BLOEM LIVE STREAM
BLOEM LIVE STREAM
  • 73
  • 17 047
Johan Bodenstein
Gedenkdiens van Johan Bodenstein
zhlédnutí: 357

Video

Gedenkdiens van Susanna Elizabeth Landman
zhlédnutí 166Před rokem
Gedenkdiens van Susanna Elizabeth Landman
Jacobus Ernest Kotze Gedenkdiens Recording
zhlédnutí 61Před rokem
Jacobus Ernest Kotze Gedenkdiens Recording
Dirk Cornelius Rossouw Gedenkdiens Opname
zhlédnutí 53Před rokem
Dirk Cornelius Rossouw Gedenkdiens Opname
Selma van Schalkwyk Troosdiens Opname
zhlédnutí 27Před rokem
Selma van Schalkwyk Troosdiens Opname

Komentáře

  • @johannaslabbert6654
    @johannaslabbert6654 Před 5 měsíci

    So jammer vir familie. Mag ek vra wat was oorsaak?

  • @johannaslabbert6654
    @johannaslabbert6654 Před 5 měsíci

    So jammer vir familie. Mag ek vra wat was oorsaak?

  • @lidaschoeman1528
    @lidaschoeman1528 Před 6 měsíci

    Sjoe! wat n eienaardige ondervinding!! My broer is ook Johan Bodenstein en is 16 Mei 2020 oorlede.

  • @ronelhewett98
    @ronelhewett98 Před 8 měsíci

    Wat ‘n wonderlike “life celebration” van ‘n besonderse vriend! Soveel sinvolle ure saam spandeer ek dink veral na ons trip na die KKNK op die Africa Twin. Was ‘n belewenis 💖 Rus sag, Anton. Jy sal altyd ‘n spesiale plekkie in my hart hê. Liefde aan Frohan & Danielle. Hou hom styf vas in jul harte

  • @sunepike3548
    @sunepike3548 Před 9 měsíci

    Rus in vrede, Hoop jy sing lekker daar bo saam met die angel's by ons groot pappa se voete! AMEN

  • @mientjiekrohn9502
    @mientjiekrohn9502 Před 9 měsíci

    Ou moedertjie jy sal gemis word

  • @dejavumarais502
    @dejavumarais502 Před 9 měsíci

    Die naelstring tussen moeder en kind is ons vasgebind Saam was ons deur soveel jare gespaar deur lag en trane. Maar vandag is ons naelstring afgebind. Moeder ek voel so verlore sonder jou!

  • @LenaWebb-hm9sj
    @LenaWebb-hm9sj Před 10 měsíci

    Dink aan julle Maryna Sonja Adriaan en Juan. Lena Webb

  • @KellyMaree-vm2yp
    @KellyMaree-vm2yp Před 11 měsíci

    Rus in vrede swaer

  • @jvce29kc
    @jvce29kc Před rokem

    RIV liefste tannie Nicolene - herinneringe sal in ons harte bly voortleef!

  • @archelinedejager5831

    Dankie dat ek kon deel he aan haar gedenkdiens.Archeline

  • @elmariekotze6818
    @elmariekotze6818 Před rokem

    Ons harte gaan uit na julle in die tyd. Mag Hy jul troos wees met al die verlange en gemis en mag die mooi herinneringe jul rofies wees. De Lange en Elmarie Aranos

  • @chidimmaomenoba9510

    Rest on Tannie and Janine

  • @user-zz5gy6eq7n
    @user-zz5gy6eq7n Před rokem

    Baie sterkte vir jul as familie sy was n special mens en so geliefd. Bou voort op wat sy vir jul gelos het. Sterkte bid vir jul vir vertroosting.

  • @sandylegassick6418
    @sandylegassick6418 Před rokem

    Baie mooi diens. Sterkte aand familie in die harsteer tyd

  • @ebenezervanderwalt1271

    Mag die moordenaars gou gevang word en inni hel vrot.

  • @ebenezervanderwalt1271

    Pragige diens gewees.aan my klein neefs danie en hermanus alle sterkte.betsie was n pragtige mens my ou nig rus sag.dankie vi dat jul so mooi kyk na my pa se suster ta Aletta.baie sterkte vi my neefs betsie se broers.liefde aan julle almal.God sal julle skuilplek gee onder Sy vlerke en julle hande vashou deur die swaar tyd.dankie eben van der walt.neef

  • @DempseydeLange
    @DempseydeLange Před rokem

    There is an awful noise while listening to this amazing sermon.......

  • @patriciafaure9392
    @patriciafaure9392 Před rokem

    My heart goes out to you. You are in my thoughts and prayers. Seënwense en tonne liefde

  • @cryptobolic5649
    @cryptobolic5649 Před rokem

    Ou yster! Ons gaan jou mis. Groete tot ons jou weer sien.

  • @vanessamaartens1920

    Wil net weet vir hoe lank hierdie video beskikbaar gaan wees?! Ons is oppad terug Johannesburg toe na begrafnis en sal dit graag vir kinders wil wys. En Tannie Annett het loadshedding en sy is bang die tyd wat dit beskikbaar is is kort?! Laat weet my asb en baie baie dankie dat julle dit beskikbaar stel vir almal!💐💝

    • @bloemlivestream
      @bloemlivestream Před rokem

      Hallo Vanessa, jammer ek sien nou eers jou boodskap! Die video sal nog vir die res van die jaar op youTube wees teensy iets buite my beheer gebeur! Groete Zak

    • @vanessamaartens1920
      @vanessamaartens1920 Před rokem

      Fantasties! Baaaaie dankie! My mams (Annett se suster). Sal dit ook wil sien! Sy is al verby 80jr. Ek gaan haar more haal so sy sal dit hierdie naweek kan sien! Die begrafnis/memorial was baie spesiaal! Jammer ons het nie gekom vir die drinks na die tyd nie! Ons sou graag wou kom! Het net GRUWELIK vergeet dat daar nog drankies ook gaan wees! Almal het soveel moeite gedoen! Ek is baie baie jammer! Groot onverskoning daaroor!🫢😢🙏

  • @peetduplooy1045
    @peetduplooy1045 Před rokem

    Joggie, ons mis jou RIV.

  • @pieterwillemse981
    @pieterwillemse981 Před rokem

    Wens ek het geweet die dag toe ek oom laaste gesien in die vliegskool se hanger was die laaste keer ek sou net weer dankie wil sê oom Joggie dat oom deel was van my opleiding saam met Jaco.

  • @yvonnelourens
    @yvonnelourens Před rokem

    Rus sonder pyn Ansie.jy was n mooi voorbeeld vir ons almal en dominee mooi gepraat.Sterkte aan almal❤❤😪

  • @bloemlivestream
    @bloemlivestream Před rokem

    Here is the Link to the recording of this seremony!! czcams.com/video/QTGvYg3BeYw/video.html

  • @lettymalapane6190
    @lettymalapane6190 Před rokem

    May her soul rest in peace 🙏

  • @christineantonites2398

    Sincerest condolences to Allison’s family and loved ones. She will always be remembered for her beautiful heart and smile. Rest softly Alli.

  • @lennethphiri3083
    @lennethphiri3083 Před rokem

    😢😢Sleep in God's grace my dearest friend

  • @tracyebel9538
    @tracyebel9538 Před rokem

    Dearest Meg, Duncan, Jenni and Allison's husband, my heartfelt condolences to you all on Alli's sudden passing. Where there is great grief, there was great love, and it is your faith in God that reminds you that you will meet again. All my love, Tracy