hemel ons sonneblom mens wat ons dag elke dag maak jy sit goud om ons harte jy is ñ pragtige mens ñ ware Gods kind ek en my sus lief jou sooo baie ❤❤❤❤❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Dankie vir jou saadjie wat jy vanoggend in my hart gesaai het!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Ps 51:12 Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste, van my 'n vaste gees!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Baie dankie Jesus dat ek ook U komma-kind mag wees!🫶🥰

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Dankie Jesus, vir mense soos Stella wat vir ons voorlees, bid en staaltjies vertel.❤

  • @rinabradley7038
    @rinabradley7038 Před měsícem

    Baie daankie Pappa Vader vir mense wat saadjies plant en U mooi deel 🙌

  • @anitafourie8467
    @anitafourie8467 Před měsícem

    Dankie o Vader vir Stella, vir elke liewe mens wat hier betrokke is en hier luister, U het alleenreg ons Here Jesus.

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Lig in die tonnel, dit laat mens baie dink en ek sê net baie dankie daarvoor!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Wow! Wonderlike flentertjie woorde! Diep geraak!❤

  • @esterpretorius3624
    @esterpretorius3624 Před měsícem

    Jys kosbaar!

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Kan net dankie sê vd pragtige verhaal. Dit het diep geraak en verstaan mens ook nou baie mense beter!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Pragtig Stella .... baie geniet en saam gesing!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před měsícem

    Dankie Jesus dat U my 10jr terug verlos het v rook, na 43jr het ek opgestaan en U het my genees!!!❤

  • @esterpretorius3624
    @esterpretorius3624 Před měsícem

    Hemelse Vader, God van wonders. Ek staan OP! Dankie dat U my innerlik genees en na Gees, Siel en Liggaam. Ontmoet my daagliks daar waar ek faal en swak is. Hoor my as ek roep, ek weet U se dat U my SAL help. DANKIE JESUS AMEN.

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 2 měsíci

    Dankie vir hierdie voorlesing, baie mooi!❤

  • @yvonnevandermerwe6083
    @yvonnevandermerwe6083 Před 2 měsíci

    Baie dankie vir die kosbare storie.AMEN!!

  • @anitafourie8467
    @anitafourie8467 Před 2 měsíci

    So dankie vir die stukkie Lafenis met 'n hoofletter L ❤

  • @MainlyMJ
    @MainlyMJ Před 2 měsíci

    Daar is geen klank

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 2 měsíci

    Wonderlik, my Koning het nog 'n skuif oor!!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 2 měsíci

    Dankie Jesus!!❤

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 2 měsíci

    Dankie Stella vir jou boodskap asook Lulu kind se kuiertjie! Daardie kinderstemmetjie baie geniet!😊

  • @user-gp9bq4uz8y
    @user-gp9bq4uz8y Před 2 měsíci

    Dankie Jesus dat my naam ook in U handpalm gegraveer is! Ek loof en prys U vir alles wat U vir my doen en beteken!!❤

  • @anitafourie8467
    @anitafourie8467 Před 2 měsíci

    Dankie Stella vir jou Boodskap en die heerlike kuier saam jou en julle al te kostelike klein kleuter-bekkie Lulu-kind! Hoop daai blasies op haar vingertjies word sommer gou gesond vir nog ure se klouter-pret!

  • @storietydsaamstella
    @storietydsaamstella Před 2 měsíci

    Jys n blessing, is al wat ek net weer vir jou wil sê