Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
  • 125
  • 52 038 255
Die Heuwels Fantasties - ek en jy
Ons nuwe enkelsnit is hier : distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/ek-en-jy
Uiteindelik
Onvermydelik
Dit was duidelik
Reg voor my oë
Uit die bloute uit
Wat is die moontlikheid?
Maar op die regte tyd
Jy sou dit nooit glo
Hoe’t ek jou so misgekyk
Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
Jy's die ewenaar
Jy's die sekelmaan
En op hierdie Wentelbaan
In ewewig saam
Want ek wil op hou terugkyk
Ons het almal al seer gekry
Nog altyd hier langs my
Maar Hoe't ek jou so mis gekyk
Geskryf deur : Chad Zerf , Pierre Greeff en Loki Rothman
Regisseur en Kamerman asook redigering : Damiane van Reenen
Met : Jenna Lemmer
zhlédnutí: 104 879

Video

Werner van der Hoven - Vuur Wat Brand
zhlédnutí 18KPřed 3 měsíci
Die 4de enkelsnit van Werner se debuut album is hier : distrokid.com/hyperfollow/wernervanderhoven/hart-se-taal
Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
zhlédnutí 133KPřed 5 měsíci
Die 3de enkelsnit van Werner se debuut album wat uitkom 12 April klik hier : distrokid.com/hyperfollow/wernervanderhoven/hanrie-visagie Hanrie Visagie Se pa brou bier Sy was op skool in Calvinia Sy was 'n wilde tier En ek dink soms aan haar Sy was 'n tien uit tien Ek het lank lank gelede Iets mooiers gesien So fiks soos 'n renperd en Gebou soos 'n pou Ek het nog altyd so bietjie Van Hanrie geho...
Frieda van den Heever & Die Heuwels Fantasties - Bon Voyage
zhlédnutí 33KPřed 5 měsíci
Stream nou Frieda se 1ste album hier: distrokid.com/hyperfollow/friedavandenheever/spoorsny Die eerste enkelsnit op Spoorsny was die heel laaste song wat Frieda geskryf het voor die album opgeneem is. Bon Voyage het die lig gesien saam met Pierre Greeff en Fred den Hartog as vervaardiger. Die song druk iets uit van die kortstondige, soms broodnodige troos wat lê in ontsnapping van die harde rea...
Die Heuwels Fantasties & Werner van der Hoven - SOMER IN MY KEEL (Audio Only)
zhlédnutí 35KPřed 8 měsíci
Stream die nuwe single nou oral : distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesandwernervanderhoven/somer-in-my-keel Somer in my Keel (lirieke) Sal jy saamry In die somer Haal daai dak af Maak jou hare los Of wil jy saam my ry in die winter Sit daai dak op laat ons warm word Ek verkies die somer Met daai wind wat waai in my gesig Gooi jou kop by die venster uit Met jou hande in die lug Gooi da...
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
zhlédnutí 54KPřed rokem
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
Loki Rothman & Die Heuwels Fantasties - Nog Een
zhlédnutí 79KPřed rokem
Loki Rothman & Die Heuwels Fantasties - Nog Een
Hunter Kennedy - Killing Time
zhlédnutí 70KPřed rokem
Hunter Kennedy - Killing Time
Werner Van Der Hoven - Wynland
zhlédnutí 996KPřed rokem
Werner Van Der Hoven - Wynland
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
zhlédnutí 2,2MPřed rokem
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok (Official Audio)
zhlédnutí 71KPřed rokem
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok (Official Audio)
Hierdie Is Nie Liefde Nie - Michelle Mountjoy & Hunter Kennedy
zhlédnutí 14KPřed rokem
Hierdie Is Nie Liefde Nie - Michelle Mountjoy & Hunter Kennedy
Die Heuwels Fantasties - C'est La Vie
zhlédnutí 75KPřed rokem
Die Heuwels Fantasties - C'est La Vie
Die Heuwels Fantasties - BELLVILLE (Official)
zhlédnutí 175KPřed 2 lety
Die Heuwels Fantasties - BELLVILLE (Official)
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
zhlédnutí 228KPřed 2 lety
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties - Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
zhlédnutí 70KPřed 2 lety
Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties - Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
Hunter Kennedy - Parasite
zhlédnutí 87KPřed 2 lety
Hunter Kennedy - Parasite
LUKRAAKETAAR - Verrinneweer (Liefde by die Dam)
zhlédnutí 10KPřed 2 lety
LUKRAAKETAAR - Verrinneweer (Liefde by die Dam)
Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)
zhlédnutí 696KPřed 2 lety
Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)
VICTORIABAAI (Agter die Skerms met Die Heuwels Fantasties & Coenie de Villiers)
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
VICTORIABAAI (Agter die Skerms met Die Heuwels Fantasties & Coenie de Villiers)
VOLK - Heroine
zhlédnutí 15KPřed 2 lety
VOLK - Heroine
Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf - EGGO
zhlédnutí 439KPřed 2 lety
Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf - EGGO
Gazelle & Die Heuwels Fantasties - Goeiemore Suid Afrika
zhlédnutí 18KPřed 2 lety
Gazelle & Die Heuwels Fantasties - Goeiemore Suid Afrika
Corne Pretorius - Skree (Official Video)
zhlédnutí 27KPřed 2 lety
Corne Pretorius - Skree (Official Video)
Corne Pretorius & Hunter Kennedy - Liefde Is 'n Werkwoord
zhlédnutí 59KPřed 2 lety
Corne Pretorius & Hunter Kennedy - Liefde Is 'n Werkwoord
TRESOR & Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA (Official)
zhlédnutí 253KPřed 3 lety
TRESOR & Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA (Official)
Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA feat. TRESOR (BEHIND THE SCENES)
zhlédnutí 7KPřed 3 lety
Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA feat. TRESOR (BEHIND THE SCENES)
Die Heuwels Fantasties - Plekkie In Die Son ft. Early B (Official Music Video)
zhlédnutí 146KPřed 3 lety
Die Heuwels Fantasties - Plekkie In Die Son ft. Early B (Official Music Video)
Corne Pretorius & Die Heuwels Fantasties - Biertjies (feat. Ampie)
zhlédnutí 163KPřed 3 lety
Corne Pretorius & Die Heuwels Fantasties - Biertjies (feat. Ampie)
Die Heuwels Fantasties - EK MIS JOU (Acoustic Video) ft. Tarryn Lamb
zhlédnutí 200KPřed 3 lety
Die Heuwels Fantasties - EK MIS JOU (Acoustic Video) ft. Tarryn Lamb

Komentáře

  • @waskozoids
    @waskozoids Před 6 hodinami

    die van Halen toets...😋

  • @romendez78
    @romendez78 Před 14 hodinami

    I’m Mexican and I don’t know what he’s saying but I’m vibing 👍🏼

  • @waskozoids
    @waskozoids Před dnem

    3:28 😊

  • @KevinDemas
    @KevinDemas Před dnem

    2024???❤❤❤😊😊😊😊

  • @poohciicpg2598
    @poohciicpg2598 Před 2 dny

    Net wat ek benodig het om my engel te se hoe ek steeds oor haar voel...dankie❤

  • @nicoleputter7903
    @nicoleputter7903 Před 2 dny

    Wie luister nog in 2024?

  • @ujamaimusho78
    @ujamaimusho78 Před 2 dny

    I listen to this song everyday, it's jut so good ❤

  • @Da_Mathe
    @Da_Mathe Před 5 dny

  • @waskozoids
    @waskozoids Před 8 dny

    ek pro beer

  • @waskozoids
    @waskozoids Před 8 dny

    Dankie vir jou onlangse konsert in die Melkweg Amsterdam met Fokofpolisiekar. Die gehoor en die klank was onbeskryflik goed. Tevens dankjewel en respect voor de barmedewerkers van de Melkweg, ik zag jullie zweten (buitenom de portier) Top! Ek hoop tot volgende keer en Ek sal beslis weer daar wees. XXX. 😊

  • @waskozoids
    @waskozoids Před 8 dny

    Enkeling,..

  • @HendrikaVenter-i3h
    @HendrikaVenter-i3h Před 8 dny

    😂 😮

  • @TitusLambiel-fd2dw
    @TitusLambiel-fd2dw Před 9 dny

    Très belle mélodie Je me souviens de Stellenbosch en été Ek onthou Stellenbosch in die somer Quand nous avons perdu nos vêtements dans la Eerster Rivière Toe ons, ons klere in die Eersterivier verloor het Je me souviens de morceaux du Mystic Boer Ek onthou stukkies van die Mystic Boer Avant les lumières de Coetzenburg, nous étions sur la piste de danse Voor Coetzenburg se liggies was ons op die dansvloer Rien appris à l'école Niks op skool geleer nie Parce que rien n'est jamais arrivé Want niks het ooit gebeur nie dis-moi Sê my Pensez-vous encore aux soirées? Dink jy nog terug aan die aande? Vous arrive-t-il de repenser aux soirées ? Dink jy ooit terug aan die aande? Parce qu'il faut vivre Want ons moet leef Nous devons vivre Ons moet lewe Nous devons apprendre Ons moet leer Pour se pardonner Om mekaar te vergewe Nous devons vivre Ons moet leef Nous devons vivre Ons moet lewe Nous devons apprendre Ons moet leer Pour se pardonner Om mekaar te vergewe Et quand les anges chantent En as die engele sing Allons-nous chanter ensemble? Moet ons saam sing Et quand les anges chantent En as die engele sing Allons-nous chanter ensemble? Moet ons saam sing Vous ne savez jamais ce que vous avez jusqu'à ce qu'il soit parti Jy weet nooit wat jy het tot dit weg is nie Oui, tout le monde dit que ça ne fait que s'améliorer Ja, almal sê dit raak net beter Et de mieux en mieux et de mieux en mieux En beter en beter en beter Je te cherche dans ma vie Soek jou terug in my lewe je veux être libre Ek wil vry wees Si tu veux être libre As jy wil vry wees Doit-on pouvoir oublier Moet ons kan vergeet Donner une seconde chance Tweede kanse gee Il y a juste une chose de plus que je veux savoir Daar is net nog een ding wat ek wil weet dis-moi Sê my Pensez-vous encore aux soirées? Dink jy nog terug aan die aande? Vous arrive-t-il de repenser aux soirées ? Dink jy ooit terug aan die aande? Parce qu'il faut vivre Want ons moet leef Nous devons vivre Ons moet lewe Nous devons apprendre Ons moet leer Pour se pardonner Om mekaar te vergewe Nous devons vivre Ons moet leef Nous devons vivre Ons moet lewe Nous devons apprendre Ons moet leer Pour se pardonner Om mekaar te vergewe Et quand les anges chantent En as die engele sing Allons-nous chanter ensemble? Moet ons saam sing Et quand les anges chantent En as die engele sing Allons-nous chanter ensemble? Moet ons saam sing Parce qu'il faut vivre Want ons moet leef Nous devons vivre Ons moet lewe Nous devons apprendre Ons moet leer Pour se pardonner Om mekaar te vergewe Nous devons vivre Ons moet leef Nous devons vivre Ons moet lewe Nous devons apprendre Ons moet leer Pour se pardonner Om mekaar te vergewe Pensez-vous encore aux soirées? Dink jy nog terug aan die aande? Vous arrive-t-il de repenser aux soirées ? Dink jy ooit terug aan die aande? Et quand les anges chantent En as die engele sing Allons-nous chanter ensemble? Moet ons saam sing Et quand les anges chantent En as die engele sing Allons-nous chanter ensemble? Moet ons saam sing

  • @SandraDeJager
    @SandraDeJager Před 9 dny

    ❤❤❤❤😂😂😂😂

  • @HannesSchwan-d9m
    @HannesSchwan-d9m Před 9 dny

    Niemant sal sy music die selfde kan doen soos hy ni,hy bly die ou wat mag en kan rap in Afrikaans.😮😮😮🎉🎉🎉😂😊

  • @HannesSchwan-d9m
    @HannesSchwan-d9m Před 9 dny

    Ek mis die ou dae as ek die luister,hul sing vlipen nice lekker man.❤❤❤😢😢😢😢😊

  • @heinrichabrahams1039

  • @RevesaiBhandi
    @RevesaiBhandi Před 10 dny

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @starboy7938
    @starboy7938 Před 11 dny

    Another leja❤❤❤❤❤❤ can't wait to see myself in 20years time.......this song is soul stirring......n knop in die keel ❤❤❤ yster

  • @TheGreatCroc
    @TheGreatCroc Před 13 dny

    Anyone here on 10 August 2024?🎉😂

  • @user-hp6un3mu2z
    @user-hp6un3mu2z Před 14 dny

    Lekker Laeveld Blydepoort ongerepte prag van die natuur in die video ,n klip gooi van waar ek my hart in die natuur verloor het en my siel gevind het....

  • @painwaverow4054
    @painwaverow4054 Před 14 dny

    Still no commercials❤❤

  • @OnalennaSeemelo
    @OnalennaSeemelo Před 14 dny

    Eks hier na die laaste episode van Ekstra Medium

  • @solreinecke6084
    @solreinecke6084 Před 15 dny

    Dit is so goed.

  • @Dragon69Lover69
    @Dragon69Lover69 Před 16 dny

    Love Jou music z/xander! As Jy weer in RTB is, gaan ons fokken kuier bra!

  • @LukanyoMantyi
    @LukanyoMantyi Před 24 dny

    In 2024 this wonderful childhood memories sparked 🔥🔥🔥

  • @francoisvandermerwe8323

    Dis ongelooflik. Julle musiek is heuning soet, dit bring ñ bosveld stilte vir ñ honger siel.

  • @ersatzundead3198
    @ersatzundead3198 Před 27 dny

    Fokken common

  • @Invading-Specious
    @Invading-Specious Před 28 dny

    Bedankt voor jullie fantasties optreden in de Melkweg XXX😊

  • @sylvicemostert7830
    @sylvicemostert7830 Před 28 dny

    Pragtig. Hoendervleis mooi. Grute uit Namibia

  • @rosieredsie1009
    @rosieredsie1009 Před 28 dny

    This is still a hit, always get nostalgic when I hear this song❤

  • @rosieredsie1009
    @rosieredsie1009 Před 28 dny

    This is kinda catchingy 😊

  • @solreinecke6084
    @solreinecke6084 Před 28 dny

    Jisis kwaggas, julle bly die beste

  • @Dotherighthing1055
    @Dotherighthing1055 Před měsícem

    Goeie song teenoor wat ons daagliks opgedis word

  • @starboy7938
    @starboy7938 Před měsícem

    Elke dag foken yster songs ons was tieners Nou is a ons Groot met kids en businesses 😂😂😂😂😂 tyd het geloop maar dis fun.......

  • @gustavstreicher4867
    @gustavstreicher4867 Před měsícem

    Aft-Ah-All-Is-Ead-An-Done ... the skill in constructing this line 🔥

  • @chev1896
    @chev1896 Před měsícem

    Love from holland 🌷🇳🇱🇳🇱

  • @suzettekemp6220
    @suzettekemp6220 Před měsícem

    Dis fantastiese musiek maar very bad lyrics 😂

  • @user-oi9lv1ub5v
    @user-oi9lv1ub5v Před měsícem

    Die is koshuis special

  • @mathysscheepers7007
    @mathysscheepers7007 Před měsícem

    Ek hou van!

  • @Invading-Specious
    @Invading-Specious Před měsícem

    Sangri Laaah😊

  • @jimmyroos1677
    @jimmyroos1677 Před měsícem

    Jack Parrow braa,ek lewe soos n srtaat meid...

  • @playtherapy101
    @playtherapy101 Před měsícem

    Ek sing ek ry ń bom squaf

  • @Invading-Specious
    @Invading-Specious Před měsícem

    Ons kleur 'n pragtige reënboog😊

  • @francoisvandermerwe8323
    @francoisvandermerwe8323 Před měsícem

    Dankie vir die toor met woorde. Soos altyd, kos vir die siel.

  • @DaveBrendondeBurgh
    @DaveBrendondeBurgh Před měsícem

    Fok man, lyrics van hierdie song is donners slim, fokken talented bliksem jy, Parow, :D

  • @SirJonMan
    @SirJonMan Před měsícem

    God I miss home

  • @Mario-ri5ti
    @Mario-ri5ti Před měsícem

    Hoekom wag tot kers fees? Ek soek pille elke dag....

  • @deanbensch4416
    @deanbensch4416 Před měsícem

    Dis mooi

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Před měsícem

    Moan jy of brag jy met jou BMW... 😂😂😂