NG Montagu
NG Montagu
  • 349
  • 51 755

Video

NGK Montagu Erediens Abe Beyers 21 April 2024
zhlédnutí 109Před 3 měsíci
NGK Montagu Erediens Abe Beyers 21 April 2024
NGK Montagu Erediens Wouter van Velden 14 April 2024 opgelaai
zhlédnutí 95Před 3 měsíci
NGK Montagu Erediens Wouter van Velden 14 April 2024 opgelaai
NGK Montagu Opstandingsdiens Wouter van Velden 31 maart 2024 om 09:00
zhlédnutí 105Před 3 měsíci
NGK Montagu Opstandingsdiens Wouter van Velden 31 maart 2024 om 09:00
NGK Montagu Goeie Vrydagdiens Wouter van Velden 29 Maart 2024 @ 09:00
zhlédnutí 100Před 3 měsíci
NGK Montagu Goeie Vrydagdiens Wouter van Velden 29 Maart 2024 @ 09:00
NGK Montagu Erediens Prof Elna Mouton 10 Desember 2023 @9:00
zhlédnutí 142Před 7 měsíci
NGK Montagu Erediens Prof Elna Mouton 10 Desember 2023 @9:00
Begrafnis Dora Verreynne 10 Oktober '23 om 10:00 NGK Montagu
zhlédnutí 81Před 9 měsíci
Begrafnis Dora Verreynne 10 Oktober '23 om 10:00 NGK Montagu
Stilbaai Toneelgroep VOORSMAKIE
zhlédnutí 64Před 10 měsíci
Stilbaai Toneelgroep VOORSMAKIE
NGK Montagu "In Pas met die Lewende God : 'n Gestuurde Gemeente"
zhlédnutí 120Před 11 měsíci
NGK Montagu "In Pas met die Lewende God : 'n Gestuurde Gemeente"
NGK Montagu Pinkster 2 ( deel 2 v 2 ) Suzette Turner 22 Mei 2023
zhlédnutí 68Před rokem
NGK Montagu Pinkster 2 ( deel 2 v 2 ) Suzette Turner 22 Mei 2023
NGK Montagu Pinkster 2 (deel 1 v 2) Suzette Turner 22 Mei 2023
zhlédnutí 135Před rokem
NGK Montagu Pinkster 2 (deel 1 v 2) Suzette Turner 22 Mei 2023
NGK Montagu Hemelvaart Sonsopkoms Suzette Turner 18 Mei 2023 06:30
zhlédnutí 84Před rokem
NGK Montagu Hemelvaart Sonsopkoms Suzette Turner 18 Mei 2023 06:30
NGK Montagu Goeie Vrydag Nagmaalsdiens 7 April 2023 met klank
zhlédnutí 97Před rokem
NGK Montagu Goeie Vrydag Nagmaalsdiens 7 April 2023 met klank
Begrafnis Sek Batt NGK Montagu 23 September 2022
zhlédnutí 133Před rokem
Begrafnis Sek Batt NGK Montagu 23 September 2022
NGK Montagu Ds Gerrie Doyer Hemelvaart Sonsopkomsdiens
zhlédnutí 140Před 2 lety
NGK Montagu Ds Gerrie Doyer Hemelvaart Sonsopkomsdiens
NGK Montagu Ds Rupert de Koning Intreepreek 7 Feb 2021
zhlédnutí 164Před 2 lety
NGK Montagu Ds Rupert de Koning Intreepreek 7 Feb 2021
Copy of NGK Montagu groet Dr Hannes Ries 10 April 2022
zhlédnutí 47Před 2 lety
Copy of NGK Montagu groet Dr Hannes Ries 10 April 2022
Bybelskool - NG Montagu
zhlédnutí 122Před 2 lety
Bybelskool - NG Montagu
NGK Montagu Erediens Dr Hannes Ries 26 Desember 2021
zhlédnutí 91Před 2 lety
NGK Montagu Erediens Dr Hannes Ries 26 Desember 2021
NGK Montagu Ontbyt Dr ST Potgieter 19 Oktober 2021
zhlédnutí 342Před 2 lety
NGK Montagu Ontbyt Dr ST Potgieter 19 Oktober 2021
NG Kerk Montagu 10 Oktober 2021 Dr Rupert de Koning
zhlédnutí 281Před 2 lety
NG Kerk Montagu 10 Oktober 2021 Dr Rupert de Koning
NGK Montagu Erediens Dr Hannes Ries 3 Oktober 2021
zhlédnutí 117Před 2 lety
NGK Montagu Erediens Dr Hannes Ries 3 Oktober 2021
preek opname 26 September 2021 09 25 35 AM
zhlédnutí 89Před 2 lety
preek opname 26 September 2021 09 25 35 AM
NGK Montagu Nagmaal Dr Hannes Ries 19 September 2021
zhlédnutí 96Před 2 lety
NGK Montagu Nagmaal Dr Hannes Ries 19 September 2021
NGK Montagu erediens dr Rupert de Koning 12 September 2021
zhlédnutí 118Před 2 lety
NGK Montagu erediens dr Rupert de Koning 12 September 2021
NGK Montagu Erediens Dr Hannes Ries 5 September 2021
zhlédnutí 122Před 2 lety
NGK Montagu Erediens Dr Hannes Ries 5 September 2021
Erediens - Sondag 29 Aug: "Here, ek is bekommerd."
zhlédnutí 148Před 2 lety
Erediens - Sondag 29 Aug: "Here, ek is bekommerd."
Leon Stemmet Afskeidsdiens 21 Augustus 2021 NGK Montagu
zhlédnutí 280Před 2 lety
Leon Stemmet Afskeidsdiens 21 Augustus 2021 NGK Montagu
Erediens - Sondag 15 Aug: "Vergifnis"
zhlédnutí 112Před 2 lety
Erediens - Sondag 15 Aug: "Vergifnis"

Komentáře

  • @ngkmontagu
    @ngkmontagu Před měsícem

    SKAKEL na video met klankopname czcams.com/video/XlnA4t-X-j0/video.html (die klankopname is met n selfoon opgeneem en bygevoeg by die beeld agterna)

  • @Ruandpl
    @Ruandpl Před měsícem

  • @RianaMeyer-uc1jn
    @RianaMeyer-uc1jn Před měsícem

    Was so lekker om weer na Ds Suzette te luister, en dit nogal vanaf Perth, Australië. ❤

  • @adriaandevilliers9499
    @adriaandevilliers9499 Před 3 měsíci

    Kort en kragtige diens baie mooi sterkte aan di familie

  • @ngkmontagu
    @ngkmontagu Před 3 měsíci

    Nuwe skakel vir volledige opname czcams.com/video/2r8CDYitNeE/video.html

  • @user-cv3vb3pe5s
    @user-cv3vb3pe5s Před 4 měsíci

    Dankie Here, vir U genade

  • @rinaodendaal-ry2nt
    @rinaodendaal-ry2nt Před 5 měsíci

    Wat n wonderlike WOORD VAN GOD

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 Před 7 měsíci

    Gay NG kerk. Skandelike kerk in die oë van die Here.

  • @carmenpotgieter9484
    @carmenpotgieter9484 Před 8 měsíci

    Wow! Pragtige boodskap! 😱

  • @Goeries
    @Goeries Před 8 měsíci

    Hierdie dominee is uitstekend, baie mooi boodskap!

  • @user-kw1wy8wp2t
    @user-kw1wy8wp2t Před 8 měsíci

    Beef weereens dat God steeds in beheer is. Sonde bly sonde Amen

  • @AnnetjievanderBerg
    @AnnetjievanderBerg Před 11 měsíci

    I Pragtige diens, nt soos sy was, vol Liefde, Wysheid en Omgee, sal dt Nooit vgeet nie!!! Anna vdBerg!!! ❤😢

  • @henryvanzyl
    @henryvanzyl Před 11 měsíci

    sterkte aan die familie

  • @loveyourslef776
    @loveyourslef776 Před 11 měsíci

    ek is n trotse leerder van laerskool montagu❤

  • @elizewhite954
    @elizewhite954 Před 11 měsíci

    Klank?

  • @christinawilbers3767

    Baie dankie Johan waardeer baie, dit was baie goed gewees

  • @ngkmontagu
    @ngkmontagu Před rokem

    vanaf foutiewe skakel:- Trapezium Bluestar ​Beste tannie Emmie kinders en kleinkinders ons dink aan julle in hierdie hartseer tyd mag Liewe Jesus jul versterk en omvou...ons harte is saam met julle liefde Cielie, Bessie, Neels en kinders

  • @ngkmontagu
    @ngkmontagu Před rokem

    Kyk asb by aanvanklike skakel vir n boodskap asb czcams.com/users/livei2CaxK6X-NY?feature=share

  • @engelajacobs7250
    @engelajacobs7250 Před rokem

    Sterkte aan julle Almal. Mag julle Pa se goeie herhinneringe ʼn glimlag in julle tyd van rou wees en julle seer harte effens beter laat voel. Mag die Heilige Gees julle toevou en Troos soos net Hy kan. Van Oom Johan en Tannie Engela. (Elize en Marius se Vriende)

  • @afranscoisstanderstander7360

    NGK is maar net nog 'n denominasie kerk en Nie 'n verbond Kerk en evangelie Nie

  • @stephanushendriksz4415

    Baie geseënde diens en mooi liedere

  • @dalenehendriksz1457

    dankie Suzette liefde oupa en ouma

  • @coenweilbach8156
    @coenweilbach8156 Před rokem

    Hannes, Annatjie en Jana. Mag julle regtig ervaar dat die Here julle Herder is! Baie liefde vir julle. Coen en Rene' Weilbach....ons dink aan julle en bid dat julle werklik vertroos sal word.

  • @niccivermeulen3327
    @niccivermeulen3327 Před rokem

    Voorwaar n wonderlike mens. . . .hy het my voor hom sien groot word! Die wonderlike tye saam sal vir altyd deel van my gedagtes bly. . . .

  • @wesselsaayman933
    @wesselsaayman933 Před rokem

    Waardevol en goeie inspirasie

  • @lizaanvanheerden8415

    vir altyd in ons harte...

  • @johankotze
    @johankotze Před 2 lety

    Tot weer siens Oom Norman! Oom laat diep spore... Tannie Sussie, Belia, Philip en res van die familie, ons dink aan julle vir vrede, troos en sterkte 🙏

  • @lizaanvanheerden8415
    @lizaanvanheerden8415 Před 2 lety

    Mooiste diens en preek! Dankie dat ons "Punte" kon deel wees.

  • @tillie9530
    @tillie9530 Před 2 lety

    RIV, Meneer. Sterkte, tannie Belia en kinders 🙏

  • @marieferreira9535
    @marieferreira9535 Před 2 lety

    Jammer ek kon nie daar wees vir jul❤️maar my gebede gaan elke dag vir jul🦋my innige simpatie aan jou Reanda en seuns en familie🙏Baie liefde en omgee❤️🌺Sterkte🙏🦋

  • @anchencoetzee4969
    @anchencoetzee4969 Před 2 lety

    Liefste Reanda - jy, en jou en Vossie se seuns, is in my gedagtes. Sterkte vriendin 💚❤️

  • @callaman5135
    @callaman5135 Před 2 lety

    Jammer ek kon nie daar wees nie, maar dankie dat ek deel kon wees, totsiens oom Martin

  • @inapretorius2034
    @inapretorius2034 Před 2 lety

    Baie mooi diens vir ons vroue. Baie dankie

  • @inapretorius2034
    @inapretorius2034 Před 2 lety

    Maak "ek" net" ons"

  • @elizewhite954
    @elizewhite954 Před 2 lety

    Grote God aan u die eer🙏

  • @acilianeale-shutte2499

    Sterkte en liefde vir al die familie, ons dink aan julle, ek stem met Zakkie, Lorette jy het hom baie gelukkig gemaak! 🌹🌹🌹Mag Sieg in vrede rus

  • @iwenanortje4712
    @iwenanortje4712 Před 2 lety

    Ian ons groet jou in liefde

  • @6002095119087
    @6002095119087 Před 3 lety

    Ek en Elizma het weer hoop in ons harte. Hoekom? Omdat ons goeie herders in ons gemeenskap het wat so mooi na hulle skape kyk.

  • @daleenrittmann816
    @daleenrittmann816 Před 3 lety

    Wat 'n mooi diens so saam met die jeug!

  • @inapretorius2034
    @inapretorius2034 Před 3 lety

    Baie positiewe preek. Wens almal kan die boodskap uitlewe. Dit sal so 'n mooi en vredeliewende lewe wees. Liefnis

  • @Mashuqful
    @Mashuqful Před 3 lety

    Laat ons leef soos u leer Here. Dankie vir die voorreg om te kan deel in Montagu se Pinkestertyd vanuit Vishoek.

  • @our4feettravelers760
    @our4feettravelers760 Před 3 lety

    good video

  • @doreenleroux1576
    @doreenleroux1576 Před 3 lety

    Vacation quote coz I care

    • @gerdaterblanche6071
      @gerdaterblanche6071 Před 3 lety

      Ek dink hy sal n aan wins wees vir gemeente. Hy sal sy plek kan volstaan