- 49
- 800 742
Blackie Swart
South Africa
Registrace 5. 04. 2010
Blackie Swart, a veteran in the music industry in South Africa. Influencial Guitarist, producer, songwriter, singer.
Rooiproppie - Blackie Swart (Official music video)
All the elements of a Blackie Swart Composition, captured in one great feel-good song!
zhlédnutí: 4 893
Video
Blackie Swart - Rooiproppie (Met lirieke)
zhlédnutí 1,2KPřed 9 měsíci
25 jaar nadat Liewe Lulu, Afrikaans Popmusiek, se Hangkas-deure oopgemaak het, is Blackie Swart terug in die ateljee, met die eerste vrystelling van die nuwe album. Die liedjie "Rooiproppie", gaan oor 'n arm ou, met swak smaak, maar 'n goeie hart. Maar tog verloor hy sy Blommie, omdat hy so platkop is. Nê!
Blackie Swart - Mandjiedans (official video) Mandjiedans
zhlédnutí 22KPřed 4 lety
Fun fun fun. South African Folk music, also known as Boeremusiek. Played by Guitarist, Blackie Swart
Blackie Swart - Ou wapad (Official video)
zhlédnutí 75KPřed 4 lety
Boeremusiek, guitar op sy beste. En voete jeuk. Blackie Swart en Cobus Diksnaar.
Blackie Swart - Langs die kantlyn
zhlédnutí 1,9KPřed 4 lety
a song celebrating South-Africa's obsession with the sport of RUGBY at all levels..
Blackie Swart - Beautiful in Suidwes (with Lyrics)
zhlédnutí 4,7KPřed 4 lety
One of the most beautiful Countries on the planet. Namibia
Blackie Swart - Zamalek (official video)
zhlédnutí 4,8KPřed 5 lety
An Instumental song by Guitarist, Blackie Swart, accompanied by some pretty awesome dancers..
Blackie Swart - Guit build final mp4
zhlédnutí 889Před 5 lety
I've had these Fender parts lying around forever... until I decided to build a guitar, and slap all my fav components together... sporting a SX neck... And voila!
Blackie Swart - Buffelsfontein (official video)
zhlédnutí 131KPřed 5 lety
A light instrumental song, played on acoustic instruments and handmade percussion
Blackie Swart - Armgat (official video)
zhlédnutí 55KPřed 5 lety
Tongue in cheeck song in Afrikaans, about poor, but funny people. Gemaak om te dans
Blackie Swart - The last post
zhlédnutí 454Před 6 lety
In honour of the innocent Farmers in South Africa, who are getting murdered by a ruthless, savage force..... people, who have no regard for human life.
Blackie Swart, with Mari Minnaar promo video
zhlédnutí 1,2KPřed 6 lety
Blackie Swart, with Mari Minnaar promo video
My skoonpa was Petcy Sauerman, ons het ook gekuier op sy musiek
Lekker😊😊😊😊
Lekker lied
Baie geluk met jou verjaarsdag Blackie.Hoop jy het n wonderlike dag Seënwense
DIT MAAK MENS TROTS....JY MAG MAAR.....!!!
AS MAN KAN, DAN KAN JY...EK SALUEER JOU....
Ai dis darem so mooi...dankie julle..
Mmmmmmm lekkerrrrr
So waar dis puik.
Blackie jou lekker ding van 'n lorrie drywer
❤
Who played the violin
Ek sekondeer ❤
Skiterent
Sal graag die liedjie wou download geniet hom baie.
10 of 10 groot😊
Lekker Blackie lekker man
Mooi mooi mooi
Baie mooi, remind my van Skollie en Vader 😂
Diep mooi
'Nice one' Blackie, 'nice'! Hoop om jou eendag by een of ons Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag gebeure te kan oorbring na ons toe! Sal 'n voorreg wees ou 'legend'! Die 'song' gaan goed doen!
Baie dankie. Nou daai klink heerlik!
🎉lekker song soos altyd blackie ❤❤❤❤
😅 Mooi song Black Swart!!
Oooh love dit Blackie. Lekker dans nommertjie
Love it......ons gaan nog lekker dans op die een!😊😊
Terug op die brug. Kyk uit vir al die nuwe songs. Lekker luister! 🙂
Lekker Blackie. Wil graag weet waar die video geneem is...
Hi daar. By Grootbrak, en die kuierplek is Die Pot
@@blackie_swart Dankie. Lyk na groot plesier.
🎉🎉🎉🎉
25 jaar na Liewe Lulu. Gemaak om te skoffel.
Dit is die Lewe
In
So ʼn lkr danswysie. Waar is my dae. Elke Sat.aand gedans, sonder om sonde te doen. Boeremusiek het goeie oefening verskaf. Blikftn bo!!
TOPS OU BLACK.
Pragtige musiek, baie dankie
Beautiful music 🎶 i can listen to this kind of music everyday guitar 🎸 i love it so much thanks guy's 🎸🎸🎸🎸🎸💕
I love guitar music 🎶 🎸🎸👍billant
Ek weet nie. Die woorde is nie digkuns nie. Dit klink soos n laerskool opstel met n wysie wat sonder die nodige gevoel gesing word. Ek weet nie. Die song praat nie met my hart nie.
Dankie dat u na die woorde geluister het. Die lied is geskryf vir 'n geliefde, wie wreed op sy plaas vermoor was. Nietemin...
AI Blackie ek sal weer graag saam met jou wil optree as jou dromspeler
lekker juk my voete nou
Yep, this song takes me back a few decades ago, when I was watching Vyfster on the television as a kid. 👍👍
Blackie 'n meester op kitaar, so goed gespeel.
Blackie swart windgat bakkie van my
Lekker Blackie, jy ken jou storie, baie dankie.
Meester
Dear Blackie Swart , great and congratulations , I enjoy your instrumental tunes . I hope we will maintain a friendly relationship online , good luck to you . SAULIUS
Wat een heerlijk spel. gr Lies
Wag jy Nog steeds vir spares?
Awesome Blackie,beste wat ek nogooit gehoor het !!!
daai is amerikaanse trokkies nie sa kak nie, nou hoe nou
Lekker sag op die oor Blackie, dis 'n vrek mooi komposisie wat lekker stamp.
Meesterlik Blackie!!!
Blackie is een van die beste kitaarspelers, indien nie DIE BESTE, in Suid- Afrika. Hy kan eenvoudig toor met die kitaar!!