![Hoërskool Eldoraigne](/img/default-banner.jpg)
- 173
- 41 291
Hoërskool Eldoraigne
Registrace 8. 06. 2017
Caxton Challenge by Hoërskool Eldoraigne
CAXTON4BOKKE CHALLENGE
Bok-Vrydag is in volle swang by Hoërskool Eldoraigne!
𝐇𝐥𝐨𝐧𝐨𝐥𝐨𝐟𝐚𝐭𝐬𝐚 is die Sesotho woord vir 'geseënd'.
Al die Eldo's wens vir die Springbokke 'n 𝐆𝐞𝐬𝐞𝐞̈𝐧𝐝𝐞 𝐖𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝𝐛𝐞𝐤𝐞𝐫 toe!
#caxton4bokke #strongertogether #Rwc2023 @caxtonlocalmedia
Bok-Vrydag is in volle swang by Hoërskool Eldoraigne!
𝐇𝐥𝐨𝐧𝐨𝐥𝐨𝐟𝐚𝐭𝐬𝐚 is die Sesotho woord vir 'geseënd'.
Al die Eldo's wens vir die Springbokke 'n 𝐆𝐞𝐬𝐞𝐞̈𝐧𝐝𝐞 𝐖𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝𝐛𝐞𝐤𝐞𝐫 toe!
#caxton4bokke #strongertogether #Rwc2023 @caxtonlocalmedia
zhlédnutí: 196
Video
MTN IGWIJO CHALLENGE
zhlédnutí 953Před 10 měsíci
Bok-Vrydag is in volle swang by Hoërskool Eldoraigne! 𝐇𝐥𝐨𝐧𝐨𝐥𝐨𝐟𝐚𝐭𝐬𝐚 is die Sesotho woord vir 'geseënd'. Al die Eldo's wens vir die Springbokke 'n 𝐆𝐞𝐬𝐞𝐞̈𝐧𝐝𝐞 𝐖𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝𝐛𝐞𝐤𝐞𝐫 toe! #mtniGwijoChallenge #onthepulse MTN South Africa Springboks Rugby World Cup
Hoerskool Eldoraigne - Een Skool, Een Hartklop
zhlédnutí 594Před rokem
Hoerskool Eldoraigne - Een Skool, Een Hartklop
Eldoraigne Tweedes Fees Highlights ( 2023)
zhlédnutí 765Před rokem
Eldoraigne Tweedes Fees Highlights ( 2023)
Uit die hart met Dave du Plessis - JY MAAK SAAK!
zhlédnutí 2KPřed 3 lety
Boodskap uit die HART van die nuwe Waarnemende Hoof, Dave du Plessis. Elke kind, onderwyser, ouer en lid van die gemeenskap maak saak!
Hoërskool Eldoraigne - Die Blinkste Ster
zhlédnutí 9KPřed 3 lety
WELKOM BY DIE ELDO'S Kom beleef Hoërskool Eldoraigne! Die Blinkste ster is deur die Eldo's, vir die Eldo's, geskryf, gesing en saam gestel. Ons is opgewonde om ons skool met jou te deel! Die Eldo's se ster skitter helder! #eldoraigne #eldotrots #eldosterre
Hoërskool Eldoraigne Musiek - Kersitem: Marné Zeelie
zhlédnutí 410Před 3 lety
Hoërskool Eldoraigne Musiek - Kersitem: Marné Zeelie
Hoërskool Eldoraigne: Graad 8 - Wat-wag-dag
zhlédnutí 588Před 3 lety
Hoërskool Eldoraigne: Graad 8 - Wat-wag-dag
Eldo Dans Tutorial 2: Strek en Soepelheid
zhlédnutí 177Před 3 lety
Eldo Dans Tutorial 2: Strek en Soepelheid
Hoërskool Eldoraigne: Eldo-Inspirasie nr.26
zhlédnutí 17Před 3 lety
Hoërskool Eldoraigne: Eldo-Inspirasie nr.26
Ek love dit! Kannie wag om in Eldoraigne te wees volgende jaar nie !! ❤✨
Very good UwU
kwaliteit produksie en toernooi 💪
Beste skool
Ek het geweet toe ek laasjr gr 7 was en op eldoraigne se grond staan op hulle opedag laasjr ek gaan daarna toe Kom en ek moet se dis rerig lekker daar ek geniet dit baie❤
Awe ouens
Awe ouens
Nee dankie affies al die pad as ek net een video oor affies kyk kry ek hoendervleis
shocking dis so sleg en moetnie eers dat ek begin met die kak kwaliteit
Jys n ware held om dit te comment wel gedaan🙌🏻
daai eerste girl klink soos n man lmao
As jy niks mooi het om te se nie bly liewer stil
Dude like sy sing so mooi why net why ek kon hoor sy is n girl
hahaha
Mooi
EK was n student in the 80s. Wonderlik hoe die skool gegroei hat.
Pragtig
Stunning!!!!!
Awesome!!! Trots op Eldoraigne!
Asemrowend!!
Wow !!! Dis nou ń baie goeie video!
Baie geluk🥳
Awe
Geluk Juffrou Grobler met al die verskeie unieke toekennings... Dit was en is lekker om ons Skool, in so goeie lig te sien. Love you guys at Hoërskool Eldoraigne ! ! !
Pateties
Ek is Andre' Rank, wil net die skool geluk wens met baie goeie vordering in sport gebied.