You can see coloureds have Dutch heritage from the hats (bonnets) old coloured ladies wear like Ouma Grietjie. Her hat looks straight out of the 1600-1700s.
Sjoe Robin, daars baie kunstenaars wat in ons gemeenskappe groot werk verrig wat nooit, maar nooit sulke herkennings kry soos ouma Grietjie nie. Ballroom onderwysers, kuns onderwysers, musiek onderwysers en komponiste soos ek. Miskien moet ons almal maar net op Garries gaan bly.... nee maar op n ernstige noot ....eks bly wat ma Griet verrig het in die gemeenskap. 👌Awesome
ja neh sy was goed die musieke van haar is legendaries. sy was die toonbeeld van musiek aan jonk rn oud. sy het melody ,rythtym en harmony gehad vir musiek. awesome women😊
ons het a King Juan Carlos of Royal Spanje en hy is nodig of die beste medisyne van julle kraal asseblief send julle medisyne to Royal Spanish Palace of Madrid n oons stuur jou honderd ADIDAS of royal luxe your size¡
Dierbaar😂
Kwaai Ouma
You can see coloureds have Dutch heritage from the hats (bonnets) old coloured ladies wear like Ouma Grietjie. Her hat looks straight out of the 1600-1700s.
" Sweet old lady . I hope she gives inspiration to others.
Sjoe Robin, daars baie kunstenaars wat in ons gemeenskappe groot werk verrig wat nooit, maar nooit sulke herkennings kry soos ouma Grietjie nie. Ballroom onderwysers, kuns onderwysers, musiek onderwysers en komponiste soos ek. Miskien moet ons almal maar net op Garries gaan bly.... nee maar op n ernstige noot ....eks bly wat ma Griet verrig het in die gemeenskap. 👌Awesome
Ouma jy is n ster xxx
I am emotionally yours ek is lief vir my mense
"Sing"
ja neh sy was goed die musieke van haar is legendaries. sy was die toonbeeld van musiek aan jonk rn oud. sy het melody ,rythtym en harmony gehad vir musiek. awesome women😊
Awwwww💜😇
Rus in Vrede ouma Grietjie! xxxxxxx
R.I.P OUMA GRIETJIE
Hoe verlang ons nou na die fantastise pragtige eenvoud vd daai wereld, dankie!
Sy was die son in daai mense se lewe om haar .
Daai's my ouma😭
We miss you our beloved granny
Dankie ouma ons is nog lief vir jou. R.I.P
So sad......but she gave us something worthwhile which is a lot more than can be said for that buffoon who is wrecking our country right now !
Sweetest old lady. Very admirable person.
that's nice
joh mis haar my ouma grietjie
RIP ouma Grietjie....
R.I.P
R.I.P.
Thanks Gary, wonderful ant Grietjie.
RIP Ouma Grietjie, you're a legend and will never be forgotten ♥
RIP Sterkte aan Ouma Grietjie se familie en vriende
RIP
Ouma Grietjie jy was en is darem die mooiste blom in Namakwaland!
tog the pragtag! sag op die oor. Te mooi ! :) wonder of tnnie grietjie nog lewe?
ons het a King Juan Carlos of Royal Spanje en hy is nodig of die beste medisyne van julle kraal asseblief send julle medisyne to Royal Spanish Palace of Madrid n oons stuur jou honderd ADIDAS of royal luxe your size¡
Gooi hom ouma Grietjie.Jy is pragtig en wys die jong mense hoe word dit gedoen. Jy is 'n spesiale mens
Ai,verlang ek nou huis toe...
bring out a cd or go on south africa's got talent she will be loved!!
I grew up around that kind of vibe. So many good memories!
Classic !!!!!! bring this back to tv !! name and shame